{"title":"Dagstukke - Mans","description":"","products":[{"product_id":"9780638008470","title":"Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof Nuwe Buiteblad","description":"\u003cp\u003eDie Bybel in 366 dae vir manne van geloof is 'n waardevolle hulpmiddel vir mans wat die Bybel beter wil leer ken, maar nie weet hoe en waar om te begin nie. Nou kan hulle die kerngedeeltes van die Bybel in net een jaar lees.\u003cbr\u003eBelangrike sleutelteksgedeeltes uit die hele Bybel (Nuwe Lewende Vertaling) word chronologies aangebied vanaf Genesis tot Openbaring, saam met kort, inspirerende gedagtes deur Angus Buchan.\u003cbr\u003eDie Bybel in 366 dae vir manne van geloof, in sakpasformaat, is 'n handige hulpbron vir geestelike groei. Dit sal jou geloof versterk en jou inspireer om toegewy aan God te leef.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Angus+Buchan\" class=\"contributor-link\"\u003eAngus Buchan\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Angus Buchan","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375527739555,"sku":"9780638008470","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638008470_5b0514da-5fab-4d9c-a7a6-12e900cf8739.jpg?v=1776490180"},{"product_id":"9780638009859","title":"Manne van die Bybel","description":"\u003cp\u003eNet soos die mense van wie ons in die Bybel lees, sukkel ons almal vandag nog met selfsugtige ambisie, ons worstel met vrees en besluiteloosheid, ons kom voor versoekings te staan en ervaar die pyn van eensaamheid. Net soos hulle, begeer ons ook ’n dieper verhouding met God en om te lewe soos Hy van ons verwag.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eManne van die Bybel Eenjaar-dagboek bestudeer die lewens van 52 mans in die Skrif en bied ’n vars perspektief op die verlossingsverhaal. Elke week fokus op die lewe van een van hierdie 52 mans deur te kyk na:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSy storie – ’n vertelling van sy verhaal (Maandag)\u003cbr\u003e’n Kykie na die man – delf dieper in sy lewe en ontdek raakpunte jou eie lewe (Dinsdag)\u003cbr\u003eSy nalatenskap in die Skrif – ’n Bybelstudie wat gebou is op die beginsels van sy lewe (Woensdag)\u003cbr\u003eDie Bybelse beloftes wat op sy lewe en jou lewe van toepassing is (Donderdag)\u003cbr\u003eSy nalatenskap van gebed – Gebed teen die agtergrond van sy verhaal (Vrydag)\u003cbr\u003eManne van die Bybel Eenjaar-dagboek is spesiaal ontwerp vir individuele of groepstudie en sal Bybellees ’n daaglikse gewoonte maak. Hierdie dagstukke sal jou help groei in wysheid en gehoorsaamheid en jou help om ’n man na God se hart te word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVir individuele of groepstudie\u003cbr\u003eOndersoek die lewens van 52 mans uit die Bybel deur: \u003cbr\u003e’n Vertelling van sy verhaal\u003cbr\u003e’n Kykie na hoe sy verhaal ooreenstem met jou lewe\u003cbr\u003e’n Bybelstudie wat gebou is op die beginsels van sy lewe\u003cbr\u003eBybelse beloftes wat op sy lewe en jou lewe van toepassing is\u003cbr\u003eGebed teen die agtergrond van sy verhaal\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ann+Spangler\" class=\"contributor-link\"\u003eAnn Spangler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Robert+Wolgemuth\" class=\"contributor-link\"\u003eRobert Wolgemuth\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ann Spangler,Robert Wolgemuth","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378824364195,"sku":"9780638009859","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638009859_980ce8f6-e19b-4a9c-86d0-dc1063dfa9a7.jpg?v=1776803367"},{"product_id":"9780638008425","title":"Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Mans","description":"\u003cp\u003eAs die hoof van die huis wat ook nog werkstres moet hanteer, kan dit soms vir jou voel of jy die hele wêreld op jou skouers dra. Maar jy is nie alleen nie. God is reg langs jou.\u003cbr\u003eDie sakpas-Bybel met oordenkings vir mans bevat 366 daaglikse gedagtes wat jou sal help om die daaglikse eise van die lewe te verruil vir God se vrede namate dit jou leer om sterk te staan in jou geloof. Elke dag bevat 'n versameling kernverse uit die Skrif en 'n kort oordenking oor temas soos spanning, gesin, finansies, leierskap, sukses en wysheid. Daar is ook 'n tematiese indeks om maklik antwoorde te kry oor kwessies waaroor jy wonder.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephan+Joubert\" class=\"contributor-link\"\u003eStephan Joubert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stephan Joubert","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381098823843,"sku":"9780638008425","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638008425_35012df4-206c-46fa-bf97-7c24fb13df9d.jpg?v=1776490167"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/dagstukke-mans.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}