{"title":"Christelik Algemeen","description":"","products":[{"product_id":"9780796322272","title":"Emigreer of bly","description":"\u003cp\u003eIs hier plek vir my in Suid-Afrika? Ons moet ons besluite as morele keuses benader. Dit is dan eenvoudiger omdat ons al die selfsugtige keuses uitskakel. Morele keuses organiseer ons opsies beter. Ons wil hê ons lewens moet iewers tel, daarom maak ons goeie keuses. Ons maak morele keuses - ook wanneer ons verblyfkeuses maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephan+Joubert\" class=\"contributor-link\"\u003eStephan Joubert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stephan Joubert","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377495261347,"sku":"9780796322272","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796322272_57c64a47-7fb6-4341-8bcd-0cf4bda5f237.jpg?v=1776500316"},{"product_id":"9781991256140","title":"`n Lewe hier","description":"\u003cp\u003e'n Lewe hier Gedagtes oor tyd en ander gawes bevat 'n keur uit die skrywes wat Saterdae onder die skrywersnaam RRV in die rubriek Geestelike\u003cbr\u003ewaardes in Die Burger en op Netwerk 24 se digitale platform verskyn het. Hoe eien ons hierdie lewe hiér en nóú toe as óns lewe Hoe onthou ons die verlede reg? Wat behels 'n lewe ook 'n lewe saam met ander wat in die teken van genade en dankbaarheid staan Hoe praat ons oor hoop te midde van donkerte en angs Hierdie is van die vrae wat in 'n Lewe hier ter sprake kom\u003cbr\u003eIn die Voorwoord tot 'n Lewe hier skryf Cas Wepener oor die skrywer en hierdie boek Vosloo lees wyd en hy sluit werklik 'n biblioteek vir die leser oop teologie en filosofie is gunstelingvelde maar so ook prosa en poësie. Groot denkers se insigte word op bevatlike wyse kompak vir die leser ontsluit.  Hy betrek ook films en musiek en reise en wyn Alles wat beleef word, is 'n bron Jy ontmoet medereisigers op die pelgrimstog van die lewe Ook reisigers wat ons voorgegaan het Mistici uit die Middeleeue en moderne monnike Filosowe deur die eeue Bybelkarakters en teoloë En kunstenaars van alle\u003cbr\u003egenres wat deur skoonheid soek na sin\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Robert+Vosloo\" class=\"contributor-link\"\u003eRobert Vosloo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Robert Vosloo","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378616287395,"sku":"9781991256140","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991256140_f8be0fe5-3ab8-41da-9a6c-adac808cbb1c.jpg?v=1776619835"},{"product_id":"9781431626953","title":"Bybel Sudoku","description":"\u003cp\u003eIs jy op soek na 'n manier om jou vermoë om logies te redeneer vlymskerp te maak? Slyp jou vaardigheid met Bybel-sudoku! Jy hoef nie 'n sudoku-kenner of 'n wiskunde-boffin te wees nie - al wat jy nodig het, is logiese denke - en soms jou Bybel. Die 100 sudoku-speletjies is vir beginners tot meesters van sudoku - vind die moeilikheidsgraad wat vir jou werk. Oplossings vir al die speletjies is ingesluit, as die leidrade uit die Bybel nie genoeg is om die speletjie te wys wie is baas nie. Of dit jou eerste sudoku-boek is en of jy net 'n vars uitdaging wil hê, Bybel-sudoku beloof om jou brein 'n goeie oefensessie te gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christelike+Uitgewersmaatskappy\" class=\"contributor-link\"\u003eChristelike Uitgewersmaatskappy\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christelike Uitgewersmaatskappy","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381180973219,"sku":"9781431626953","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431626953_e0bc2d26-3875-49a2-b6f3-c773d8118b5e.jpg?v=1776537046"},{"product_id":"9781431626946","title":"Bybel Woordsoektogte","description":"\u003cp\u003eOf jy op soek is na 'n lekker vakansie-aktiwiteit wat julle as gesin saam kan doen of sommer net kwaliteit-tyd saam wil deurbring - Bybel Woordsoektogte is jou antwoord. Dié boek met sy 100 woordsoektogte bied iets vir elke ouderdom. Die prettige speletjies, met tematiese inhoud wat strek van Genesis tot Openbaring, is nie net goeie oefening vir die grysstof nie, maar verryk boonop jou Bybelkennis met interessante brokkies oor Bybelse plekke en mense.\u003cbr\u003eEkstra vrae met Bybelse leidrade is ook deur die boek versprei en Skrifverwysings vir ekstra inspirasie kom saam met die speletjies. Die antwoorde word agter in die boek voorsien as jy die woorde regtig nie kan kry nie.\u003cbr\u003e• 100 tematiese woordsoektogte met temas wat strek van Genesis tot Openbaring, soos diere in die Bybel, plante, edelmetale, riviere en bekende Bybelse karakters, plekke en gebeurtenisse.\u003cbr\u003e• Inspirerende Bybelverse.\u003cbr\u003e• Ekstra vrae met leidrade by sommige speletjies.\u003cbr\u003e• Antwoorde agter in die boek.\u003cbr\u003e• Ideale hulpmiddel vir tuisonderrig en Sondagskole.\u003cbr\u003e• Perfek vir vakansies of rustige aande tuis.\u003cbr\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Bible Word Searches.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christelike+Uitgewersmaatskappy\" class=\"contributor-link\"\u003eChristelike Uitgewersmaatskappy\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christelike Uitgewersmaatskappy","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47524343611555,"sku":"9781431626946","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431626946_1a9d3392-b2d6-4371-881b-fb6da289907f.jpg?v=1776537042"},{"product_id":"9781067234270","title":"Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid","description":"\u003cp\u003eMin Christene dink na oor die godsdiens wat hulle beoefen. Hulle aanvaar eenvoudig die vanselfsprekendheid van hul godsdienstige oortuigings. Die Christelike godsdiens is, volgens hulle, die enigste ware godsdiens en die Drie-eenheid bestaan van alle ewigheid af.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMet hierdie woorde in hoofstuk 14 van sy jongste boek som Sakkie Spangenberg die denkwêreld van waarskynlik die meeste Christene raak op.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sakkie+Spangenberg\" class=\"contributor-link\"\u003eSakkie Spangenberg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sakkie Spangenberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382513057955,"sku":"9781067234270","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781067234270_8a968850-be33-4623-bdde-e5c9b083d526.jpg?v=1776519408"},{"product_id":"9781868552665","title":"Rigting: Woord of Tydsgees","description":"\u003cp\u003eDie lewensbeskoulike denke van ons tyd is ’n woelende vermenging van idees en invloede. Ten einde die huidige wydlopende lewensidees te orden, word die tydsgees in die rigtertyd ontleed. Dit is nie ’n blote voorbeeld of vergelyking nie. Die rigtergeskiedenis werp lig op die ontstaan en groei van ’n tydsgees en so dien dit as beligting vir idees en gebeure in ons lewe. Want dit openbaar Skrifwaarhede waarop steeds geldende beginsels gefundeer kan word. Dan bied dit ’n maatstaf waarteen die denke en dade, die tydsgees van ons tyd, gespieël kan word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDaar is een deurlopende krag wat altyd in gedagte gehou moet word: die groot stryd tussen God en Satan. Die tydsgees is Satan se een magsmiddel waarmee hy sy mag op aarde wil vestig. Dit was die dryfveer van die tydsgees in die rigtertyd; dit is steeds die dryfveer in die moderne tydsgees. Want dit is die ewige groot stryd tussen die almagtige God en die magte van die duisternis.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOfskoon die tydsgees wêreldwyd kan uitkring, word in hierdie boek gefokus op die neerslag en invloed daarvan op Suid-Afrika en veral op ons Afrikanervolk.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hendrik+van+der+Wateren\" class=\"contributor-link\"\u003eHendrik van der Wateren\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+SAAWK\" class=\"contributor-link\"\u003eSAAWK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hendrik van der Wateren,SAAWK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382893461667,"sku":"9781868552665","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781868552665_4982e925-7ee4-46ad-ade9-2d2669bb9048.jpg?v=1776604729"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/christelik-algemeen.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}