{"title":"Fiksie Jong Volwassene","description":"","products":[{"product_id":"9780637005500","title":"Gif","description":"\u003cp\u003eJoe Schutte en sy pelle, Nathe en Thabo, lewe vir rugby. Alles anders in Joe lewe is so vars soos verlede jaar se brood. Maar skielik verander iets in die rugbyspan. Dit voel asof hulle spanmaats oornag groter, sterker, beter is. Joe en Thabo verloor hulle plekke in die span terwyl Nathe onseker is oor sy plek. Die drie beraam 'n plan, maar dis onwettig en die risiko is groot. Joe wíl nie, maar besef dat hy nie anders kan as om te help nie. Asof die drek in sy lewe nie genoeg is nie, moet hy hom bekommer oor Sticks en Nina, sy ouer suster, ook.\u003cbr\u003eDan is daar Joanne. As Joe en Joanne se sterre mekaar gevind het, waarom kan sy ma haar nie verdra nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annerle+Barnard\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnerle Barnard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Franco+v.+Heyn\" class=\"contributor-link\"\u003eFranco v. Heyn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annerle Barnard,Franco v. Heyn","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378229887139,"sku":"9780637005500","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637005500_ab071694-cd34-46ab-a0a6-9339a7ade3ca.jpg?v=1776489087"},{"product_id":"9780637006248","title":"Quinn se jaar van kwik","description":"\u003cp\u003eQuinn begin haar skooljaar met voornemens om net te fokus op haar akademie en geensins betrokke te raak by enige iets anders nie, sy het dit ook vir haar ma belowe. Excellentia is egter g'n gewone skool nie met geheime en tradisies wat haar hare laat rys. Ongelukkig is die lewe nie so voorspelbaar soos 'n chemie-eksperiment nie en beproef dit haar voornemens. Soos die tyd verstryk maak sy vriende en moet sy ook kies in hoe mate sy betrokke raak met alle aspekte van die skoollewe, gebeure \u0026amp; jaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit is 'n blik op vandag se tieners; hoe lewens opvattings en morele waardes soms lyn reg teenoor die realiteit te staan kom. Keuses wat hulle moet maak om tot aksie oor te gaan of stil te bly.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Zelda+Bezuidenhout\" class=\"contributor-link\"\u003eZelda Bezuidenhout\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Zelda Bezuidenhout","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381755396259,"sku":"9780637006248","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637006248_f17fd432-1f40-4874-b06b-5f67d0e4bbfd.jpg?v=1776489203"},{"product_id":"9780624095224","title":"Chakalaka uit 'n blikkie","description":"\u003cp\u003eHelena droom van 'n pa. Een wat haar met snoepiegeld by die skool aflaai, en haar fliek toe vat as haar ma op 'n bier-binge gaan. Beter nog: Wat van 'n pa wat sommer haar ma se kop ook kan uitsort en hulle een keer 'n jaar see toe vat? Die eerste ding wat sy sal doen as sy so 'n pa kry, is om hulle pienk skedonk-Uno aan die brand te steek. Ná 'n nag vol drama kry sy alles waarvan sy ooit gedroom het. Net om te besef dat bande wat van geboorte af gesmee is nie so maklik verbreek kan word nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sandy+Schoeman\" class=\"contributor-link\"\u003eSandy Schoeman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sandy Schoeman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381773910179,"sku":"9780624095224","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624095224_357cea5f-1ef6-463c-9960-6fd568f0d424.jpg?v=1776482460"},{"product_id":"9780637008280","title":"`n Jaar in my lewe","description":"\u003cp\u003e1996. \u003cbr\u003eDie jaar van ons nuwe grondwet en die krieketwêreldbeker. \u003cbr\u003eVan die tweede KKNK en die begin van “Friends” op MNet. \u003cbr\u003eLiam is 'n lenige diskusgooier. Hy herinner Martin aan 'n lelike Brad Pitt. Wat nog steeds mooi is. \u003cbr\u003eLiam dink Martin lyk soos Jonty Rhodes met sy aarbei-blonde hare. \u003cbr\u003eEn hy is irriterend slim. 'n Valentynssokkie en 'n wolkbreuk. \u003cbr\u003e'n Rekenaarspeletjie en 'n oomblik in die fliek. 'n Laataand gesprek met Eurythmics se “Sweet Dreams” wat speel. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Vonk. \u003cbr\u003eMartin, die dominee se kind, weet wie en wat hy is. \u003cbr\u003eHy hoort nie in hierdie dorp nie, maar hy weet hy hou van Liam. \u003cbr\u003eLiam droom van meisies en seuns. \u003cbr\u003eHy weet nie wie hy is nie, maar hy weet hy hou van Martin. \u003cbr\u003eDie vraag is, mag hy? In hierdie dorp? \u003cbr\u003eIn hierdie tyd? \u003cbr\u003eIs die liefde sterk genoeg om alles te oorwin?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louis+Pretorius\" class=\"contributor-link\"\u003eLouis Pretorius\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louis Pretorius","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382935404707,"sku":"9780637008280","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637008280_646269d5-de33-4d50-b6ef-d567a6fd2a7a.jpg?v=1776489509"},{"product_id":"9780637008969","title":"In my ander lewe is ek Ellie","description":"\u003cp\u003e“Ek wil uitmaak, Ellie. Ek is jammer, maar dit is dit.”\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn daardie oomblik spat Ellie se lewe soos sy dit ken aan stukkies. Maar die vernietiging is erger as wat sy ooit kon droom.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNie net verloor sy vir Gustav, haar steunpilaar van die afgelope paar maande nie, maar ook haar vriende, haar skoollewe en die vrede wat sy tot dusver as vanselfsprekend aanvaar het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHaar ma is in Oekraïne, en haar pa word deur die Valke ondersoek. Die swart wolk van haar boetie se ongeluk hang steeds swaar oor die gesin.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVir haar eie veiligheid moet sy plaas toe gaan. Wat op aarde het haar pa besiel om hulle so in gevaar te stel? Is die oplossing regtig om nou vir Lisa in 'n ander skool te wees? Hoe lank voordat Liam van die buurplaas haar geheim begin ontrafel?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Pragtige tienerroman oor self-ontdekking, genesing ná 'n familielid se dood, en die reis om jou identiteit te vind wanneer alles onseker voel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nerine+Ahlers\" class=\"contributor-link\"\u003eNerine Ahlers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nerine Ahlers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47577188991139,"sku":"9780637008969","price":198.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637008969_f496e26f-1a0a-4f43-bc2a-75e9c2ee5fc5.jpg?v=1776803268"},{"product_id":"9780624096047","title":"Los bietjie plek vir magic","description":"\u003cp\u003eNairobi is haar skool se hoofmeisie en haar lewe is agtermekaar—of so lyk dit vir almal wat haar ken. Sy het doenlysies en sit nooit 'n voet verkeerd nie.\u003cbr\u003eMaar dit is juis haar obsessie met beheer wat maak dat haar kêrel haar op haar agtiende verjaardag, voor almal by die skool, afsê.\u003cbr\u003eHaar ma gee vir haar haar oorlede tannie se hangertjie as geskenk. Nadine, haar ma se suster, het in haar agtiende lewensjaar spoorloos verdwyn, en hierdie verlies hang soos 'n donker skadu oor Nairobi se ma en ouma—eintlik oor die hele gesin.\u003cbr\u003eWanneer Nairobi die hangertjie aansit, verskyn haar tannie in haar kamer. Sy raak gaandeweg 'n gerusstellende aanwesigheid vir Nairobi, totdat Nairobi besef dat sy kan help om antwoorde te kry oor wat in haar tannie se laaste ure gebeur het.\u003cbr\u003eAs sy die raaisel kan ontrafel, kan sy dalk haar gesin help heelmaak—en haarself bevry van die beheer wat haar ouers oor haar uitoefen, en wat sy self aangeleer het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Cliffordene+Norton\" class=\"contributor-link\"\u003eCliffordene Norton\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Cliffordene Norton","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47620979916963,"sku":"9780624096047","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780624096047_a5d0beef-c1f5-4409-981c-72ff078bd4e8.jpg?v=1777753954"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/fiksie-jong-volwassene.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}