{"title":"Dagstukke - Groot Druk","description":"","products":[{"product_id":"9780638008784","title":"My Allerbeste Vir Sy Hoogste Grootdruk","description":"\u003cp\u003eMy allerbeste vir Sy hoogste: 366 Klassieke Oordenkings is Oswald Chambers se klassieke werk. Hierdie uitsonderlike Christelike boek met sy geestelike insigte en lewensveranderende perspektiewe is nou ook in grootdruk-formaat beskikbaar.\u003cbr\u003eHierdie uitgawe van My allerbeste vir Sy hoogste is maklik leesbaar en verstaanbaar. Tog het nie een enkele waarheid verander sedert die oorspronklike uitgawe nie. Hierdie eietydse weergawe van dié boek, wat wêreldwyd deur baie as een van die gewildste Christelike boeke ooit beskou word, is 'n vreugde om te lees en oor na te dink. Niemand kan gereeld uit hierdie boek lees sonder om 'n beter dienaar van Christus te word nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• Internasionale topverkoper\u003cbr\u003e• Klassieke werk\u003cbr\u003e• 366 dagstukke in maklik leesbare grootdruk-formaat\u003cbr\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel My Utmost For His Highest\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Oswald+Chambers\" class=\"contributor-link\"\u003eOswald Chambers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Oswald Chambers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378250301603,"sku":"9780638008784","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638008784_b4fbe880-8da7-4dc8-a885-9f9a3176a1ad.jpg?v=1776490245"},{"product_id":"9781415342763","title":"Oorvloedige Liefde","description":"\u003cp\u003eOorvloedige liefde – Grootdruk bevat 365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om die lewe en God se liefde in oorvloed te ervaar. Nina bespreek verskeie eienskappe wat deel van ’n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorlê en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef. Ervaar saam met haar 365 dae van God se onbegrensde liefde.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nina+Smit\" class=\"contributor-link\"\u003eNina Smit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nina Smit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379712671907,"sku":"9781415342763","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415342763_c1392f3d-2ebb-42bd-aaba-8ec81ee24072.jpg?v=1776532027"},{"product_id":"9780638008456","title":"Op Pad Met God: 366 Grootdruk-Dagstukke: Kies 'n Lewe Wat God Eer","description":"\u003cp\u003eWil jy jou beste lewe leef, maar jy weet nie regtig hoe om dit reg te kry nie? Stap saam met topverkoper-outeur Angus Buchan en ontdek dat jy net in God 'n waarlik buitengewone lewe kan hê.\u003cbr\u003eIn Op pad met God: 366 Grootdruk-dagstukke: Kies 'n lewe wat God eersal jy ontdek jy sal eers ware sukses, vrede en oorwinning smaak wanneer jy jou lewe op God en die beginsels in sy Woord bou. Die 366 grootdruk-dagstukke sal jou nader bring aan ons ewige Vriend, Jesus Christus, en jou help om die plan en doel te ontdek wat Hy vir jou lewe het. Jy sal opnuut besef die grootste seën kom wanneer jy voluit vir Hom leef.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• Topverkoper-outeur en bekende evangelis.\u003cbr\u003e• 366 grootdruk-dagstukke.\u003cbr\u003e• Hardeband met merklint.\u003cbr\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Living God's Way.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Angus+Buchan\" class=\"contributor-link\"\u003eAngus Buchan\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Angus Buchan","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381182021795,"sku":"9780638008456","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638008456_dc82fc08-d467-4de9-9d70-b98a13b838a0.jpg?v=1776490171"},{"product_id":"9780638010480","title":"Vaste Geloof","description":"\u003cp\u003eAs gelowiges in Christus sien ons uit na die ewigheid en om eendag by ons geliefde Saligmaker te wees. Maar hoe moet ons intussen leef en hoe moet ons die kwessies op ons pad hanteer? Vaste geloof se 366 dagstukke sal jou help om ’n man of vrou na God se hart te wees met ’n geloof wat gebou is op ’n vaste fondament. Met onwankelbare vertroue op God sal jy toegerus wees om enige uitdaging, probleem of onsekerheid te hanteer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eStap saam met Angus Buchan op ’n jaarlange reis en leef elke dag voluit vir Jesus terwyl jy jou aardse reis sterk en oorwinnend voltooi.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e366 oordenkings\u003cbr\u003e392 bladsye\u003cbr\u003eHardeband met merklint\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Angus+Buchan\" class=\"contributor-link\"\u003eAngus Buchan\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Grootdruk\" class=\"contributor-link\"\u003eGrootdruk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Angus Buchan,Grootdruk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47383048126627,"sku":"9780638010480","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638010480_e767a3e1-32a3-4911-8b85-5c5d0e2a40a1.jpg?v=1776803402"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/dagstukke-groot-druk.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}