{"title":"Bybels - Christelik Kinders","description":"","products":[{"product_id":"9781770009370","title":"Klassieke Kinderbybel storieboek","description":"\u003cp\u003eDIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser - jonk of oud - se verbeelding mekaar ontmoet.\u003cbr\u003eJohan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in 'n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met 'n insiggewende Bybellees-ervaring.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nina+Smit\" class=\"contributor-link\"\u003eNina Smit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johann+Smit\" class=\"contributor-link\"\u003eJohann Smit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nina Smit,Johann Smit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375591735459,"sku":"9781770009370","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770009370_78622f4e-92e6-471e-aa3e-1b52ac3a6a3a.jpg?v=1776569771"},{"product_id":"9781868294411","title":"Die Kinderbybel","description":"\u003cp\u003e'Byna 300 onvergeetlike verhale van die Bybel word op dramatiese en aanskoulike wyse deel van kinders se lewe. \u003cbr\u003e     Die kleurvolle illustrasies maak die gebeure vir die kind aangrypend werklik en boei sy aandag van die eerste tot die laaste bladsy. Die verhale bly ook deurgaans Skrifgetrou en by elkeen word toepaslike Skrifverwysings gegee.\u003cbr\u003e     In Die Kinderbybel word die mooiste verhale van die Bybel boeiend oorvertel sodat elke kind dit sal verstaan en onthou\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Anne+de+Graaf\" class=\"contributor-link\"\u003eAnne de Graaf\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Jos%C3%A9+P%C3%A9rez+Montero\" class=\"contributor-link\"\u003eJosé Pérez Montero\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Anne de Graaf","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375620702371,"sku":"9781868294411","price":349.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781868294411_92b5035f-6f8d-477d-a888-f16130a0f0fc.jpg?v=1776603399"},{"product_id":"9781920593476","title":"Vreugde Kleuters Bybel","description":"\u003cp\u003eHierdie kleurvolle geïllustreerde Bybel is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur 'n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. 'n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur 'n vreugde-vervulde lewe te lei.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375703703715,"sku":"9781920593476","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920593476_f416cc92-9f10-4fd6-83cc-aa8c19062e42.jpg?v=1776614259"},{"product_id":"9781920593568","title":"Ja Kleuter Bybel","description":"\u003cp\u003eHierdie kleurvolle geïllustreerde Ja! kleuter Bybel is spesiaal geskep vir Ja! kleuters.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375794864291,"sku":"9781920593568","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920593568_fb46170c-25cc-417e-845a-8b36eb5f8013.jpg?v=1776614292"},{"product_id":"9781431615995","title":"Aksie Bybel","description":"\u003cp\u003eKom deel in die opwinding van die wêreld se wonderlikste storie ooit. Die Aksie-Bybel bied meer as 200 kort, aksiebelaaide Bybelstories in chronologiese volgorde. Dit verseker dat lesers die historiese vloei van die Bybel beter verstaan, en dra ook by tot 'n kragtiger opbou na die opwindende hoogtepunt.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie aangrypende Ou- en Nuwe-Testamentiese stories in Die Aksie-Bybel kommunikeer Bybelse waarhede duidelik en kragtig aan hedendaagse lesers. Die gemaklike skryfstyl en dramatiese illustrasies sal aanklank vind by kinders en almal wat jonk van gees is. Skrifverwysings kom aan die begin van elke storie voor om verdere Bybellees aan te moedig, en 'n volledige Skrifindeks kom agter in die Bybel voor.\u003cbr\u003eInternasionaal erkende kunstenaar Sergio Cariello se aangrypende, kleurryke illustrasies word gekenmerk deur dramatiese skakerings, sterk en energieke ontwerpe en emosioneel gelaaide figure.\u003cbr\u003eHierdie is die verhaal van God se verlossing - in aksie!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dough+Mauss\" class=\"contributor-link\"\u003eDough Mauss\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dough Mauss","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375834382499,"sku":"9781431615995","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431615995_8995efee-7a8e-4806-91eb-13812cb4bbac.jpg?v=1776536653"},{"product_id":"9781920592684","title":"Skattejag Bybel","description":"\u003cp\u003eUnieke Afrikaanse Studiebybel vir Kinders\u003cbr\u003eMaak Bybellees 'n avontuurlike skattejag. Die Skattejagbybel vorm 'n unieke brug tussen Prentebybels en Volteksbybels.\u003cbr\u003e-       Volledige Bybelteks, Genesis tot Openbaring.\u003cbr\u003e-       1856 Bybelbladsye in volkleur (1983 - vertaling).\u003cbr\u003e-       Die Bybel is 'n kompas vir kinders se geloofslewe.\u003cbr\u003e-       Dit beklemtoon die belangrikheid van die familie in Christus.\u003cbr\u003e-       Die 9 belangrikste leerervarings word gebruik om die boodskap van die Bybel aan kinders te verduidelik d.m.v 9 karakters.\u003cbr\u003e-       Hierdie karakters is die “Weggies”. Die “mense van die Weg” is die eerste benaming wat aan Christene in die Bybel gegee is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+Van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald Van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald Van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377029234851,"sku":"9781920592684","price":539.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920592684_b96d3fa6-3f0a-4912-b7f4-8d0808405836.jpg?v=1776614169"},{"product_id":"9781928436287","title":"My gunsteling storie-Bybel aktiwiteits-\u0026 inkleur boek","description":"\u003cp\u003eGebruik My Gunsteling Storie-Bybel en My Gunsteling Storie-Bybel Aktiwiteits \u0026amp; Inkleurboek saam om kinders te help groei in hulle verhouding met God en Sy Woord.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377254318243,"sku":"9781928436287","price":65.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928436287_9bd27c10-c784-4626-9a50-75946007ac9b.jpg?v=1776617383"},{"product_id":"9781928436263","title":"My Gunsteling Storie-Bybel","description":"\u003cp\u003e50 Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament. Hierdie boek is vol lewendige en prettige illustrasies wat kinders aan God se Woord en Sy liefde vir hulle bekendstel. Elke Bybelverhaal het: 'n gebed om kinders te help om met God 'n band te vorm. 'n Christel\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377254580387,"sku":"9781928436263","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928436263_a5c91aee-9082-4508-baf9-3affd2aa0b57.jpg?v=1776617373"},{"product_id":"9780799398144","title":"My groot lofkleuterbybel","description":"\u003cp\u003eBekende Bybelverhale opnuut uitgegee!\u003cbr\u003eLees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. Die Bybelverhale is geskryf om saam met die skrywer se voorlees- en liedjieopnames gebruik te word. 'n QR kode word in die boek ingesluit wat lesers gratis toegang bied tot die skrywer se voorlees- en liedjieopnames. Kleuters kan na die voorgeleesde voorlees- en liedjieopnames luister terwyl hulle na die illustrasies kyk. Jy kan óf die kleuter aan die Bybelverhale bekend stel deur dit voor te lees terwyl hy of sy na die illustrasie kyk, óf deur saam na die storie op die opname te luister.\u003cbr\u003eTerwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoë en die ontwikkeling van 'n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die skep van hierdie publikasie. Deurgaans word Bybelse waardes deur die teks en illustrasies beklemtoon. Gebruik die illustrasies om gesprekke met jou kleuter te stimuleer.\u003cbr\u003eNa die Bybelverhaal is daar 'n gebed wat jy saam met jou kleuter kan bid. Kyk ook uit vir die dierevriende wat die Bybelverhaal-reis saam met die kleuter af lê. Die diere help die kleuter om te onthou wat die hoofboodskap of -waarde van die verhaal is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jan+de+Wet\" class=\"contributor-link\"\u003eJan de Wet\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jan de Wet","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377270735011,"sku":"9780799398144","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799398144_c7c1d2b3-e071-4dca-bce6-9d2dbc045fa7.jpg?v=1776515494"},{"product_id":"9781431623075","title":"My Eie Doop-Bybeltjie","description":"\u003cp\u003eHierdie kosbare boek bied klassieke Bybelstories en gebede met besonderhede en mylpale van 'n kind se eerste jaar. \u003cbr\u003eDit sal gekoester word as spesiale aandenking en ook as die kleinding se eerste Bybel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lizzie+Ribbons\" class=\"contributor-link\"\u003eLizzie Ribbons\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lizzie Ribbons","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377280630947,"sku":"9781431623075","price":159.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431623075_90219766-d687-419d-9ee3-100d71036c01.jpg?v=1776536722"},{"product_id":"9781928437994","title":"Klassieke Kinderbybel","description":"\u003cp\u003eDie verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel vir kinders van 7-10 jaar oud. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in 'n eg Bybelse styl vertel. Die pragtige en dramatiese illustrasies beeld in grafiese besonderhede 40 van die mees geliefde Bybelverhale in die Ou en die Nuwe Testament uit. Elke illustrasie is 'n kunswerk wat aan die leser groot vreugde sal verskaf. Hierdie Kinderbybel sal in die jare wat kom 'n groot gunsteling onder kinders bly.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CMP\" class=\"contributor-link\"\u003eCMP\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CMP","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377325064355,"sku":"9781928437994","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928437994_464cccba-9499-4c0c-a9ac-a411594271b2.jpg?v=1776617411"},{"product_id":"9781415340554","title":"Eerste Bybel vir Kleingoed","description":"\u003cp\u003eEerste Bybel vir kleingoed bevat van die bekendste Bybelverhale, pragtig geillustreer, wat God bladsy vir bladsy aan kleingoed bekend sal stel. Dit sal kleingoed help om die eerste treë in hul geloof te neem en om die God te leer ken wat hulle liefhet! Kleingoed sal dit geniet om na die mense en diere in die kleurvolle kunswerk op elke bladsy te kyk, wat dit die perfekte keuse maak as jou baba se eerste Bybel!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sally-Ann+Wright\" class=\"contributor-link\"\u003eSally-Ann Wright\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Honor+Ayres\" class=\"contributor-link\"\u003eHonor Ayres\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sally-Ann Wright","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377344004259,"sku":"9781415340554","price":229.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415340554_e0fc23f6-813e-4acb-bb2e-1697730fc39d.jpg?v=1776531967"},{"product_id":"9781431623129","title":"My LullaBybel vir meisies","description":"\u003cp\u003eDie 24 pragtige gediggies in My Lullabybel vir meisies is ideaal vir ouer en kind vir daardie koester-oomblikke voor slaaptyd. Die pragtige volkleurkunswerk sal klein ogies bekoor terwyl mamma en pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus. Elke gediggie het 'n gebed en 'n Bybelverse wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alette-Johanni+Winckler\" class=\"contributor-link\"\u003eAlette-Johanni Winckler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Alette-Johanni Winckler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377376706723,"sku":"9781431623129","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431623129_540e04b5-dca2-4ebc-8c47-6c75a94335e3.jpg?v=1776536732"},{"product_id":"9781431623976","title":"My LullaBybel vir seuns","description":"\u003cp\u003eDie 24 pragtige gediggies in My Lullabybel vir seuns is ideaal vir ouer en kind vir daardie koester-oomblikke voor slaaptyd. Die pragtige volkleurkunswerk sal klein ogies bekoor terwyl mamma en pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus. Elke gediggie het 'n gebed en 'n Bybelverse wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alette-Johanni+Winckler\" class=\"contributor-link\"\u003eAlette-Johanni Winckler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Alette-Johanni Winckler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377376772259,"sku":"9781431623976","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431623976_b0c156c9-2404-4d8c-a7df-127630e51214.jpg?v=1776536797"},{"product_id":"9781431626786","title":"My Jesus-Storiebybel","description":"\u003cp\u003eOp soek na ’n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? My Jesus-Storiebybel is ’n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder en vars kleure. Saam met die begaafde Sally Lloyd-Jones se vertelling vorm dit die perfekte kombinasie om die groot storie van Jesus te vertel. Met die stories uit die Ou Testament en die Nuwe Testament maak die skrywer op ’n gemaklike en verstaanbare manier God se verlossingsplan vir kinders persoonlik. Daar is 21 stories uit die Ou Testament en 23 uit die Nuwe Testament en elkeen dui op Jesus: die Verlosser van God en die eintlike Groot Boodskap vir die mensdom. My Jesus-Storiebybel is ’n uitstekende boek om kinders én ouers opnuut bewus te maak van die goue draad wat deur die hele Bybel loop: Jesus.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sally+Lloyd-Jones\" class=\"contributor-link\"\u003eSally Lloyd-Jones\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sally Lloyd-Jones","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378632048803,"sku":"9781431626786","price":219.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431626786_4dcfb3cd-d02d-4d97-b7ce-07b58881d4a7.jpg?v=1776537019"},{"product_id":"9780639607511","title":"My groot lofkleuterbybel 2","description":"\u003cp\u003eNog meer bekende Bybelverhale en stories vir kinders!\nLees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. ’n QR kode word in die boek ingesluit wat lesers gratis toegang bied tot die skrywer se liedjieopnames. Kleuters kan na die liedjies luister terwyl hulle na die illustrasies kyk en die stories lees. Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoë en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by die\nkleuter in ag geneem by die skep van hierdie publikasie. Deurgaans word Bybelse waardes deur die teks en illustrasies beklemtoon. Gebruik die illustrasies om gesprekke met jou kleuter te stimuleer. Na die Bybelverhaal is daar ’n gebed wat jy saam met jou kleuter kan bid. Kyk ook uit vir die dierevriende wat die Bybelverhaal-reis saam met die kleuter af lê. Die diere help die kleuter om te onthou wat die hoofboodskap of -waarde van die verhaal is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jan+de+Wet\" class=\"contributor-link\"\u003eJan de Wet\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jan de Wet","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379063898275,"sku":"9780639607511","price":299.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639607511_78cff21d-4db8-41e0-ad2e-eed9a8dd917c.jpg?v=1776491715"},{"product_id":"9780798185738","title":"My Rympiesbybel","description":"\u003cp\u003eStel kleintjies bekend aan die bekendste Bybelverhale! Leer hulle oor Noag se drywende dieretuin, dapper klein Dawid, en saggeaarde Jesus. Veertien geliefde verhale word oorvertel met eenvoudige, onvergeetlike rympies wat kleuters sal koester.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDis perfek vir voorlees en as geskenk vir 'n doop, ooievaarstee en Kersfees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+North+Parade+Publishing\" class=\"contributor-link\"\u003eNorth Parade Publishing\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"North Parade Publishing","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380459290787,"sku":"9780798185738","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798185738_362799ca-7ef0-4c28-8c54-f3e01a436e1d.jpg?v=1776803544"},{"product_id":"9781415341995","title":"Die Prentebybel Vir Kleingoed","description":"\u003cp\u003eDie Prentebybel vir kleingoed is 'n versameling van twintig geliefde Bybelverhale waaronder Noag se ark, Daniël in die leeukuil, Die geboorte van Jesus en vele ander. Die kleurvolle illustrasies is kontemporêr sonder om hulle klassieke gevoel prys te gee en sal kleingoed se aandag vasvang terwyl hulle leer dat God alles geskep het, enigiets kan doen, altyd lief is vir ons, altyd goed is, ons gebede verhoor en ons vriend wil wees. Elke verhaal word afgesluit met ŉ toepassing om dit relevant te maak op die kind se lewe. Hierdie verhale sal kinders aanmoedig om hulle eerste geloofstreë te neem. Dit sal hulle help verstaan dat Jesus ons Here en Verlosser is en dat ons nou en vir altyd saam met Hom kan woon! Kinders van vier tot agt sowel as hul ouers sal dol wees oor hierdie pragtige Prentebybel met sy stewige kartonbladsye.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ann+Charlotte+Noerremark\" class=\"contributor-link\"\u003eAnn Charlotte Noerremark\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ann Charlotte Noerremark","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381110620323,"sku":"9781415341995","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415341995_2b0a5329-50e5-4803-a0d0-55eaa1fbdaa0.jpg?v=1776531995"},{"product_id":"9781920680305","title":"Bybel Stories Vir Kinders","description":"\u003cp\u003eOntdek 29 van die mees geliefde Bybelstories met hierdie luukse versameling wat stories uit die Ou en Nuwe Testament insluit. Elke pragtige geillustreerde storie word spesiaal vir kinders oorvertel. Dit maak hierdie boek die perfekte eerste Bybel vir die hele gesin om te bewaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Phambili\" class=\"contributor-link\"\u003ePhambili\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Phambili","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382498869411,"sku":"9781920680305","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920680305_d2949e0f-47d9-4a22-a1d7-aa6f8dcab758.jpg?v=1776615143"},{"product_id":"9781928437604","title":"My Eerste Beloftebybel","description":"\u003cp\u003eGod se beloftes is kosbare geskenke wat kinders help om God te leer ken en 'n lewenslange verhouding met Hom te vorm.\u003cbr\u003eMy Eerste Beloftebybel fokus op vyf van God se kernbeloftes.\u003cbr\u003eOm hierdie kernbeloftes toeganklik vir die kind te maak, word elkeen as 'n pragtige geskenk geÏllustreer.\u003cbr\u003eAan die hand van die beloftes kan die klein kind God se liefde leer ken en ervaar. Elkeen van die 32 stories en gebede uit Ou en Nuwe Testament is spesiaal gekies om een van die kernbeloftes te beklemtoon.\u003cbr\u003eDie infografiek, kleurvolle illustrasies en boeiende stories bemagtig ouers en versorgers om met die klein kind oor God se beloftes te gesels.\u003cbr\u003eMy Eerste Beloftebybel nooi families uit om die kernbeloftes oop te maak en God se grootste geskenk te ontdek - die vreugde en liefde van God in oorvloed!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+Van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald Van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald Van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382572040355,"sku":"9781928437604","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928437604_af871c40-c0b6-4870-bd2f-a085cdd76edd.jpg?v=1776617398"},{"product_id":"9781991257437","title":"Baba se Doopbybel","description":"\u003cp\u003eStel jou klein kind bekend aan die wonders van geloof met Baba se Doopbybel. Kleurvol geïllustreer deur Honor Ayres, vleg hierdie betowerende versameling die belangrikste stories uit die Bybel saam tot 'n maklik-verstaanbare verhaal van die Christelike geloof. Die stories word gekombineer met 'n skatkis van pragtige kindergebede, wat jou kind deur oomblikke van nadenke, dankbaarheid en gebed sal lei.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVang elke kosbare oomblik in die baba rekordboek bladsye vas, en skep 'n blywende aandenking van jou kind se vroeë jare. Geniet die byvoeging van foto's van baba en die gesin. Vul die familiestamboom in - volg die wortels van liefde en geloof wat generasies aan mekaar verbind!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBaba se Doopbybel is 'n gekoesterde aandenking wat jou kleinspan op hulle geestelike reis sal vergesel. Maak die bladsye oop en kyk hoe jou kind se hart en siel groei, terwyl julle die krag van geloof en familie omhels.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVir kinders tussen die ouderdom van 0 tot 7 jaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sally+Ann+Wrigh\" class=\"contributor-link\"\u003eSally Ann Wrigh\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sally Ann Wrigh","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382578069667,"sku":"9781991257437","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991257437_d7a0a462-371c-4396-a312-5c10e8659902.jpg?v=1776620066"},{"product_id":"9781991257253","title":"Baba se Aandenkingsbybel","description":"\u003cp\u003eStel jou klein kind bekend aan die wonders van geloof met Baba se Aandenkingsbybel. Kleurvol geïllustreer deur Honor Ayres, vleg hierdie betowerende versameling die belangrikste stories uit die Bybel saam tot 'n maklik-verstaanbare verhaal van die Christelike geloof. Die stories word gekombineer met 'n skatkis van pragtige kindergebede, wat jou kind deur oomblikke van nadenke, dankbaarheid en gebed sal lei.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVang elke kosbare oomblik in die baba rekordboek bladsye vas, en skep 'n blywende aandenking van jou kind se vroeë jare. Geniet die byvoeging van foto's van baba en die gesin. Vul die familiestamboom in - volg die wortels van liefde en geloof wat generasies aan mekaar verbind.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBaba se Aandenkingsbybel is 'n gekoesterde aandenking wat jou kleinspan op hulle geestelike reis sal vergesel. Maak die bladsye oop en kyk hoe jou kind se hart en siel groei, terwyl julle die krag van geloof en familie omhels.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sally+Ann+Wrigh\" class=\"contributor-link\"\u003eSally Ann Wrigh\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sally Ann Wrigh","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382578135203,"sku":"9781991257253","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991257253_8c3adfbd-86ec-4de7-b186-3953620fd40d.jpg?v=1776620048"},{"product_id":"9781991257369","title":"Baba se Eerste Beloftebybel","description":"\u003cp\u003eGod se beloftes is kosbare geskenke wat ons kinders se lewens vir altyd verander as hulle dit verstaan en glo!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBaba se eerste Beloftebybel is 'n skatlike eerste kinderbybel wat die harte van die jongste kinders sal vasvang. Die hoë-gehalte kartonboekie is ideaal vir klein handjies om deur te blaai terwyl hulle die kleurvolle illustrasies geniet.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBaba se eerste Beloftebybel sluit in:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLieflike waterverf illustrasies wat jong hartjies sal bekoor.\u003cbr\u003eTwaalf spesiaal uitgesoekte verhale.\u003cbr\u003eGod se kernbeloftes, mooi verduidelik binne die Bybelverhale en beklemtoon met 'n geskenk ikoon om dit verstaanbaar vir kinders te maak.\u003cbr\u003eOpregte gebede wat kinders en gesinne aanmoedig om gebed deel te maak van hul daaglikse lewens.\u003cbr\u003eVier die gawe van geloof en begelei jou kleinspan op 'n pad van vreugde en ontdekking van God se beloftes met hierdie kosbare Bybel!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Leana+Bothma\" class=\"contributor-link\"\u003eLeana Bothma\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382578266275,"sku":"9781991257369","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991257369_4518a410-5dbe-4768-b260-5999fa613985.jpg?v=1776620057"},{"product_id":"9781928437789","title":"My Klein Bybel \u0026 Gebedeboekie","description":"\u003cp\u003eMy Klein Bybel en Gebedeboekie bevat van die mees geliefde Bybelverhale van alle tye. Elke pragtig-geïllustreerde storie word vergesel deur 'n gebed uit die Psalms. Hierdie Bybel gee vir klein kindertjies 'n liefde vir God se Woord en leer hulle van kleins af hoe om te bid.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVir kinders tussen die ouderdom van 0 tot 4 jaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+Van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald Van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Magriet+Brink\" class=\"contributor-link\"\u003eMagriet Brink\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald Van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382579380387,"sku":"9781928437789","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928437789_56b55b8d-a7a5-445b-93ad-6b078f0f894c.jpg?v=1776617408"},{"product_id":"9780796318541","title":"Ons eie Kleuterbybel","description":"\u003cp\u003eOns eie Kleuterbybel is 'n pragtige bundel verhale vir kleuters, ouers, en oumas en oupas. Dit begin by die Skepping en volg die geskiedenis van die Ou Testament - Adam en Eva, Noag, Moses, Josef, Gideon, Samuel, Dawid, Daniël en vele ander. Die verhale in die Nuwe Testament begin by Jesus se geboorte en loop deur sy lewe, dood, opstanding en die belofte van die nuwe hemel en die nuwe aarde. Dit is kleurvol en vrolik geïllustreer deur bekende en bekroonde kunstenaar, Johann Strauss, wat met sy unieke, dog deernisvolle illustrasies die stories aanvul en ophelder. Hierdie Kleuterbybel is 'n onontbeerlike toevoeging tot jou kind se geloofsvorming.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Juliana+Nothnagel\" class=\"contributor-link\"\u003eJuliana Nothnagel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Johann+Strauss\" class=\"contributor-link\"\u003eJohann Strauss\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Juliana Nothnagel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584878493859,"sku":"9780796318541","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796318541_353926b0-cc24-42e9-9e1d-9a9defd123e7.jpg?v=1776499772"},{"product_id":"9781431611478","title":"`n Ontdekkingsreis deur die Bybel vir kinders","description":"\u003cp\u003e'n Prettige en leersame reis deur die Bybel vir kinders.\u003cbr\u003eDave Strehler bied met 'n Ontdekkingsreis deur die Bybel - vir kinders 'n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp.\u003cbr\u003eDié boek sal kinders help om sin te maak van die By­bel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante manie­re te wys om dinge oor die Bybel te leer.\u003cbr\u003e'n Ontdekkingsreis deur die Bybel - vir kinders lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwin­dende bywerkings:\u003cbr\u003e       antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel\u003cbr\u003e       interessante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek\u003cbr\u003e       visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthou\u003cbr\u003e       hedendaagse toepassings van sekere Bybelse kon­septe en tradisies\u003cbr\u003e       woordverklarings\u003cbr\u003e       vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dave+Strehler\" class=\"contributor-link\"\u003eDave Strehler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dave Strehler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585956102307,"sku":"9781431611478","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431611478_c264d7d9-b02f-400a-a5ef-e6c6d6a27bdb.jpg?v=1776536636"},{"product_id":"9781991257956","title":"101 Bybel Avonture, Ontdek en Verken, Geloof-in-Aksie","description":"\u003cp\u003eDuik in die aksie en avontuur van die Bybel! 101 van die mees epiese stories in die Bybel word hier hervertel met asemrowende kunswerk en 'n vinnige, opwindende vertelling. Dramatiese illustrasies word gekombineer met 'n eenvoudige hervertelling van klassieke Bybelverhale om 'n lewenslange liefde vir God se Woord aan te wakker!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSommige van die verhale wat jy in hierdie epiese boek sal vind:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie groot vloed\u003cbr\u003e'n Baba in 'n mandjie\u003cbr\u003eDie mure van Jerigo\u003cbr\u003eDawid en Goliat\u003cbr\u003eJona en die vis\u003cbr\u003eDaniël en die leeus\u003cbr\u003eDie barmhartige Samaritaan\u003cbr\u003eDie gelykenis van die verlore seun\u003cbr\u003eDie stilmaak van die storm\u003cbr\u003eDie voeding van die skare\u003cbr\u003eJesus loop op die water\u003cbr\u003eSaggeus die tollenaar\u003cbr\u003eJesus het opgestaan!\u003cbr\u003eSaul sien die lig\u003cbr\u003eBevry deur 'n engel\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CMP\" class=\"contributor-link\"\u003eCMP\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CMP","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47830994157731,"sku":"9781991257956","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781991257956.jpg?v=1782997446"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/bybels-christelik-kinders.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}