{"title":"Huwelik \u0026 Verhoudings","description":"","products":[{"product_id":"9780796323934","title":"Die sleutels tot 'n gesonde huwelik","description":"\u003cp\u003eLeer die geheime van 'n suksesvolle huwelik by die topverkoper Joyce Meyer. \u003cbr\u003eOf jy nou dertig dae of dertig jaar getroud is, jy wil 'n huwelik hê wat in moeilike tye floreer. Maar ons huwelike lyk nie altyd soos ons gedink het dit sou nie. Miskien het jy nie probleme in jou huwelik nie, maar jy wil jou verhouding so sterk as moontlik maak. In Die sleutels tot 'n gesonde huwelik, leer die geliefde skrywer Joyce Meyer jou om kragtige waarhede uit God se Woord vir jou en jou huwelik te ontsluit, struikelblokke na gesonde verhoudings te oorkom, in vrede met 'n onseker persoon te leef en die fokus van jouself en jou gade af te haal en eerder na die Here te kyk. \u003cbr\u003eJoyce Meyer se leeftyd van Bybelse wysheid en haar praktiese en persoonlike ervaring sal jou help om in jou huwelik te groei. Ongeag in watter stadium van die huwelik jy is, jy kan hoop en moed ervaar in God se beloftes van genesing, herstel en 'n lewe vol van sy goedheid!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joyce+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eJoyce Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375586984099,"sku":"9780796323934","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323934_83c841c4-ab66-44cd-af94-f4a2e8be05dc.jpg?v=1776500670"},{"product_id":"9781431613892","title":"5 Tale van die liefde","description":"\u003cp\u003eDie behoefte aan romantiese liefde is diep in ons onderbewussyn gewortel. Om die liefde in die huwelik lewend te hou, is 'n baie ernstige saak.      Doktor Gary Chapman het deur jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom dat mense liefde op verskildende maniere bewys en ervaar. As jy jou liefde op 'n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, gaan hy of sy nie besef wat jy besig is om te doen nie. Vyf tale van die liefde bespreek die vyf tale van die liefde en help die leser om sy eie taal asook dié van sy maat te identifiseer.\u003cbr\u003e     Vyf tale van die liefde fokus op die vyf tale en hoe om hulle kragtig toe te pas:\u003cbr\u003e- Opbouende woorde\u003cbr\u003e- Kwaliteit-tyd\u003cbr\u003e- Geskenke\u003cbr\u003e- Diensbaarheid\u003cbr\u003e- Fisieke aanraking\u003cbr\u003e     Hierdie nuwe, bygewerkte uitgawe kyk ook na die rol van tegnologie in ons verhoudings asook langafstand-verhoudings en bevat 'n bygewerkte vraelys.\u003cbr\u003e'\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gary+Chapman\" class=\"contributor-link\"\u003eGary Chapman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gary Chapman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375622013091,"sku":"9781431613892","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431613892_cc85e776-5865-48d3-9ba3-3dde698d58db.jpg?v=1776536643"},{"product_id":"9781431625369","title":"Kragtige Gebede Om Jou Huwelik Te Verryk - Gebedeboek","description":"\u003cp\u003eDit is harde werk om 'n ondersteunende huweliksmaat te wees en jou huwelik sterk en bevredigend te hou. Dit kan soms voel asof jy en jou huweliksmaat besig is om uitmekaar te dryf omdat julle lewens so vol en besig is. Hierdie boek is ideaal om kwaliteit-tyd in gebed saam met jou huweliksmaat deur te bring.\u003cbr\u003eDeur 60 Skrifgebaseerde gebede help topverkoper-outeur Stormie Omartian jou om:\u003cbr\u003e• God se hulp te vra in 14 kern-areas wat probleme in 'n huwelik kan veroorsaak, soos kommunikasie, vergifnis, kinders grootmaak en finansies.\u003cbr\u003e• te ontdek hoe om jou huweliksmaat beter te leer ken, lief te hê en met hom of haar te kommunikeer.\u003cbr\u003e• vrede te vind waar daar voorheen spanning was, beide in jou hart én in jou huwelik.\u003cbr\u003eElke gebed word afgerond deur 'n kernvers wat jou sal leer om jou huwelik aan jou Vader oor te gee, wetend dat Hy by met jou sal wees, wat ook al oor jou pad kom.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stormie+Omartian\" class=\"contributor-link\"\u003eStormie Omartian\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stormie Omartian","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379260178595,"sku":"9781431625369","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431625369_a513e5b7-b854-4263-b1c0-499b25259921.jpg?v=1776536865"},{"product_id":"9780639772684","title":"Die Kleure en Tale van die Liefde","description":"\u003cp\u003eOntdek die verskillende maniere waarop jy en jou maat liefde gee en ontvang. Leer mekaar se ingebore temperamente en liefdestale verstaan en word meer gelukkig.\u003cbr\u003eJy probeer reg leef en veral in jou huwelik is dit vir jou belangrik om nie jou maat seer te maak of teleur te stel nie. Maar kort-kort doen jy dit tog …\u003cbr\u003eDie probleem is dat jy nie kán verander nie, omdat jy nie weet wie jy regtig is nie. Jy kan eers jou gedragspatrone verander wanneer jy jou binnekant leer ken en verstaan hoe jou innerlike self jou lewe na buite beheer.\u003cbr\u003eHierdie boek help jou om te verstaan dat jou temperament gekoppel is aan jou natuurlike neigings om op ’n sekere manier in jou liefdesverhouding op te tree. Hierdie kennis van die Vierkleurtemperamentmodel van Lynette Beer en die vyf liefdestale van Dr. Gary Chapman kan die keerpunt wees in julle saamwees!\u003cbr\u003eAs jy Die Kleure en Tale van die Liefde uitleef op jou unieke manier, word jy deel van die wonderwerk om God hier op aarde sigbaar te maak in en deur jou huwelik.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lynette+Beer\" class=\"contributor-link\"\u003eLynette Beer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lynette Beer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382501294243,"sku":"9780639772684","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639772684_9bc5496b-d098-442c-b4e2-98268dc60b34.jpg?v=1776492173"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/huwelik-verhoudings.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}