{"title":"Aktiwiteitsboeke - Christelik Kinders","description":"","products":[{"product_id":"9781920593353","title":"Ja Kleuter Aktiwiteits- en Gebedboek","description":"\u003cp\u003eHierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om met God te praat, en 'n Christelike waarde wat daarby pas. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. 'n Ja! Kleuter sê 'n groot Ja! om Jesus te volg én om 'n goeie en gelukkige lewe te leef.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Lilani+Brits\" class=\"contributor-link\"\u003eLilani Brits\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375400698019,"sku":"9781920593353","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920593353_9ae2704b-8265-4986-a423-867b799951aa.jpg?v=1776614255"},{"product_id":"9780638010633","title":"Leer uit die Bybel: Kom Speel met Woorde Boek 3","description":"\u003cp\u003eKombineer die pret van nuwe woorde leer ken met bekende stories uit die Bybel, soos die verhaal van Samuel wat na God geluister het en Jesus se storie van die barmhartige Samaritaan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLeer uit die Bybel - Kom speel met woorde (Boek 3) stel 5- tot 8-jariges bekend aan 5 bekende Bybelverhale terwyl hulle nuwe woorde leer en prettige aktiwiteite doen. Die meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit onder andere woordsoektogte en raaisels met geheime kodes in. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook nuwe woorde leer lees en skryf.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIdeaal vir 5- tot 8-jarige kinders\u003cbr\u003eBevat 5 bekende Bybelverhale\u003cbr\u003eMeer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, woordsoektogte, raaisels met geheime kodes en inkleur volgens letters in\u003cbr\u003eTeksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees\u003cbr\u003eHelp kinders om nuwe woorde te leer terwyl hulle ook meer van die Bybel leer\u003cbr\u003eKweek 'n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders\u003cbr\u003eIdeaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis\u003cbr\u003e32 volkleur-bladsye\u003cbr\u003eSagteband\u003cbr\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let's Play with Words (Book 3)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leer+uit+die+Bybel\" class=\"contributor-link\"\u003eLeer uit die Bybel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leer uit die Bybel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375525773475,"sku":"9780638010633","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638010633_7dfc945e-1087-497e-9123-cdf44c961fa1.jpg?v=1776490538"},{"product_id":"9780638010626","title":"Leer uit die Bybel: Kom Speel met Syfers Boek 3","description":"\u003cp\u003eKinders kan nou die pret van somme en syfers kombineer met bekende stories uit die Bybel, soos die storie van wat Dawid met net 1 klippie reggekry het en Jesus wat op die water na sy 12 vriende toe geloop het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLeer uit die Bybel - Kom speel met syfers (Boek 3) nooi 5- tot 8-jariges om 5 gewilde Bybelstories te ontdek terwyl hulle speel-speel hulle syfervaardighede verbeter. Die 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit speletjies in soos sudoku, telspeletjies en kleur in volgens syfers. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook pret met syfers het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIdeaal vir 5- tot 8-jarige kinders\u003cbr\u003eBevat 5 bekende Bybelverhale\u003cbr\u003eMeer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, soos sudoku en telspeletjies\u003cbr\u003eTeksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees\u003cbr\u003eHelp kinders om hulle syfervaardighede te verbeter terwyl hulle ook meer van die Bybel leer\u003cbr\u003eKweek 'n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders\u003cbr\u003eIdeaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis\u003cbr\u003e32 volkleur-bladsye\u003cbr\u003eSagteband\u003cbr\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let's Play with Numbers (Book 3).\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leer+uit+die+Bybel\" class=\"contributor-link\"\u003eLeer uit die Bybel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leer uit die Bybel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375680798883,"sku":"9780638010626","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638010626_84c08286-2f41-4869-9e78-e9d536d1e280.jpg?v=1776490534"},{"product_id":"9781920593537","title":"Vreugde Kleuters Bybel Inkleurboek","description":"\u003cp\u003eInkleurboek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie Reeks is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur 'n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. 'n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur 'n vreugde-vervulde lewe te lei. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375703539875,"sku":"9781920593537","price":29.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920593537_2eaa81cd-bc3a-4692-b73e-631683287916.jpg?v=1776614288"},{"product_id":"9781920593193","title":"Kom Speel en Leer Bybel","description":"\u003cp\u003eHierdie unieke interaktiewe kleurvol geïllustreerde storieboek Bybel wil met die hulp van twee kinderkarakters, Sammy en Amy, kinders tussen die ouderdom 7-  10 jaar help om 'binne in die Bybel te klim' asof hulle self daar saam met die  Bybelkarakters is. Op hierdie verbeeldingryke manier sal kinders ontdek  hoe relevant die Bybel vandag nog vir hulle lewens is, hoe sinvol geloof is én hoe  wonderlik dit is om 'n kind van God te wees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie konsep vir hierdie Bybel is gebaseer op die volgende:\u003cbr\u003e 1. Kinders tussen die ouderdomme van 7 en 10 jaar leer die beste deur doen.  Alle kinders leer die beste deur te speel.\u003cbr\u003e 2. Kinders leer op verskillende maniere - volgens hulle temperament tipe.\u003cbr\u003e 3. Kinders leer deur positiewe toepassing en herhaling.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAktiwiteite in Kom Speel \u0026amp; Leer Bybel:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSoek en Leer\u003cbr\u003e Vind die Bybel Daar is 'n Bybel wat in elke Bybelverhaal se  illustrasie versteek is. Daar is ook 'n tema wat die Bybelse beginsel in die storie\u003cbr\u003e beklemtoon. Die illustrasies is so geskep dat dit die kind ure se pret en plesier verskaf soos hulle elke keer nuwe details raaksien.\u003cbr\u003eOnthou die Bybel storie\u003cbr\u003e Hierdie aktiwiteit help die kind om dit wat hulle gelees het in die Bybelstorie te  verwoord. Dit help hulle ook om die emosies van diegene in die Bybelstorie uit te  druk. Dit beklemtoon weereens die Bybelse beginsel d.m.v. die storie oorgedra  wil word aan die kind.\u003cbr\u003eGebed\u003cbr\u003e Daar is 'n gebed wat die kind bid. Dit help hulle om te verbind met God en met God te praat oor wat hulle ontdek en geleer het uit die Bybelstorie.\u003cbr\u003ePret aktiwiteite\u003cbr\u003e Laastens is daar 'n paar pret aktiwiteite. Dit is alles daarop ingestel om die  Bybelse beginsel te versterk. Die kind word aangemoedig om met ander te deel  wat hulle geleer het. Die hoofdoel is om uiteindelik om die kind nader aan God te lei.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Magriet+Brink\" class=\"contributor-link\"\u003eMagriet Brink\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375814262947,"sku":"9781920593193","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920593193_366db32e-7e57-44ae-b486-dc25c2460f5a.jpg?v=1776614214"},{"product_id":"9781920593346","title":"Ja Kleuter Inkleurboek","description":"\u003cp\u003eHierdie Inkleurboek is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. 'n Ja! Kleuter sê 'n groot Ja! om Jesus te volg én om 'n goeie en gelukkige lewe te leef.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+Van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald Van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald Van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375825535139,"sku":"9781920593346","price":21.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920593346_724c5479-87d3-41cd-bc4a-1dbe809ea283.jpg?v=1776614250"},{"product_id":"9781431623037","title":"Speel Speel deur die Bybel - Kom speel saam","description":"\u003cp\u003eKinders se gedagtes is altyd besig en reg vir ŉ speletjie of uitdaging. Waarom dit dan nie inspan om hulle op ŉ prettige manier van die Bybel te leer nie?\u003cbr\u003eSpeel-speel deur die Bybel bevat meer as 30 speletjies wat kinders speel-speel meer oor die Bybel sal leer. Die speletjies, wat gebaseer is op verskeie geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, sal sorg vir ure se pret. Dié samestelling is propvol opvoedkundige speletjies soos paadjies om te soek, kolletjies om te verbind, soek-en-vind-speletjies, inkleurprentjies en vele meer.\u003cbr\u003eSpeel-speel deur die Bybel bied die geleentheid vir kinders om op hul eie te speel óf saam met ’n volwassene vir lekker gesinstyd.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+KDS723\" class=\"contributor-link\"\u003eKDS723\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"KDS723","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376480796835,"sku":"9781431623037","price":19.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431623037_d07ed152-d930-4097-b069-acf05f9b0fcf.jpg?v=1776536718"},{"product_id":"9780638003307","title":"Leer uit die Bybel: Kom Speel met Syfers Boek 1","description":"\u003cp\u003eKinders kan nou die pret van somme en syfers kombineer met bekende stories uit die Bybel. Daar is soveel interessante getalle wat kinders in die Bybel kan ontdek: God het die wêreld in 6 dae gemaak. Daar is 2 van elke soort dier in die ark in. Jesus het op die 3de dag uit die dood opgestaan.\u003cbr\u003eLeer uit die Bybel - Kom speel met syfers (Boek 1) nooi 5- tot 8-jariges om 6 gewilde Bybelstories te ontdek terwyl hulle speel-speel hulle syfervaardighede verbeter. Die 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit speletjies in soos sudoku, telspeletjies en raaisels. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook pret met syfers het.\u003cbr\u003e• Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders\u003cbr\u003e• Bevat 6 bekende Bybelverhale\u003cbr\u003e• Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, soos sudoku en telspeletjies\u003cbr\u003e• Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees\u003cbr\u003e• Help kinders om hulle syfervaardighede te verbeter terwyl hulle ook meer van die Bybel leer\u003cbr\u003e• Kweek 'n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders\u003cbr\u003e• Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis\u003cbr\u003e• 32 volkleur-bladsye\u003cbr\u003e• Sagteband\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leer+uit+die+Bybel\" class=\"contributor-link\"\u003eLeer uit die Bybel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leer uit die Bybel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377189896355,"sku":"9780638003307","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638003307_23d8c01a-822a-4516-bed8-bcb88d130f7a.jpg?v=1776490041"},{"product_id":"9781928436393","title":"Bomani Meerkat en vriende inkleurboek","description":"\u003cp\u003e24 Bladsye inkleur pret! Gebruik die Bomani Meerkat Inkleurboek saam met albei Bomani Meerkat storieboeke om kinders te help groei in hulle verhouding met God en Sy Woord.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377254645923,"sku":"9781928436393","price":25.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928436393_60846040-1914-4619-9dda-5e162e5d3d99.jpg?v=1776617387"},{"product_id":"9781431624928","title":"Wyse Woorde Vir Klein Hartjies","description":"\u003cp\u003eWil jy klein handjies besig hou terwyl hulle harte gevul word met die ewige wyshede van die Woord? Wyse woorde vir klein hartjies kombineer eeue oue waarhede uit Spreuke met prettige aktiwiteite spesiaal vir 5- tot 8-jariges. Veertien kerngedagtes uit Spreuke word gekombineer met opvoedkundige speletjies vir seuns en meisies. Aktiwiteite soos soek die pad, kleur die prentjie in en soek die verskille moedig kreatiwiteit aan, verbeter fyn motoriese vaardighede, ontwikkel probleemoplossingsvaardighede en verbeter konsentrasie. Terwyl kinders die aktiwiteite geniet, word die tydlose wysheid uit die Bybel speel-speel in hulle harte vasgelê.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Agnes+De+Bezenac\" class=\"contributor-link\"\u003eAgnes De Bezenac\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Salem+De+Bezenac\" class=\"contributor-link\"\u003eSalem De Bezenac\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378631131299,"sku":"9781431624928","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431624928_973ecfb0-04ac-472c-a396-9fa69b06a3de.jpg?v=1776536836"},{"product_id":"9781431623181","title":"Pret met letters: Stories en aktiwiteite oor letters in die Bybel","description":"\u003cp\u003eOntwikkel jou kind se taalvaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!\u003cbr\u003eIn Pret met letters kombineer Wendy Maartens 26 stories met prettige aktiwiteite om 5- tot 8-jariges se taalvaardigheid ’n hupstoot te gee. Wendy het woorde gekies wat ’n Bybelse inslag het, soos ark (A), Betlehemster (B) en Christen (C). Aktiwiteite soos soek die woorde en eenvoudige blokkiesraaisels sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.\u003cbr\u003eDie antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wendy+Maartens\" class=\"contributor-link\"\u003eWendy Maartens\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wendy Maartens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379381747875,"sku":"9781431623181","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431623181_d0e7d70c-1f0d-4289-ba4d-dc8ec33bbafa.jpg?v=1776536745"},{"product_id":"9781431622528","title":"77 Bybelaktiwiteite vir kinders","description":"\u003cp\u003e77 Bybel-aktiwiteite vir kinders is ontwerp om kinders tussen 5 en 8 te vermaak terwyl daar terselfdertyd ’n liefde vir God se Woord in hulle vasgelê word. Kinders sal pret hê terwyl hulle die kolletjies verbind om te sien wat vir Jona ingesluk het en die diere help om Noag se ark te kry. Hulle sal die speletjies geniet en speel-speel leer. Die speletjies is geskik vir seuns en dogters en sal help om kritiese denke en kreatiewe probleemoplossing te ontwikkel terwyl hulle die speletjies uitpluis wat leeswerk, skryfwerk en tel insluit. Die boek is ideaal vir gebruik in Sondagskoolklasse en Christelike tuisonderrig-kurrikulums.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christelike+Uitgewersmaatskappy\" class=\"contributor-link\"\u003eChristelike Uitgewersmaatskappy\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christelike Uitgewersmaatskappy","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380090486947,"sku":"9781431622528","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431622528_f9304804-0614-406e-8781-3560655d29d9.jpg?v=1776536705"},{"product_id":"9781776355105","title":"50 Beste Bybelbreinblokkies","description":"\u003cp\u003e50 Bybelblokkiesraaisels, woordsoeke en ander woordspeletjies en aktiwiteite vir ure se pret!\nHelp jou kind om hul taalvermoëns te verbeter en terselfdertyd ook hulle Bybelkennis te toets en op te skerp met hierdie bekostigbare en prettige aktiwiteitsboek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Heidri+Mittendorf\" class=\"contributor-link\"\u003eHeidri Mittendorf\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Heidri Mittendorf","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380187414691,"sku":"9781776355105","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776355105_d8acde7d-48fd-4004-86b5-12850cbcd147.jpg?v=1776583320"},{"product_id":"9781431623105","title":"Bybelstorie-Aktiwiteite","description":"\u003cp\u003eDie Bybelstorie-aktiwiteitsboek is die ideale manier om ’n liefde vir God se Woord by 5- tot 8-jariges te kweek. 52 bekende Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, soos Noag se ark, Josef se spesiale kleed, Dawid en Goliat, en Jesus se geboorte, wonderwerke, dood en opstanding, word op ’n maklik verstaanbare manier oorvertel. Elke storie sluit af met twee aktiwiteite soos soek die verskille, soek die woorde, kleur in volgens nommers en voltooi die prentjie.\u003cbr\u003eBehalwe ’n liefde vir die Woord sal die Bybelstorie-aktiwiteitsboek ook 5- tot 8-jariges se syfervaardigheid, probleemoplossingsvaardighede, geheue en leesvaardigheid verbeter.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sally+Ann+Wright\" class=\"contributor-link\"\u003eSally Ann Wright\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sally Ann Wright","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380380450979,"sku":"9781431623105","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431623105_7fb2b1a0-6699-4c41-bd36-9830f8f72f42.jpg?v=1776536728"},{"product_id":"9781776477357","title":"Ou en Nuwe Testament Vol 1: Verf-en-Soek Bybelstories","description":"\u003cp\u003eVerf die prentjies weer en weer\u003cbr\u003e3- tot 6-jariges sal speel-speel meer leer oor bekende verhale uit die Bybel terwyl hulle die bladsye met water verf en interessante inligting ontdek.\u003cbr\u003eVerf-en-soek Bybelstories: Ou en Nuwe Testament Vol 1 is 'n unieke interaktiewe boek vir 3- tot 6-jariges. Dit bevat 5 bekende Bybelverhale: God skep die wêreld, Jona en die groot vis, Jesus word gebore, Jesus is lief vir kinders, Jesus leef!\u003cbr\u003eWanneer kinders die bladsye met water verf, sal die illustrasies en ander weggesteekte besonderhede verskyn. Omdat kinders met water verf, hoef ouers nie bekommerd te wees oor verf wat mors nie. Wanneer die bladsye droogword, verdwyn die prentjie weer. Elke boek het sy eie verfkwassie.\u003cbr\u003e• Interaktiewe boek vir 3- tot 6-jariges.\u003cbr\u003e• 5 bekende Bybelverhale: God skep die wêreld, Jona en die groot vis, Jesus word gebore, Jesus is lief vir kinders, Jesus leef!\u003cbr\u003e• 'n Verfkwassie is ingesluit om die bladsye met water te verf. Sodra die bladsy droogword, kan die bladsye weer geverf word.\u003cbr\u003e• 10 volkleur-bladsye\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAD\" class=\"contributor-link\"\u003eCAD\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAD","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381642707107,"sku":"9781776477357","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776477357_e325e097-34fb-4a3c-b12e-4d2dd1979630.jpg?v=1776584993"},{"product_id":"9780638008616","title":"Die Geboorte van Jesus Aktiwiteitsboek","description":"\u003cp\u003eJesus se geboorte aktiwiteitsboek met 28 boeiende aktiwiteite vir kinders tussen 5 en 8 vertel die storie van Jesus se geboorte - een aktiwiteit op 'n slag. Kinders sal ure se pret hê met aktiwiteite soos kleur die prentjie in, soek die verskille, blokkiesraaisels, ontsluit die kode, soek die woord en verbind die kolletjies. Belangrike Bybelverse en oplossings vir speletjies is ingesluit.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• Stel kinders van 5 tot 8 bekend aan die tydlose storie van Jesus se geboorte.\u003cbr\u003e• Bevat 28 boeiende aktiwiteite met toepaslike Bybelverse.\u003cbr\u003e• Aktiwiteite sluit in inkleur, skommel die letters, soek die verskille, prent-sudoku, blokkiesraaisels, ontsluit die kode, versteekte voorwerpe, woordsoektogte en verbind die kolletjies.\u003cbr\u003e• Oplossings vir aktiwiteite agter in die boek.\u003cbr\u003e• Sagteband\u003cbr\u003e• 32 eenkleur-bladsye\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAD\" class=\"contributor-link\"\u003eCAD\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAD","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47524354326691,"sku":"9780638008616","price":19.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638008616_1e4ab58e-df2d-4e7e-a26c-d6207aacc910.jpg?v=1776490198"},{"product_id":"9780638003321","title":"Leer uit die Bybel: Kom Speel met Woorde Boek 1","description":"\u003cp\u003eKombineer die pret van nuwe woorde leer ken met bekende stories uit die Bybel. Woorde is kragtig en dit is op geen ander plek so duidelik soos in die Bybel nie: God het die heelal geskep deur slegs woorde te gebruik. Jesus het woorde van wysheid en waarheid gespreek en ons so geleer om 'n goeie lewe tot eer van God te leef.\u003cbr\u003eLeer uit die Bybel - Kom speel met woorde (Boek 1) stel 5- tot 8-jariges bekend aan 6 bekende Bybelverhale terwyl hulle nuwe woorde leer en prettige aktiwiteite doen. Die ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit onder andere blokkiesraaisels en woordsoektogte in. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook nuwe woorde leer lees en skryf.\u003cbr\u003e• Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders\u003cbr\u003e• Bevat 6 bekende Bybelverhale\u003cbr\u003e• Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, soos woordsoektogte en blokkiesraaisels\u003cbr\u003e• Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees\u003cbr\u003e• Help kinders om nuwe woorde te leer terwyl hulle ook meer van die Bybel leer\u003cbr\u003e• Kweek 'n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders\u003cbr\u003e• Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis\u003cbr\u003e• 32 volkleur-bladsye\u003cbr\u003e• Sagteband\u003cbr\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let's Play with Words (Book 1)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leer+uit+die+Bybel\" class=\"contributor-link\"\u003eLeer uit die Bybel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leer uit die Bybel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381644411043,"sku":"9780638003321","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638003321_b037429d-37b4-44a4-b546-a6750d07d69a.jpg?v=1776490045"},{"product_id":"9781776477371","title":"Noag Se Wonderlike Ark: Verf-en-Soek Bybelstories","description":"\u003cp\u003eVerf die prentjies weer en weer\u003cbr\u003eWaar het Noag al die diere weggesteek? Leer meer oor Noag se ark en waar die diere gebly het terwyl jy elke bladsy met water verf.\u003cbr\u003eVerf-en-soek Bybelstories: Noag se wonderlike ark is 'n unieke interaktiewe boek wat 3- tot 6-jariges uitnooi om Noag en al die diere in die ark te ontmoet. Kinders sal ook leer wat die belofte van die reënboog vir God se kinders beteken.\u003cbr\u003eWanneer kinders die bladsye met water verf, sal die illustrasies en ander weggesteekte besonderhede verskyn. Omdat kinders met water verf, hoef ouers nie bekommerd te wees oor verf wat mors nie. Wanneer die bladsye droogword, verdwyn die prentjie weer. Elke boek het sy eie verfkwassie.\u003cbr\u003e• Interaktiewe boek vir 3- tot 6-jariges oor Noag se ark.\u003cbr\u003e• 'n Verfkwassie is ingesluit om die bladsye met water te verf. Sodra die bladsy droogword, kan die bladsye weer geverf word.\u003cbr\u003e• 10 volkleur-bladsye\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAD\" class=\"contributor-link\"\u003eCAD\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAD","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381745402019,"sku":"9781776477371","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776477371_e5cedf56-e972-4d9f-958c-5377f3e8931f.jpg?v=1776584997"},{"product_id":"9780638010503","title":"Leer uit die Bybel: Kom Speel met Woorde Boek 2","description":"\u003cp\u003eKombineer die pret van nuwe woorde leer ken met bekende stories uit die Bybel, soos Goliat wat God beledig en spot, en God wat dan vir Dawid bemagtig om die reus met 'n enkele klippie te verslaan, en Jesus wat vir 'n verlamde man sê sy sondes is vergewe en hom dan genees.\u003cbr\u003eLeer uit die Bybel - Kom speel met woorde (Boek 2) stel 5- tot 8-jariges bekend aan 5 bekende Bybelverhale terwyl hulle nuwe woorde leer en prettige aktiwiteite doen. Die ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit onder andere woordsoektogte, raaisels met geheime kodes en inkleur volgens letters in. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook nuwe woorde leer lees en skryf.\u003cbr\u003e• Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders\u003cbr\u003e• Bevat 5 bekende Bybelverhale\u003cbr\u003e• Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, woordsoektogte, raaisels met geheime kodes en inkleur volgens letters in\u003cbr\u003e• Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees\u003cbr\u003e• Help kinders om nuwe woorde te leer terwyl hulle ook meer van die Bybel leer\u003cbr\u003e• Kweek 'n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders\u003cbr\u003e• Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis\u003cbr\u003e• 32 volkleur-bladsye\u003cbr\u003e• Sagteband\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leer+uit+die+Bybel\" class=\"contributor-link\"\u003eLeer uit die Bybel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leer uit die Bybel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381747105955,"sku":"9780638010503","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638010503_e60bcd4f-2cd6-4bae-aa40-5513b6619220.jpg?v=1776490529"},{"product_id":"9780638010497","title":"Leer uit die Bybel: Kom Speel met Syfers Boek 2","description":"\u003cp\u003eBybelstories met prettige aktiwiteite\u003cbr\u003eKinders kan nou die pret van somme en syfers kombineer met bekende stories uit die Bybel, soos die storie van Josef en sy 11 broers, en die storie van die keer toe Jesus meer as 5 000 mense gevoed het met net 2 vissies en 5 broodjies!\u003cbr\u003eLeer uit die Bybel - Kom speel met syfers (Boek 2) nooi 5- tot 8-jariges om 5 gewilde Bybelstories te ontdek terwyl hulle speel-speel hulle syfervaardighede verbeter. Die 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit speletjies in soos sudoku, telspeletjies en kleur in volgens syfers. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook pret met syfers het.\u003cbr\u003e• Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders\u003cbr\u003e• Bevat 5 bekende Bybelverhale\u003cbr\u003e• Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, soos sudoku en telspeletjies\u003cbr\u003e• Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees\u003cbr\u003e• Help kinders om hulle syfervaardighede te verbeter terwyl hulle ook meer van die Bybel leer\u003cbr\u003e• Kweek 'n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders\u003cbr\u003e• Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis\u003cbr\u003e• 32 volkleur-bladsye\u003cbr\u003e• Sagteband\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leer+uit+die+Bybel\" class=\"contributor-link\"\u003eLeer uit die Bybel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leer uit die Bybel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381747466403,"sku":"9780638010497","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638010497_1364807e-bbbd-46f0-9701-28e01cf8aec4.jpg?v=1776490525"},{"product_id":"9780638010121","title":"God Is by My Waar Ek Ook Al Gaan: 'n Inkleur Avontuur vir Kinders","description":"\u003cp\u003eIs jy op soek na 'n inkleurboek met 'n positiewe boodskap? God is by my waar ek ook al gaan: 'n inkleur avontuur vir kinders is ideaal! Elkeen van die 40 inkleurbladsye bevat illustrasies van oulike diertjies wat oor die wêreld reis, asook Bybelse waarhede wat jong kinders sal herinner aan God se sorg en liefde. Terwyl hulle inkleur, sal kinders al hoe meer bewus word dat God by hulle is, of dit nou in die ruimte of diep onder in die oseaan is. Daar is ook 10 bladsy met prentjies wat hulle kan inkleur en uitknip.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• 40 inkleurprente vir 3- tot 6-jariges.\u003cbr\u003e• 10 bladsye met prentjies wat ingekleur en uitgeknip kan word.\u003cbr\u003e• Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.\u003cbr\u003e• Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.\u003cbr\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel God Is With Me Wherever I Go.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAD\" class=\"contributor-link\"\u003eCAD\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAD","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382622044323,"sku":"9780638010121","price":129.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638010121_d20d2e66-6330-4cc2-add0-a584e17d50f0.jpg?v=1776490466"},{"product_id":"9780638009941","title":"My KrapBybel: God Skep die Wêreld","description":"\u003cp\u003eOm oor die Bybel te leer kan soveel pret wees!\u003cbr\u003eIn My KrapBybel: God skep die wêreld kan kinders tussen 3 en 6 jaar meer leer oor die wonder van God se skepping en sy liefde daarvoor terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi. Klein vingertjies sal baie pret hê deur die spesiale lagie van die bladsye af te krap om die kleurvolle illustrasies onder die lagie te onthul.\u003cbr\u003eDie aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe. Hierdie klein boekie sal kinders leer van God se kreatiwiteit en sy liefde vir sy skepping terwyl hulle hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel.\u003cbr\u003e• Die verhaal van God se skepping en sy liefde vir alles wat Hy gemaak het vir kinders tussen 3 en 6 jaar.\u003cbr\u003e• Opwindende krap-aktiwiteite wat kinders se fyn motoriese vaardighede ontwikkel.\u003cbr\u003e• Die aktiwiteite sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe.\u003cbr\u003e• Spesiale pen ingesluit.\u003cbr\u003e• Ringbind.\u003cbr\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel God Creates the World Children's Scratch Bible.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jacob+Vium+Olesen\" class=\"contributor-link\"\u003eJacob Vium Olesen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jacob Vium Olesen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382862266531,"sku":"9780638009941","price":159.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638009941_795cdaff-3db1-4454-b5d0-cdd59a50f7ed.jpg?v=1776490429"},{"product_id":"9780638009958","title":"My KrapBybel: Jesus se Liefde","description":"\u003cp\u003eOm oor die Bybel te leer kan soveel pret wees!\u003cbr\u003eIn My KrapBybel: Jesus se liefde kan kinders tussen 3 en 6 jaar meer leer van die wonderwerke, gelykenisse en spesiale oomblikke wat Jesus se liefde openbaar terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi. Klein vingertjies sal baie pret hê deur die spesiale lagie van die bladsye af te krap om die kleurvolle illustrasies onder die lagie te onthul.\u003cbr\u003eDie aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe. Hierdie klein boekie sal kinders inspireer om Jesus se liefde en omgee met ander mense te deel terwyl hulle hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel.\u003cbr\u003e• Wonderwerke, gelykenisse en spesiale oomblikke wat Jesus se liefde openbaar vir kinders tussen 3 en 6 jaar.\u003cbr\u003e• Opwindende krap-aktiwiteite wat kinders se fyn motoriese vaardighede ontwikkel.\u003cbr\u003e• Die aktiwiteite sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe.\u003cbr\u003e• Spesiale pen ingesluit.\u003cbr\u003e• Ringbind.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jacob+Vium+Olesen\" class=\"contributor-link\"\u003eJacob Vium Olesen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jacob Vium Olesen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382867312803,"sku":"9780638009958","price":159.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638009958_bb8f03d4-e37e-4f97-adec-9354da6732be.jpg?v=1776490433"},{"product_id":"9781431618507","title":"Die Aksie-Bybel: Raai-raai-speletjie","description":"\u003cp\u003eAs kinders van Die Aksie-Bybel gehou het, sal hulle mal wees oor Die Aksie-Bybel: Raai-raai-speletjie. Dit was nog nooit so lekker of maklik om die Bybel te leer ken nie.\u003cbr\u003eHierdie prettige speletjie bied:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e99 kaartjies met 20 leidrade elk oor ŉ persoon, plek of voorwerp in die Bybel, asook Skrifverwysings om verdere Bybellees aan te moedig\u003cbr\u003e'n Vinnige verwysing na waar die storie in Die Aksie-Bybel gevind kan word\u003cbr\u003e'n Instruksiekaartjie met aanwysings vir 3 maniere waarop die speletjie gespeel kan word\u003cbr\u003eDie kaartjies is geïllustreer deur Sergio Cariello, wat Die Aksie-Bybel geïllustreer het. Hierdie speletjie is ideaal om in die kar te speel op die langpad of sommer vir 'n speletjiesaand by die huis. Dit sal kinders se kennis van die Bybel op 'n prettige en interaktiewe manier verbreed.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAD\" class=\"contributor-link\"\u003eCAD\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAD","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47830982099107,"sku":"9781431618507","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781431618507.jpg?v=1782999161"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/aktiwiteitsboeke-christelik-kinders.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}