{"title":"Bord \u0026 Badboeke - Christelik Kinders","description":"","products":[{"product_id":"9781415340653","title":"God is liefde Bybel","description":"\u003cp\u003eDie 18 Bybelstories in hierdie boek vertel van die wonderlike feit van God se liefde en gee elke kind die kans om te leer dat hulle in God se oë uiters kosbaar is. Elke Bybelstorie verwys na ’n bekende Bybelvers wat spesifiek gekies is om die waarheid in elke storie uit te lig. Eenvoudige teks en pragtige illustrasies maak God is liefde Bybel die ideale boekie vir kleingoed. Saam met die pragtige illustrasies, sal hierdie stories aan kinders ’n beter begrip van die boodskap van die Bybel gee, sodat hulle met sekerheid kan sê 'God is lief vir my' en ook verstaan hoekom!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Cecile+Vium+Fodor\" class=\"contributor-link\"\u003eCecile Vium Fodor\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Cecile Vium Fodor","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380098711715,"sku":"9781415340653","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415340653_1df952eb-d4a0-4223-ba43-5b093ff3e40a.jpg?v=1776531972"},{"product_id":"9781776477395","title":"Kyk Mooi Bybelstories","description":"\u003cp\u003eWat kan jy alles raaksien? Vestig 'n liefde vir die Bybel by jou kinders terwyl hulle versteekte voorwerpe in die kleurvolle illustrasies van Kyk mooi Bybelstories soek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDié boekie stel kinders tussen 3 en 6 jaar voor aan 6 bekende Bybelstories en moedig hulle aan om spesifieke hoeveelhede voorwerpe, diere en mense in elke storie te soek. Kinders sal leer van Adam en Eva, Noag, Jona, Jesus se geboorte, Jesus se genesing van die lam man en hoe lief Jesus vir kinders was terwyl hulle die prettige prentjies deursoek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIdeaal vir kinders tussen 3 en 6 jaar.\u003cbr\u003e6 bekende Bybelstories met soek-en-tel-aktiwiteite oor Adam en Eva, Noag, Jona, Jesus se geboorte, Jesus se genesing van 'n verlamde man en Jesus se liefde vir kinders.\u003cbr\u003eOm versteekte voorwerpe te soek, verskerp kinders se aandag aan detail, ontwikkel selfvertroue en verbeter visuele persepsie.\u003cbr\u003eOm voorwerpe te tel, verhoog kinders se begrip van getalle en hoeveelhede, verbeter kognitiewe vaardighede, logiese denke en redeneringsvermoë en bou selfvertroue.\u003cbr\u003e12 volkleur-bladsye.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAD\" class=\"contributor-link\"\u003eCAD\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAD","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47524413210787,"sku":"9781776477395","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776477395_d65563a2-ddce-40b3-82c5-bfb189407b4b.jpg?v=1776804992"},{"product_id":"9780798186094","title":"Die storie van Noag se ark","description":"\u003cp\u003eHerontdek die tydlose verhaal van Noag se ark!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWanneer God vir Noag vra om 'n reusagtige ark te bou, maak Noag diere van regoor die wêreld bymekaar. Wanneer die groot vloed kom, skuil mens en dier veilig binne die skip, maar sal hulle ooit weer droë grond sien? En watter teken sal God vir hulle van Sy belofte stuur?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie klassieke storievertelling met opwiptonele sal kinders bekoor terwyl hulle leer oor God se liefde en wat dit beteken om jou geloof uit te leef.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+North+Parade+Publishing\" class=\"contributor-link\"\u003eNorth Parade Publishing\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"North Parade Publishing","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584922402979,"sku":"9780798186094","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798186094_5191abd0-7e29-4d45-ad68-c0f0b7598177.jpg?v=1776803592"},{"product_id":"9780798186117","title":"Helde van die bybel","description":"\u003cp\u003eHerontdek die legendariese stories van ses Bybelse helde!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWanneer jong Dawid teen Goliat te staan kom, wanneer Simson sy ongelooflike krag wys, en wanneer ander helde op God vertrou, ontvou wonderlike avonture wat met pragtige opwiptonele en illustrasies lewendig word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLees hoe Josua en Gideon die Israeliete lei en vreeslose Daniël 'n nag saam met die leeus spandeer. Sal ons helde die krag vind om onmoontlike uitdagings te oorkom?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eElke bladsy is 'n nuwe avontuur met opwiptonele wat jong lesers sal boei terwyl hulle leer wat dit beteken om werklik op God te vertrou.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+North+Parade+Publishing\" class=\"contributor-link\"\u003eNorth Parade Publishing\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"North Parade Publishing","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584922566819,"sku":"9780798186117","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798186117_fbbe1a2c-14a6-4a4d-ac05-04726ad9b96b.jpg?v=1776803597"},{"product_id":"9780798186360","title":"Die storie van Moses","description":"\u003cp\u003eVolg Moses se lewe van die oomblik toe hy as baba in die rivier gevind is tot waar hy oor die Beloofde Land uitkyk, met tonele wat voor jou in 3D oopvou.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eElke bladsy is 'n nuwe avontuur, met illustrasies wat jong lesers sal boei. Hierdie toevoeging tot die Bybelopwip-reeks sal kinders bekoor terwyl hulle leer oor die profeet wat van aangesig tot aangesig met God gepraat het—en wat dit beteken om jou geloof uit te leef.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+North+Parade+Publishing\" class=\"contributor-link\"\u003eNorth Parade Publishing\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"North Parade Publishing","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47620980080803,"sku":"9780798186360","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780798186360_d5c05582-a1be-4749-b16e-09015989d041.jpg?v=1777753846"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/bord-badboeke-christelik-kinders.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}