{"title":"Dagstukkies - Christelik Kinders","description":"","products":[{"product_id":"9781415336069","title":"Onbeskryflik","description":"\u003cp\u003eOnbeskryflik: 100 dagstukkies oor God en wetenskap sal leergierige kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam, diere en die weer.\u003cbr\u003eDie boekie is vol prettige kleurillustrasies asook foto's wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te daag, maar steeds hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat 'n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, asook 'n gepaste Bybelvers en gebed.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louie+Giglio\" class=\"contributor-link\"\u003eLouie Giglio\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Nicola+Anderson\" class=\"contributor-link\"\u003eNicola Anderson\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louie Giglio","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376874242211,"sku":"9781415336069","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415336069_3783c08f-3d09-4d7f-8e59-bfbd0652fff8.jpg?v=1776531958"},{"product_id":"9781431626533","title":"Mini-Oordenkings Vir Kinders","description":"\u003cp\u003eIn ’n wêreld vol boelies en vergelyking op sosiale media, is dit vandag baie belangrik dat kinders besef hoe kosbaar hulle vir God is – net soos hulle is. Die 180 kort dagstukke in Mini-oordenkings vir kinders is geskryf asof God self met die kind praat. Elke dagstuk bevat ’n kernvers, ’n bemoedigende boodskap van God en ’n gebed. Dit is die ideale grootte vir ’n rugsak of tas, sodat kinders enige tyd en enige plek kan stil word by God. Die persoonlike boodskappe van God in Mini-oordenkings vir kinders sal laerskolers elke dag verseker dat God hulle liefhet en dat Hy omgee hoe hulle voel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Cherie+Hill\" class=\"contributor-link\"\u003eCherie Hill\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Cherie Hill","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378632507555,"sku":"9781431626533","price":59.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431626533_d2152a0b-38ce-4c1a-8889-16594935b492.jpg?v=1776536979"},{"product_id":"9781431625901","title":"Eenminuut-oordenkings vir Kinders","description":"\u003cp\u003eOm wyse besluite te neem en te weet wat die beste manier is om uitdagings by die huis, by die skool of op die sportveld aan te pak, kan vir kinders moeilik wees.\u003cbr\u003eDie daaglikse oordenkings in Eenminuut-oordenkings vir kinders sal hulle help om leiding uit God se Woord te kry. Deur net ’n paar minute elke dag saam met God deur te bring, sal kinders inspireer om hul uitdagings op die regte manier te hanteer terwyl hulle God se wil vir hulle begin verstaan. God se Woord gee die beste voorbeelde van wat om te doen of te sê in enige situasie.\u003cbr\u003eHierdie kort oordenkings sal kinders help om in die voetspore van die beste Rolmodel in die hele wêreld te stap – Jesus Christus!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jan+de+Wet\" class=\"contributor-link\"\u003eJan de Wet\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jan de Wet","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379533037731,"sku":"9781431625901","price":79.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431625901_56234180-f19a-4d51-82f3-3880f7c7dc9d.jpg?v=1776536908"},{"product_id":"9781431624348","title":"Wees 'n seun na God se hart","description":"\u003cp\u003eVertrek op ’n wonderlike avontuur saam met God! Die 140 kort oordenkings in Wees ’n seun na God se hart sal jong seuns help ontdek dat God hulle liefhet en ’n wonderlike lewe vir hulle beplan. Hulle sal alles leer wat hulle nodig het om die lewe te hanteer, soos die keuse van vriende, besluite, ’n gesonde gebedslewe en geloofsgroei. Jong seuns sal deur hierdie oordenkings ervaar hoe lief God hulle het en meer leer van sy sorg vir hulle. Dit is die ideale bousteen vir ’n lewenslange verhouding met ’n liefdevolle Vader.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jim+George\" class=\"contributor-link\"\u003eJim George\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jim George","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380093239459,"sku":"9781431624348","price":139.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431624348_6d845111-b683-48e2-b2b9-2a54f021df44.jpg?v=1776536809"},{"product_id":"9781415341803","title":"Hoe groot is ons God","description":"\u003cp\u003eLouie Giglio bied nog 100 dagstukkies oor God en die wetenskap wat kinders tussen 6 en 10 se nuuskierigheid sal prikkel. Hoe groot is ons God bevat merk-waardige wetenskap like feite, pragtige foto’s, prettige illustrasies en eenvoudige aktiwi teite. Die temas sluit in die buitenste ruim, die Aarde en die weer, die menslike liggaam, diere, plante, en vele meer! Met hierdie dagstukkieboek gaan kinders op ’n reis om meer oor God en sy ongelooflike skepping te leer. Van die Pienk Meer in Senegal en die Aarde se omwenteling om die son tot die waterwyse padda wat tot vyf jaar lank sonder water kan oorleef, sal die wonders van die heelal jou kind ’n nuwe waardering gee vir God se ontsaglike skeppingsvermoë.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louie+Giglio\" class=\"contributor-link\"\u003eLouie Giglio\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louie Giglio","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380098842787,"sku":"9781415341803","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415341803_a07a9996-424f-4a0f-9eff-f3f2d5359aee.jpg?v=1776531985"},{"product_id":"9781431626489","title":"`n Bybeldagboek Vir Meisies","description":"\u003cp\u003e’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir meisies se geloofsgroei. Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir meisies is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong meisies sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer. Elke oordenking is gerig op die daaglikse leefwêreld van meisies en bied woorde van troos, vrede en hoop.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jean+Fischer\" class=\"contributor-link\"\u003eJean Fischer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jean Fischer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380380221603,"sku":"9781431626489","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431626489_3074fb5e-c302-47f1-9e0e-63e1b54b31ec.jpg?v=1776536971"},{"product_id":"9781431626472","title":"`n Bybeldagboek Vir Seuns","description":"\u003cp\u003e’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir seuns se geloofsgroei. Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir seuns is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong seuns sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer. Elke oordenking is gerig op die daaglikse leefwêreld van seuns en bied woorde van troos, vrede en hoop.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jean+Fischer\" class=\"contributor-link\"\u003eJean Fischer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jean Fischer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380380287139,"sku":"9781431626472","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431626472_2a02ef46-1661-486e-9edf-18dd6c545309.jpg?v=1776536966"},{"product_id":"9781776343010","title":"Die Wonder Van Die Skepping: 100 Dagstukkies Oor God \u0026 Wetenskap","description":"\u003cp\u003eDie Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam en diere.\r\n\r\nDie volkleur boek is vol prettige kleurillustrasies en foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te brei, en hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, 'n \"Verwonder jou'' gedeelte, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.\r\n\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louie+Giglio\" class=\"contributor-link\"\u003eLouie Giglio\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tama+Fortner\" class=\"contributor-link\"\u003eTama Fortner\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louie Giglio,Tama Fortner","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380509130915,"sku":"9781776343010","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776343010_2537882a-be6e-43eb-b245-db093b25a210.jpg?v=1776582410"},{"product_id":"9780638009064","title":"Dagstukkies en Gebede vir Seuns","description":"\u003cp\u003eDie lewe kan lekker uitdagend wees! Dagstukkies en gebede vir seuns is dus ideaal vir seuns tussen 8 en 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie 365 dae is verdeel in ’n kort en kragtige dagstukkie vir die oggend en ’n gebed vir die aand om kinders te help om God te leer ken terwyl hulle lees en bid oor onderwerpe wat deel van hulle lewe vorm, soos keuses, gebede, vriendelikheid, uithouvermoë, liefde, respek en vele meer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit is die ideale manier om seuns te leer om elke dag ’n pad saam met God te stap terwyl hulle die gewoonte aanleer om daagliks tyd saam met God deur te bring met stukkies wat net ’n paar minute neem om te lees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+KDS890\" class=\"contributor-link\"\u003eKDS890\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"KDS890","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380523122851,"sku":"9780638009064","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638009064_5543e0f3-0117-47bd-935f-12ddfb88df9f.jpg?v=1776803334"},{"product_id":"9781431624966","title":"Daaglikse Wysheid Vir Dogters","description":"\u003cp\u003eDit is soms moeilik om God se wil te ken. Daaglikse wysheid vir dogters is dus ideaal vir dogters van 8 tot 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar. Die 365 dagstukke sal hulle help om nader aan hul Skepper te leef en in sy liefde te floreer. Saam met die Skrifgedeeltes en gebede sal hulle God leer ken en sy liefde, omgee en plan vir hulle beter verstaan. Dit is die ideale manier om dogters te leer hoe om elke dag 'n pad saam met God te stap.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAD\" class=\"contributor-link\"\u003eCAD\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAD","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381526773923,"sku":"9781431624966","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431624966_56546230-a29e-42bd-bf59-101c1e0eadf1.jpg?v=1776536845"},{"product_id":"9780638009095","title":"Die Bybel-Trivia Dagboek","description":"\u003cp\u003eDit is normaal vir ouers om besorg te wees oor hulle kinders, veral as dit by hulle geloof kom. Daarom is dit belangrik om seker te maak hulle verstaan die Bybel en die belangrikheid daarvan sodat hulle hulle sterk kan staan in daardie moeilike tienerjare en ook die uitdagings van die volwasse lewe kan hanteer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie Bybel-trivia dagboek bevat 365 dagstukke vol interessante Bybelse inligting wat tieners sal uitdaag om die beginsels daarin ook in hulle eie lewe toe te pas. Deur na te dink oor Skrifgebeure, geloofshelde, wonderwerke en Bybelse plekke en gebeure, sal hulle nuwe insig kry in bekende Bybelgedeeltes. Tieners sal ontdek dat niks in die Bybel onbelangrik is nie, maar dat dit God se lewende Woord is wat hoop, vrede en lewe in oorvloed bied vir elkeen wat dit lees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• 365 oordenkings vir tieners\u003cbr\u003e• Elke dag bevat 'n teksvers, 'n interessante vraag oor die Bybel en 'n kort dagstuk om jong tieners te help om die regte antwoord te ontdek\u003cbr\u003e• Dit bevat vrae oor Bybelverse, geloofshelde, wonderwerke en Bybelse plekke en gebeure\u003cbr\u003e• 384 eenkleur-bladsye\u003cbr\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Bible Trivia Devotional\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ken+Castor\" class=\"contributor-link\"\u003eKen Castor\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ken Castor","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381714927779,"sku":"9780638009095","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638009095_8baa49d2-56d0-4657-80d6-2a81389be7c1.jpg?v=1776490314"},{"product_id":"9781991237217","title":"Jesus Luister: 365 Gebede vir Kinders","description":"\u003cp\u003eIn Jesus luister: 365 gebede vir kinders help die topverkoperskrywer Sarah Young kinders om elke dag met God te praat. Hulle sal die gewoonte aanleer om God se Woord te lees en daarna tot Hom te bid. Kinders sal in die proses leer dat hulle oor enigiets met God kan praat, selfs wanneer hulle bang, bekommerd of angstig is, hulle sal leer hoe om vir Hom dankie te sê en Hom te prys en dat Hy altyd na hul gebede luister. En só word gebed 'n daaglikse gewoonte.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKenmerke sluit in:\u003cbr\u003e• ʼn Gids vir ouers om hul kinders te leer bid\u003cbr\u003e• Sluit 'n toewydingsbladsy in wat dit 'n ideale geskenk maak\u003cbr\u003e• Elke dag sluit 'n vers, gebed en skrifverwysings in om die Bybel beter te leer ken\u003cbr\u003e• In 9-punt lettergrootte\u003cbr\u003e• 190mm x 140mm. hardeband\u003cbr\u003e• Met ʼn lint vir maklike plekaanduiding\u003cbr\u003e• Vir kinders van 8 - 12 jaar oud\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sarah+Young\" class=\"contributor-link\"\u003eSarah Young\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sarah Young","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381734981795,"sku":"9781991237217","price":179.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991237217_eae28674-658f-45ae-9ae0-420c4120f2b2.jpg?v=1776619703"},{"product_id":"9780638009071","title":"Dagstukkies en Gebede vir Dogters","description":"\u003cp\u003eDie lewe kan lekker uitdagend wees! Dagstukkies en gebede vir dogters is dus ideaal vir dogters tussen 8 en 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie 365 dae is verdeel in ’n kort en kragtige dagstukkie vir die oggend en ’n gebed vir die aand om kinders te help om God te leer ken terwyl hulle lees en bid oor onderwerpe wat deel van hulle lewe vorm, soos keuses, gebede, vriendelikheid, uithouvermoë, liefde, respek en vele meer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit is die ideale manier om meisies te leer om elke dag ’n pad saam met God te stap terwyl hulle die gewoonte aanleer om daagliks tyd saam met God deur te bring met stukkies wat net ’n paar minute neem om te lees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+KDS891\" class=\"contributor-link\"\u003eKDS891\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"KDS891","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382536454307,"sku":"9780638009071","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638009071_16bfff10-a1d8-4382-81e5-afb4afb72402.jpg?v=1776803337"},{"product_id":"9780796323842","title":"Hallo Jesus! 366 dagstukkies","description":"\u003cp\u003eHallo, Jesus! bevat vyf dagstukkies vir elke week en twee dae van lekker gesels. Dit is spesiaal deur ouma en oudonderwyser Marinda Engelbrecht opgestel vir 5 tot 7-jariges. Die dagstukkies versterk kinders se geestelike groei en bou veerkragtigheid in moeilike situasies. Temas sluit in: die skepping, gehoorsaamheid en dankbaarheid.\u003cbr\u003eDie vrolike, kleurvolle illustrasies maak dit pret om te lees, nie net vir kinders nie, maar ook vir ouers en onderwysers. Dit wys kinders wat God vir hulle kan beteken en bou veerkragtigheid. Hier deel sy 'n dagstukkie of doen-ding vir kinders vir elke dag van die jaar. Dié boek is gepas vir nuwe lesertjies en saamlees, of dit nou saans in die bed of in die klaskamer is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marinda+Engelbrecht\" class=\"contributor-link\"\u003eMarinda Engelbrecht\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marinda Engelbrecht","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382578528419,"sku":"9780796323842","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323842_92e7374b-dd25-4b6a-8e73-51bbe0fbaa06.jpg?v=1776500645"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/dagstukkies-christelik-kinders.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}