{"title":"Dagstukke - Algemeen","description":"","products":[{"product_id":"9780796321916","title":"Landbouweekblad Hart tot hart","description":"\u003cp\u003eVir die afgelope 49 jaar skryf ds Kobus van der Westhuysen al die Hart tot hart-rubriek vir Landbouweekblad. Dit is die rubriek wat die langste ononderbroke verskyn het in die geskiedenis van die Media24 stal. Ds Van der Westhuysen skryf in gewone taal vir gewone mense. Hy verstaan die hart van ’n boer en weet dat boere uitgelewer is aan die nukke en grille van die natuur waaroor hulle geen beheer het nie. Vir hierdie boek het ds van der Westhuysen self 366 paslike stukkies uitgesoek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Landbouweekblad\" class=\"contributor-link\"\u003eLandbouweekblad\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kobus+van+der+Westhuyzen\" class=\"contributor-link\"\u003eKobus van der Westhuyzen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Landbouweekblad,Kobus van der Westhuyzen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377118953635,"sku":"9780796321916","price":299.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796321916_1bf66b4d-e1c8-4c39-a9a7-b25d47e62a99.jpg?v=1776500274"},{"product_id":"9781776477258","title":"Begin die Dag Saam met God","description":"\u003cp\u003eIs jou dae vol en besig, en wens jy soms daar was iemand wat vir jou leiding kan gee in elke faset van jou lewe? God wil daardie Iemand vir jou wees! Elke nuwe dag is ’n nuwe kans om in God se teenwoordigheid te leef. Ons hoef nie meer oorweldig en rigtingloos deur ons dae te strompel nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn hierdie 365 dagstukke van topverkoper-outeur Joyce Meyer sal jy opnuut ontdek dat jy al jou vrese, swakhede, hoop en vreugde met God kan deel omdat jy sy kind is. En wanneer jy jou dag in gebed aan die Here toewy, sal jy die leiding van die Gees in elke area van jou lewe ervaar. Begin die dag saam met God sal jou nie net bemoedig en ondersteun nie, dit sal jou ook die krag gee om ander mense in jou lewe te bemoedig en by te staan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eErvaar die vreugde daarvan om elke dag saam met God te begin en geniet sy leiding, genade, voorsiening, liefde en seën.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joyce+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eJoyce Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377313562787,"sku":"9781776477258","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776477258_bd42a980-70a7-4a3b-ab8f-a7c3b76de580.jpg?v=1776804989"},{"product_id":"9781431623419","title":"Mini Oordenkings Genade Vir Elke Oomblik","description":"\u003cp\u003eDie 180 kort maar kragtige oordenkings in Mini-oordenkings: Genade vir elke oomblik verseker lesers opnuut van God se genade en moedig gelowiges aan om 'n Christus-gesentreerde lewe te leef. Temas wat ter sprake kom, is God se getrouheid, liefde, krag en beloftes. Die handige sakpas-formaat maak dit ideaal vir daaglikse stiltetyd in God se teenwoordigheid waar jy ook al is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Solly+Ozrovech\" class=\"contributor-link\"\u003eSolly Ozrovech\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Solly Ozrovech","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377371201699,"sku":"9781431623419","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431623419_6aa7da5a-6c65-4633-8260-d3e81f51fa02.jpg?v=1776536780"},{"product_id":"9781415340752","title":"Leef! Een dag op 'n keer","description":"\u003cp\u003eOns lewe is gejaagd. Ons omstandighede - goed en sleg - stoot ons hiernatoe en daarnatoe. Ons voel asof gebeurtenisse buite ons beheer ons lewe bepaal. Ons smag na vrede, na 'n plek waar veiligheid en rus is. As antwoord op hierdie soeke na vrede herinner die geliefde predikant en skrywer Trevor Hudson lesers aan die beproefde wysheid in die alombekende Gebed om kalmte:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGod, skenk my die gemoedskalmte, om die dinge te aanvaar wat ek nie kan verander nie,\u003cbr\u003edie moed om die dinge te verander wat ek kan, en die wysheid om te weet wat die verskil is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie 365 oordenkings verken elke aspek van hierdie gebed en hoe jy dit daagliks op jou lewe kan toepas. Namate jy die Gebed om kalmte gebruik as gids om elke dag in vriendskap met jou Here en Skepper te lewe, sal God se geskenk van vrede jou lewe vul en deur jou vloei waar jy jou ook al bevind. \u003cbr\u003e  Elke oordenking word afgesluit met 'n praktiese voorstel hoe jy hierdie gebed elke dag kan uitleef. Só sal jou lewe ál meer op God gefokus word, en sal jy die innerlike vrede ervaar waarna jou hart smag.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Trevor+Hudson\" class=\"contributor-link\"\u003eTrevor Hudson\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Trevor Hudson","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377488838819,"sku":"9781415340752","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415340752_d2b3053f-b66b-4ff2-a863-65eda5192120.jpg?v=1776531976"},{"product_id":"9781431622702","title":"Beloftes Vir Elke Dag","description":"\u003cp\u003eOf jy vandag leiding nodig het, God wil loof vir sy seëninge, of God se aangesig soek omdat jy mislukking of versoeking ervaar, Beloftes vir elke dag het die inspirasie wat jy nodig het om jou in God se teenwoordigheid te bring. Temas soos beskerming, genade, krag, redding en liefde vir God, en aanhalings deur mense soos Billy Graham en Charles Spurgeon belig God se beloftes aan gelowiges. Dit lei elke leser om te weet dat God elke oomblik by ons elkeen is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christelike+Uitgewersmaatskappy\" class=\"contributor-link\"\u003eChristelike Uitgewersmaatskappy\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christelike Uitgewersmaatskappy","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378260590755,"sku":"9781431622702","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431622702_1163958e-5c67-4faf-9134-721322cd87fe.jpg?v=1776536714"},{"product_id":"9780638008401","title":"Leef Gefokus: 365 Dae Vir 'n Doelgerigte Lewe","description":"\u003cp\u003eIs jy soms onseker oor jou toekoms en jy weet nie of jou drome 'n realiteit gaan word nie? En droom jy ooit oor die regte goed?\u003cbr\u003eMet Leef gefokus wil Johan Smith jongmense wys hoeveel leiding hulle in die Bybel kan kry. Die 365 dagstukke van hierdie dagboek bevestig vir jongmense dat mense selfs in die Bybelse tyd met probleme geworstel het waarmee mense vandag nog worstel, dat hulle ook foute gemaak het of aan hulleself getwyfel het. Die dagboek versterk die boodskap dat alle mense goed genoeg is vir God ten spyte van al hul tekortkominge. Dit bevestig aan jongmense dat hulle altyd bereid moet wees om op te staan vir die Een in wie hulle glo.\u003cbr\u003eLeef gefokus sal lesers aanspoor om God se liefde aan ander te gaan verkondig, en hulle help om 'n uitgebreide “vriendekring” in die Bybel te ontdek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johan+Smith\" class=\"contributor-link\"\u003eJohan Smith\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johan Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378706923683,"sku":"9780638008401","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638008401_d7d80a1a-5abd-4b27-b366-7bdc844328bd.jpg?v=1776490157"},{"product_id":"9780796322524","title":"100 dae van vriendelikheid","description":"\u003cp\u003eVriendelikheid is om jou krag te gebruik om saggies heel te maak, sonder om iets terug te verwag. Die bekende skrywer en Andrew Murray-pryswenner Andries Cilliers begelei lesers op 'n  kragtige, maar deernisvolle 100-dae reis. Hy inspireer ons om vriendeliker te leef en te wees: met die mense rondom ons, en met onsself. Só leer ken ons ook ons Vriend.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Andries+Cilliers\" class=\"contributor-link\"\u003eAndries Cilliers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Andries Cilliers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379194609827,"sku":"9780796322524","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796322524_43f932bd-8bf5-4379-bd5e-325c3461f1ac.jpg?v=1776500364"},{"product_id":"9781776353897","title":"In die teenwoordigheid van die Allerhoogste","description":"\u003cp\u003eIn die teenwoordigheid van die Allerhoogste is geskryf vir mense wat op soek is na die rus wat die Here gee, al leef ons in ’n gejaagde wêreld. ’n Lewe van innerlike vrede is vandag nog moontlik. Daardie vrede wat jou elke dag soos ’n tevrede kind in die teenwoordigheid van jou hemelse Vader laat sit, vra egter dissipline en oefening. So ’n lewe kom nie vanself nie. Dit vra toewyding en gehoorsaamheid, maar dit vra ook luister en rus. Hierdie jaarboek is bedoel as jou gids op die pad na ’n meer gedissiplineerde lewe saam met God. Dit wil jou stap vir stap, dag vir dag en maand vir maand begelei deur ’n paar geestelike oefeninge sodat jy aan die einde van die jaar iemand kan wees wat nuwe geestelike vreugde ervaar.\n\nIn die teenwoordigheid van die Allerhoogste uit die pen van die bekende en immergewilde Stephan Joubert is ’n gids wat Christene tot reg by die Vader se voete sal bring. Hier sal hulle sielsvrede kan vind en hul ware identiteit as kinders van die Allerhoogste in oorvloed kan uitleef. In hierdie boek roep Stephan Joubert mans en vrouens se harte terug na die teenwoordigheid van die Allerhoogste waar hul gewortel in geloof langs God kan leef en floreer, ten spyte van die gewoel in die wêreld.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephan+Joubert\" class=\"contributor-link\"\u003eStephan Joubert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stephan Joubert","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379420577955,"sku":"9781776353897","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776353897_6b90d959-1cae-4ac6-8f59-4718076255f6.jpg?v=1776583105"},{"product_id":"9781431624829","title":"Wees oor niks besorg nie","description":"\u003cp\u003eIs jy op soek na vrede? 'n Kalm oomblik te midde van die chaos? Voel dit of selfs één dag sonder bekommernisse eenvoudig buite jou bereik is?\u003cbr\u003eRiekert Botha se raad om ons woeste wêreld te navigeer, is reguit: Fokus op Jesus. Wanneer jou hele lewe op Hom gefokus is, word jou visie helder, jou prioriteite duidelik en onmoontlike situasies hanteerbaar. Jy kan rus in die wete dat Jesus jou krag is en dat Hy al is wat jy nodig het. \u003cbr\u003eHý is jou stilte in die storm.\u003cbr\u003eWees oor niks besorg nie is 'n treffer-dagboek met 366 dagstukke wat jou sal lei om elke dag daarop te fokus om Jesus, jou Verlosser, beter te leer ken sodat jy kan groei in 'n meer volwasse volgeling wat ook vir die wêreld sal wys hoekom Jesus ook die antwoord op húl soeke na vrede is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Riekert+Botha\" class=\"contributor-link\"\u003eRiekert Botha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Riekert Botha","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379462127779,"sku":"9781431624829","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431624829_ea8534ab-842a-4a8b-97c1-b9bf2d844452.jpg?v=1776536828"},{"product_id":"9781431625482","title":"Krag vir elke dag","description":"\u003cp\u003eVoel dit of die eise van die lewe jou wil oorweldig? Smag jy na 'n plek waar jy kan wegkom van daaglikse stres en spanning, en onsekerheid oor die toekoms?\u003cbr\u003eTopverkoper-outeur Milanie Vosloo wéét dat die lewe soms elke druppel energie uit 'n vrou tap. Die 366 bemoedigende dagstukkies met 'n Skrifaanhaling, oordenking en kort gebed sal vroue opnuut verseker dat God die enigste Bron is wat hulle volkome kan versterk.\u003cbr\u003eKrag vir elke dag moedig vroue aan om hul angs en onsekerheid te verruil vir God se ewige, onuitputbare krag.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Milanie+Vosloo\" class=\"contributor-link\"\u003eMilanie Vosloo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Aanlynkuier\" class=\"contributor-link\"\u003eAanlynkuier\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Milanie Vosloo,Aanlynkuier","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379462160547,"sku":"9781431625482","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431625482_c053f08d-0fae-4d00-840f-6ef9293f5581.jpg?v=1776536882"},{"product_id":"9781776351534","title":"Rigtingwysers vir jou lewenspad","description":"\u003cp\u003eGod weet wat ons wil hê nog voordat ons daarvoor vra. Hy weet ook hoe elkeen van ons se lewenspad lyk nog voordat ons die pad gestap het. Rigtingwysers vir jou lewenspad is 'n padkaart met wyshede vir wanneer jy\u003cbr\u003erigting verloor of wanneer die uitdagings sonder waarskuwing opduik. Die dagstukke bring moed in swaarkry tye sodat jy sonder sukkel die struikelblokke kan oorkom. Piet Smit het 150 oordenkings geskryf om jou te help koershou deur die lewe se storm- en sonskyndae. Rigtingwysers vir jou lewenspad is 'n kompas vir daardie oomblikke wanneer die wind jou skip in die verkeerde rigting wil stuur. Die bekroonde liedjieskrywer en sanger deel sy eie geestelike neerslae en oorwinnings met die leser. Hy put sy inspirasie uit sy eie ervaringe en dit gee die dagstukke 'n baie persoonlike aanslag.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Piet+Smit\" class=\"contributor-link\"\u003ePiet Smit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Piet+Smit\" class=\"contributor-link\"\u003ePiet Smit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Piet Smit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379463930019,"sku":"9781776351534","price":319.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776351534_9049e9c2-da3b-48d8-8395-0b442634125e.jpg?v=1776582648"},{"product_id":"9781431625338","title":"Alles wat ek nodig het","description":"\u003cp\u003eOf jy nou krag nodig het vir 'n moeilike dag, of troos te midde van uiters uitdagende tye, Alles wat ek nodig het sal jou bemoedig met beloftes en hoop uit God se Woord. Die 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan sal jou bewus maak van God se teenwoordigheid in jou lewe en dat Hy alles voorsien wat jy nodig het.\u003cbr\u003eWord bemoedig om God se liefde elke dag uit te leef terwyl jy inspirasie put uit die Skrifgedeeltes en die plat-op-die-aarde raad en bemoediging van Angus Buchan.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Angus+Buchan\" class=\"contributor-link\"\u003eAngus Buchan\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Angus Buchan","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379656900771,"sku":"9781431625338","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431625338_3ccfa88f-89ba-4c59-8f00-382cc4e89054.jpg?v=1776536861"},{"product_id":"9781431623297","title":"In stilwees en vertroue","description":"\u003cp\u003eWanneer jy tyd in God se teenwoordigheid deurbring en oor sy kragtige Woord mediteer, bou dit karakter, innerlike krag en ’n godvresende selfvertroue om enige lewensuitdaging te trotseer. In stilwees en vertroue is 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan. Elkeen van die daaglikse teksverse, inspirerende oordenkings en diepsinnige gebede sal jou toerus met die krag van die Heilige Gees om sterk te staan teen elke dag se uitdagings. Nou is die tyd om God te vertrou. Bring daarom tyd saam met Hom deur, want ons krag lê in stil wees en vertroue hê (Jes. 30:15).\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Angus+Buchan\" class=\"contributor-link\"\u003eAngus Buchan\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Angus Buchan","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380100055203,"sku":"9781431623297","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431623297_712b2ab5-17af-458a-a925-3f4eb8a89cd1.jpg?v=1776536763"},{"product_id":"9781431624454","title":"`n Veilige vesting","description":"\u003cp\u003eBekroonde outeur Stephan Joubert help lesers in ’n Veilige vesting om opnuut te besef hoe groot God se sorg en liefde vir sy kinders is. Te midde van ’n wêreld wat lyk of dit enige oomblik uitmekaar gaan val, staan een ding vas en seker: Ons dien ’n magtige en getroue God. Die 365 oordenkings lei lesers om weg te kyk van hulle eie swaarkry en krisisse deur slegs op God te fokus en hul geloof prakties uit te leef. Daar ís hoop, daar ís ’n toekoms. Vind die troos en leiding wat slegs ’n liefdevolle hemelse Vader vir sy kinders kan gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephan+Joubert\" class=\"contributor-link\"\u003eStephan Joubert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stephan Joubert","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380100513955,"sku":"9781431624454","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431624454_4fc76cd9-1e8b-42da-b85b-4156c15750de.jpg?v=1776536819"},{"product_id":"9780796322708","title":"Draers van die lig","description":"\u003cp\u003eDraers van die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag, geskryf deur goeie vriende Stephan Joubert en Johan Smith. Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die wêreld vandag te wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephan+Joubert\" class=\"contributor-link\"\u003eStephan Joubert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stephan Joubert","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380146782371,"sku":"9780796322708","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796322708_278d2a8b-c9a4-423f-bbf4-ce2a6ac591f0.jpg?v=1776500397"},{"product_id":"9780638009484","title":"Wandel deur God se Woord","description":"\u003cp\u003eDie Bybel bevat soveel leiding en Goddelike raad, maar dit kan oorweldigend wees om dit van begin tot einde deur te lees. Waar begin ’n mens, en waar vind jy tyd in jou besige skedule? Maar dis geen rede om God se leiding mis te loop nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie 366 oordenkings in Wandel deur God se Woord neem jou op reis deur die Bybel – van Genesis tot Openbaring. Dit dek die bekendste, mooiste en belangrikste verse – die essensie van God se Woord – sodat jy die impak van die Woord opnuut sal ontdek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOntdek hoe prakties, lewensveranderend en bemoedigend God se Woord is, en dat dit die duidelikste roetewyser vir jou lewenspad is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e366 oordenkings wat fokus op kerngedeeltes van die Bybel – van Genesis tot Openbaring.\u003cbr\u003eElke dag bevat ’n vers of gedeelte uit die Skrif, ’n kort oordenking en gebed.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jimi+Le+Roux\" class=\"contributor-link\"\u003eJimi Le Roux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jimi Le Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380220248227,"sku":"9780638009484","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638009484_b979679a-1aa5-49bc-a71e-4047ba7c1081.jpg?v=1776803342"},{"product_id":"9780796323071","title":"Ligloop op jou lewenspad","description":"\u003cp\u003eDaar is Lig in die wêreld. Lééf daarom met God. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e In 'n uitdagende wêreld is God se lig noodsaaklik. Cas Vos, afgetrede professor en skrywer lei jou in heerlike toeganklike taal met besondere insigte in die Bybel en deeglike uitleg daarvan. Hy verhelder Skrifgedeeltes in Job, Jona, Prediker, die Psalms en ook die gelykenisse van Jesus. Hy betrek baie gedigte en vertalings van liedere wat vertroos en versterk. Die 366 dagstukke sal jou lei om lig te loop op jou lewenspad.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Cas+Vos\" class=\"contributor-link\"\u003eCas Vos\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Cas Vos","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380370555043,"sku":"9780796323071","price":310.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323071_f5fc3777-461c-48d7-a47c-ed1c081ad92d.jpg?v=1776500472"},{"product_id":"9781431626052","title":"Gereed Vir Vandag","description":"\u003cp\u003eJou program is oorvol. Jy het skaars energie vir jou werk. Hoe kan jy nog elke dag vir Christus leef en sy teenwoordigheid in jou lewe ervaar?\u003cbr\u003eOm in hierdie chaotiese tyd vas te hou aan jou geloof, verg die regte ingesteldheid en fokus. Die wêreld gaan jou beslis nie hiermee help nie – inteendeel.\u003cbr\u003eIn Gereed vir vandag wys Stephan Joubert jou in 365 dagstukke hoe ’n paar eenvoudige besluite jou denke kan teruglei na die eenvoudige Bybelse opdragte van vertroue, dankbaarheid, liefhê en respek. Deur hierdie en ander beginsels in jou dag-tot-dag-lewe toe te pas, word jou las ligter, die waarheid duideliker en ’n lewe van diens haalbaar.\u003cbr\u003eJy sal vryer kan asemhaal en elke dag aandurf met die krag en moed wat slegs van God af kom.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephan+Joubert\" class=\"contributor-link\"\u003eStephan Joubert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stephan Joubert","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380380483747,"sku":"9781431626052","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431626052_943cc52d-cc4f-4c41-b071-69e4957d070e.jpg?v=1776536935"},{"product_id":"9780638009842","title":"Daaglikse Hoop","description":"\u003cp\u003eWaarheen draai jy om ware hoop te vind? Wat is die enigste anker in jou lewe wat nooit sal verander nie?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDaar is net een regte antwoord: God is ons stewige anker, die enigste bron van hoop wat nooit sal teleurstel nie. Hy wil hê sy hoop moet oorspoel tot in jou daaglikse lewe en jou die krag gee om vrees in die oë te kyk, stres te verminder, konflik op te los, gesonde verhoudings te bou, versoeking te oorkom en enige uitdaging aan te pak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie 365 dagstukke deur topverkoper-outeur Rick Warren sal jou help om geanker te bly in die enigste ware hoop waarop ons kan staatmaak: die hoop wat van God kom.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rick+Warren\" class=\"contributor-link\"\u003eRick Warren\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rick Warren","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380406960291,"sku":"9780638009842","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638009842_5594f53c-ce10-4cba-ac5b-73d3ba820c31.jpg?v=1776803364"},{"product_id":"9781991237118","title":"Jesus roep jou","description":"\u003cp\u003eIn hierdie tweede Suider-Afrikaanse uitgawe van Jesus Roep Jou: Geniet Vrede In Sy Teenwoordigheid, 'n 366-dagstukkieboek in Grootdruk, word jy uitgenooi om daagliks tyd in God se teenwoordigheid deur te bring. Deur middel van oordenkings en Skrifgedeeltes bring New York Times-topverkoperskrywer Sarah Young Jesus se boodskap van vrede na jou vandag, en ook elke dag.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDeur daagliks tyd te spandeer in die teenwoordigheid van ons Verlosser met die bekende en geliefde dagstukke in Jesus Roep Jou sal jy:\u003cbr\u003e• Getroos voel deur woorde van hoop en bemoediging\u003cbr\u003e• Verseker word van Jesus se oneindige liefde vir jou\u003cbr\u003e• Onderskragende leiding gebaseer op die Skrif ontvang\u003cbr\u003e• Jou geloof deur die lees van Bybelverse versterk\u003cbr\u003e• Jesus daagliks ontmoet deur 'n oordenking gebaseer op God se Woord\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGeskryf asof Jesus self direk met jou praat, nooi Jesus Roep Jou jou uit om vrede te ervaar in die teenwoordigheid van die Verlosser wat altyd by jou is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sarah+Young\" class=\"contributor-link\"\u003eSarah Young\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sarah Young","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381268299939,"sku":"9781991237118","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991237118_fbf86121-ae50-4ca8-b9e1-923c05c7f6af.jpg?v=1776619693"},{"product_id":"9780796132239","title":"Wat Die Oog Nie Kan Sien Nie: 100 Dae van Inspirasie","description":"\u003cp\u003eChardi is wetlik blind gediagnoseer op sewejarige ouderdom. Haar lewe was nie altyd maklik nie, maar tot hiertoe het die Here haar deurgedra.\u003cbr\u003eDie dagstukkies is vol van haar eie worstellinge, sukses en reis saam met die Here.\u003cbr\u003eSy nooi jou uit om saam met haar deur die dagstukkies te reis en die Jesuslewe te ontdek.\u003cbr\u003eSy is n sanger, liedjieskrywer, spreker en skrywer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chardi+Kleynhans\" class=\"contributor-link\"\u003eChardi Kleynhans\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chardi Kleynhans","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381742911651,"sku":"9780796132239","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796132239_9e5effa0-745c-47d6-a8c7-6174da3f8619.jpg?v=1776498175"},{"product_id":"9781067234294","title":"Die Lelieblom","description":"\u003cp\u003eLelieblom val weg op ŉ outobiografiese noot deur kortliks te vertel van Leilani en haar gesin se lewenspad wat in 'n oogwink in 'n onbekende, gevaarlik kronkelende grondpad verander het - en hoe hulle dit oorleef het.\u003cbr\u003eDie lewe is nie maklik nie. Ons almal het probleme. Die lewenspad is dikwels besaai met dorings en soms bevind ons onsself op die grondpad van die lewe. Ons is nie altyd voorbereid op 'n storm wat ons lewe in 'n oogwink en vinniger as 'n gedagte kan verander nie.\u003cbr\u003e'n Lelie is besonders en simboliseer liefde, kennis en innerlike skoonheid. Dit is nodig om onsself deur God se oë te sien en vir onsself lief te wees sodat ons 'n gelukkige en suksesvolle lewe kan leef. Ons is almal uniek met verskillende talente en baie kosbaar. Ons is soos blomme, elkeen is besonders.\u003cbr\u003eLelieblom inspireer met wyshede, bemoediging en positiewe gedagtes. Ons lewenspad is vol lesse wat ons kan aanwend om emosioneel van krag tot krag te gaan. Ons het ook nodig om die kompas in ons siel te gebruik sodat ons in die regte rigting sal stap. Soos wat Robert H. Schuller dit stel: “Tough times never last, but tough people do.”\u003cbr\u003eOnthou: Sukses is nimmereindigend en mislukking is nooit finaal nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leilani+Luyt+Potgieter\" class=\"contributor-link\"\u003eLeilani Luyt Potgieter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leilani Luyt Potgieter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382570434723,"sku":"9781067234294","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781067234294_4cf9c80c-46f1-4654-b166-a91026e00192.jpg?v=1776519412"},{"product_id":"9781049201290","title":"`n Oomblik In Die Woord (Afrikaans 1953 Vertaling)","description":"\u003cp\u003eDie 'n Oomblik in die Woord - Eenjaar-Bybel neem jou op 'n geestelike reis van 365 dae deur die hele Bybel.\u003cbr\u003eElke dag se gedeeltes uit die Ou en Nuwe Testament is reeds vir jou uitgesit - van 1 Januarie tot 31 Desember - sodat jy die Bybel in een jaar, boek vir boek, sistematies kan deurlees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJy kan boonop saam luister na dr. Raymond Lombard wat die dag se gedeeltes voorlees.\u003cbr\u003eSkandeer eenvoudig die QR-kode wat by elke dag verskyn, en luister terwyl jy lees - of sommer net terwyl jy besig is.\u003cbr\u003eAs jy die Woord sien én hoor, raak dit jou hart en verstand nog dieper.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAan die begin van elke maand kry jy ook 'n tydlose, bemoedigende boodskap wat jou help verstaan waaroor die maand se tekste in die breë gaan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie Bybel is allereers 'n lees-Bybel. Die teks is geneem uit die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se 2024-hersiene uitgawe van die 1953-vertaling. Jy sal opmerk dat name eenvoudiger gespel is en dat sekere ou woordgebruik vervang is om dit makliker verstaanbaar te maak. Tog bly dit getrou aan die oorspronklike vertaling.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie Eenjaar-Bybel is vir elke gelowige wat 'n dieper verhouding met God begeer, vir gesinne wat saam 'n ritme van Bybellees en gebed wil vestig, en vir kleingroepe of gemeentes wat saam die Woord wil ontdek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJy reis nie alleen nie - duisende ander gelowiges is reeds saam met jou op hierdie pad deur die Bybel in een jaar!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e8-Punt lettergrootte.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Raymond+Lombard\" class=\"contributor-link\"\u003eRaymond Lombard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Raymond Lombard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47577199214755,"sku":"9781049201290","price":649.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781049201290_7d077200-9a77-4284-b8ab-1a9e8ab624aa.jpg?v=1776803999"},{"product_id":"9781990968556","title":"Asem","description":"\u003cp\u003eAsem, 250 Oordenkings, Gebede en Gedagtes\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNeem 'n oomblik. Asem in. Asem uit.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn 'n wêreld wat te vinnig asemhaal, nooi Asem jou om stadiger te leef en nader aan God te beweeg.\u003cbr\u003eHierdie dagstuk-joernaal bied 250 kort oordenkings wat jou help om weer te onthou wie jy is — en Wie saam met jou asemhaal.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eElke dag bring 'n Bybelteks, storie, gebed, aanhaling en praktiese “Doen-dit-nou”-gedagte wat geloof konkreet maak.\u003cbr\u003eDis nie 'n boek om net te lees nie, maar een om saam met God te beleef: met oop hande, oop hart en oop bladsye.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAsem is jou uitnodiging om weer stil te raak, om te skryf, om te luister.\u003cbr\u003eBegin waar jy is. Skryf jou eie gebede, drome en herinneringe tussen die bladsye in.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDis nie net 'n joernaal oor asemhaal nie — dis een om saam met Hom in te skryf, een asem, een dag op 'n slag.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gerjo+Ben+van+der+Merwe\" class=\"contributor-link\"\u003eGerjo Ben van der Merwe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gerjo Ben van der Merwe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47587689300131,"sku":"9781990968556","price":325.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781990968556_97a9375e-69d8-431c-9e18-d46727593923.jpg?v=1776805624"},{"product_id":"9780796324023","title":"Uit die Beek 2027","description":"\u003cp\u003eHy dra ons altyd. Elke dag.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e*Uit die Beek* bied al generasies lank geestelike leiding en inspirasie vir gelowiges. Hierdie jaar is ons tweede jaar in die reis van vier jaar wat ons deur die Bybel lees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn hierdie uitgawe lees ons uit Eksodus, die Psalms, Spreuke, Rigters, Job, Amos en Jeremia. In die Nuwe Testament lees ons uit Matteus, Hebreërs, Efesiërs, Jakobus, 2 Korintiërs en Filemon.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSoos gewoonlik word die belangrikste seisoene van die kerkjaar in ag geneem met 'n spesiale boodskap vir Lydenstyd, Paasfees, Pinkster, Koninkrykstyd, Advent en Kersfees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMag jy, liewe leser, vanjaar opnuut hoor dat jy aan Jesus Christus behoort, dat die Here by jou is, dat sy genade vir jou genoeg is en dat Hy jou dra.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e*Uit die Beek 2027* is the 102nd edition of this well-loved devotional. We have 365 daily devotionals by well known and respected theologian Stephan Joubert. 2027 is the 2nd year of the four-year Bible reading plan.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephan+Joubert\" class=\"contributor-link\"\u003eStephan Joubert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stephan Joubert","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47830981476515,"sku":"9780796324023","price":252.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780796324023.jpg?v=1782997132"},{"product_id":"9780796324092","title":"Wen die stryd in jou gedagtes 100 oordenkings","description":"\u003cp\u003eBekende TV-persoonlikheid en topverkoperskrywer Joyce Meyer moedig lesers aan om beheer te neem oor hul negatiewe gedagtes en 'n meer vrugbare lewe te leef met hierdie 100 oordenkings.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLesers word daagliks gewaarsku teen die slaggate van negatiewe denke en maniere gewys om gesonde gedagtes aan te leer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJoyce begin elke dag se oordenking met 'n gepaste Bybelteks en sluit dit af met 'n gebed wat die leser sal help om te fokus op elke dag se oorwinning van die stryd in hul gedagtes.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joyce+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eJoyce Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47830981574819,"sku":"9780796324092","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780796324092.jpg?v=1783000416"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/dagstukke-algemeen.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}