{"title":"Leermiddels - Algemeen","description":"","products":[{"product_id":"9781776453054","title":"Kortpad-Praatjies 1 - Afrikaans vir beginners","description":"\u003cp\u003eDie Afrikaanse TipTop-Taalreeks is uniek omdat dit ´n internasionale karakter het en Kortpad-Praatjies I sluit tientalle stemopnames van grammatika-oefeninge in. Dit bevat ook dialoë wat in die Maroela-ateljees deur ´n span akteurs onder die leiding van Leon van Nierop opgeneem is. Hierdie werkboek sou egter nooit sy lesers, veral dié buite die grense van Suid-Afrika, bereik het as dit nie was vir die finansiële ondersteuning van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, asook die PUK-Kanselierstrust nie. Al die betrokkenes by die werkboek is onder die indruk van die positiewe gesindheid en milde bydraes van dié instansies.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eThe Afrikaans TipTop Language Series is unique because it has an international character and Shortcut Chats I includes dozens of voice recordings for grammar exercises. It also contains dialogues recorded in the Maroela Studios by a team of actors under the direction of Leon van Nierop. However, this workbook would never have reached its readers, especially those outside South African borders, had it not been for the financial support of the South African Academy of Science and Art, as well as the PUK Chancellor's Trust. All those involved in the workbook are impressed by the positive attitude and generous contributions of these institutions.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rina+Loader\" class=\"contributor-link\"\u003eRina Loader\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Charlene+Human\" class=\"contributor-link\"\u003eCharlene Human\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+SAAWK\" class=\"contributor-link\"\u003eSAAWK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rina Loader,Charlene Human,SAAWK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375445852323,"sku":"9781776453054","price":450.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776453054_30cb49d1-d3d4-4692-9561-704a459b3643.jpg?v=1776584970"},{"product_id":"9780637005784","title":"Dames en Here","description":"\u003cp\u003eHiérdie boek is voorwaar jou eenstopgids vir ALLES oor toesprake. “Dames en Here” is dié boek wat jou onder andere gaan help met die hoe en die wat van: redenaars (individueel en spanne), debatte (al die verskillende soorte), toesprake soos bedankings-, motiveringstoesprake ens., onderwerptontleding, die saamstel en skryf van 'n toespraak, die aanbied en lewering van 'n toespraak, die reëls en beoordeling van redenaars- en debatkompetisies en nog vele meer. Daar is wenke van streeksbeoordelaars en gesoute afrigters van regoor Suid-Afrika in sowel as wenke vir onderwysers oor hoe om 'n debat- of redenaarskompetisie te reël. 'n QR-kode gaan toegang gee tot wentoesprake.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDIE SKRYWERS\u003cbr\u003eDr. Elbie Adendorff is 'n dosent in Afrikaanse Taalverwerwing in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. Sy is 'n uiters ervare aanbieder van debat- en redenaarskursusse en beoordeel verskeie debats- en redenaarskompetisies al vir jare.\u003cbr\u003eLisinda de Jager behaal 'n LLB en LLM aan die Universiteits van Stellebosch. Sy sluit voltyds by SU se Studentesake in 2016 aan, terwyl sy tot einde 2020 nog by die SU Regsfakulteit doseer. Tans is sy voltyds by SU se Sentrum vir Studentelewe en leer. Sy is passievol oor studente en leierskapontwikkeling, is 'n kommunikasiespesialis en 'n mentor in redenaars en leierskapontwikkeling. Sy lei ook kollegas op in die kuns van openbare optrede. Sedert 2008 is sy 'n geakkrediteerde nasionale beoordelaar en deel van die ATKV se Uitvoerende Komitee vir Redenaars en Debatvoering. Sy bied gereeld werkswinkels en motiveringspraatjies by skole en leierskapsimposiums regoor die land aan.\u003cbr\u003eElize Steenkamp is 'n geakkrediteerde redenaars- en debatsbeoordelaar. Sy is die afgelope 20 jaar nou betrokke by elke aspek van redenaars, spesifiek met betrekking tot die skryf, afrigting, beoordeling, kompetisie-organisering, kursusaanbieding en inhoudskepping van kursusmateriaal. Elize staan uit as kenner op die gebied van spanredenaars en haar hoofstuk oor spanredenaars is van groot waarde.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dr.+Elbie+Adendorff\" class=\"contributor-link\"\u003eDr. Elbie Adendorff\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lisinda+de+Jager\" class=\"contributor-link\"\u003eLisinda de Jager\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elize+Steenkamp\" class=\"contributor-link\"\u003eElize Steenkamp\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dr. Elbie Adendorff,Lisinda de Jager,Elize Steenkamp","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375517941923,"sku":"9780637005784","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637005784_437eda08-e79e-4939-821d-6fe73ad387e0.jpg?v=1776489127"},{"product_id":"9789000036431","title":"Leer Afrikaans sonder om jou rieme styf te loop HT Graad 4 tot 12","description":"\u003cp\u003eOmdat Afrikaans as 'n akademiese taal verskil van die spreektaal, ondervind baie kinders probleme in hul huistaal op skoolvlak. Dikwels word daar van kinders verwag om eksamen te skryf oor werk wat soms nie eers behoorlik in die klas behandel is nie omdat die kinders veronderstel is om dit te 'weet'. Hulpbronne wat in die klas gebruik word, gee dikwels enkele voorbeelde en die res van die voorbeelde word 'n verrassing vir die toets. Hierdie handboek kan in hierdie behoefte voorsien. Reëls om die taal te verstaan word sover moontlik gegee om begrip te vergemaklik. Die boek behandel die volgende onderwerpe in diepte: \u003cbr\u003eTaalkunde\u003cbr\u003eFonetiek (klankleer)\u003cbr\u003eTaalvariëteite\u003cbr\u003eUitbreiding van Afrikaans\u003cbr\u003eMorfologie (woordleer)\u003cbr\u003eWoordsoorte\u003cbr\u003eSemantiek (betekenisleer)\u003cbr\u003ePoësie\u003cbr\u003eProsa\u003cbr\u003eIdiomatiese taal- en woordgebruik\u003cbr\u003eSintaksis en sinsbou\u003cbr\u003eWoordeskatuitbreiding\u003cbr\u003eAanbevelings\u003cbr\u003eVolledige riglyne vir transaksionele skrywe\u003cbr\u003eWenke\u003cbr\u003eDie kurrikulum sowaar in 'n neutedop! \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek gaan 'n moet wees in elke skoolkind se tas, veral omdat onderrigtyd vir taalwerk drasties verminder is, met die implementering van CAPS.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annatjie+de+Jonge\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnatjie de Jonge\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annatjie de Jonge","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375542321315,"sku":"9789000036431","price":420.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9789000036431_0d9eba8b-1402-4fe1-8089-9c258a74d7ee.jpg?v=1776621036"},{"product_id":"9789000036424","title":"Leer Afrikaans sonder om jou rieme styf te loop EAT Graad 4 tot 12","description":"\u003cp\u003eOmdat Afrikaans as 'n akademiese taal verskil van die spreektaal, ondervind baie kinders probleme in hul huistaal op skoolvlak. Dikwels word daar van kinders verwag om eksamen te skryf oor werk wat soms nie eers behoorlik in die klas behandel is nie omdat die kinders veronderstel is om dit te 'weet'. Hulpbronne wat in die klas gebruik word, gee dikwels enkele voorbeelde en die res van die voorbeelde word 'n verrassing vir die toets. Hierdie handboek kan in hierdie behoefte voorsien. Reëls om die taal te verstaan word sover moontlik gegee om begrip te vergemaklik. Die boek behandel die volgende onderwerpe in diepte: \u003cbr\u003eTaalkunde\u003cbr\u003eFonetiek (klankleer)\u003cbr\u003eTaalvariëteite\u003cbr\u003eUitbreiding van Afrikaans\u003cbr\u003eMorfologie (woordleer)\u003cbr\u003eWoordsoorte\u003cbr\u003eSemantiek (betekenisleer)\u003cbr\u003ePoësie\u003cbr\u003eProsa\u003cbr\u003eIdiomatiese taal- en woordgebruik\u003cbr\u003eSintaksis en sinsbou\u003cbr\u003eWoordeskatuitbreiding\u003cbr\u003eAanbevelings\u003cbr\u003eVolledige riglyne vir transaksionele skrywe\u003cbr\u003eWenke\u003cbr\u003eDie kurrikulum sowaar in 'n neutedop! \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek gaan 'n moet wees in elke skoolkind se tas, veral omdat onderrigtyd vir taalwerk drasties verminder is, met die implementering van CAPS.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annatjie+de+Jonge\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnatjie de Jonge\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annatjie de Jonge","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375542354083,"sku":"9789000036424","price":420.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9789000036424_f1b34ca3-60aa-40c2-8454-6db932bd7a9c.jpg?v=1776621031"},{"product_id":"9780798175982","title":"Eisteddfod pret","description":"\u003cp\u003eMenige ouer, onderwyser en afrigter het al die wens uitgespreek dat minder tyd aan die soek van geskikte materiaal vir Eisteddfods bestee hoef te word. Eisteddfod-pret is gebore uit hierdie noodkreet van ouers, onderwysers en kinders wat jaarliks in desperaatheid die internet en biblioteke fynkam vir vars, nuwe materiaal, want dis nie sommer enigiets wat geskik is nie. \u003cbr\u003eDie inhoud van hierdie bundel is oorspronklike, ongepubliseerde werke van die Fynbosskrywers, werke wat die potensiaal het om A++ by 'n Eisteddfod te verwerf. Dit bestaan uit 108 gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake wat geskik is vir gebruik in die laerskool. 'n Inleiding deur Louise Lachenicht verseker ook dat die deelnemer se potensiaal ten volle ontwikkel word met riglyne vir afrigters, onderwysers en ouers.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jonelle+du+Toit\" class=\"contributor-link\"\u003eJonelle du Toit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gloudine+Kellerman\" class=\"contributor-link\"\u003eGloudine Kellerman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Maja+Sereda\" class=\"contributor-link\"\u003eMaja Sereda\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jonelle du Toit,Gloudine Kellerman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376474407075,"sku":"9780798175982","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798175982_2cc105a5-61c8-4cc1-8ff5-0f3430fb6914.jpg?v=1776504100"},{"product_id":"9780798180245","title":"Eisteddfod pret 2","description":"\u003cp\u003eHierdie versameling van 108 oorsponklike gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake volg op die baie suksesvolle eerste titel in die reeks en is weereens perfek geskik vir laerskoolleerders. Elkeen van hierdie werke het die potensiaal om die hoogste punte by 'n eisteddfod te verwerf. Louise Lachenicht se riglyne vir ouers, onderwysers en afrigters - met 'n fokus op gedramatiseerde poësie - verseker dat elke deelnemer hul beste werk kan lewer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gloudine+Kellerman\" class=\"contributor-link\"\u003eGloudine Kellerman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jonelle+du+Toit\" class=\"contributor-link\"\u003eJonelle du Toit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Tumi+K+Steyn\" class=\"contributor-link\"\u003eTumi K Steyn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gloudine Kellerman,Jonelle du Toit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376528638115,"sku":"9780798180245","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798180245_0cbe659e-28d7-4b60-a5b4-942e07c2ba99.jpg?v=1776505105"},{"product_id":"9781776354559","title":"Praat jy! Idees vir die skep van 'n skryfkultuur in die klas","description":"\u003cp\u003eHierdie boek is ideaal vir gebruik in die klas om leerders se skryfvaardighede te ontwikkel en is belyn met die KABV-riglyne.\r\nPraat jy! vertel die stories van Thérèse Hulme en die jongmense wat sy oor 'n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseeerde gemeenskappe in die Wes-Kaap. Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit 'n skryfkultuur in jou klas te vestig. Om jou daarmee te help is die boek vol kopoopmaak-vrae en praktiese oefeninge vir leerders, herkouvrae vir onderwysers en besprekings wat nuwe insigte bring na KABV-taaldoelwitte. Maar dis veral die stories, gedigte, dramateks en rymkletse van die jong skrywers van haar piemp en Yoh!-skryfgroepe wat jou verbeelding én die van leerders in jou klas sal aangryp!\r\n\r\nHierdie boek is 'n eerste in sy soort, maar kan vergelyk word met 'n niefiksieboek soos Help! My kind is anders deur Christien Neser. Beide\r\nboeke dien as gids vir onderwyser en ouer vir die spesifieke onderwerpe.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Th%C3%A9r%C3%A8se+Hulme\" class=\"contributor-link\"\u003eThérèse Hulme\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Thérèse Hulme","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380232208547,"sku":"9781776354559","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776354559_e0744764-6b96-42a3-8ef7-cf5ceb3f7135.jpg?v=1776583239"},{"product_id":"9781776355525","title":"Druk speel! 'n Gids vir filmstudie in die klas","description":"\u003cp\u003eHoe gemaak wanneer jy filmstudie as 'n genre in jou klas moet behandel? Druk speel! is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan. Nie net help flimstudie met leerders se verbetering van visuele geletterdheid nie, maar dit bevorder ook kritiese denke. Volkleurfoto's van Suid-Afrikaanse films word gebruik om filmiese aspekte te verduidelik. Aspekte wat onder andere bespreek word, sluit in: verskillende vorme van films, kamerawerk, redigering, kostuums en grimering, musiek en klank, hoe om resensies te skryf.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLeon van Nierop is een van Suid-Afrika se bekendste filmresensente. Behalwe TV-aanbieder en -vervaardiger en rolprentresensent vir verskeie publikasies, radio en televisie, is hy ook 'n dosent, hy was spesiale professor in film en is steeds 'n beoordelaar wat op verskeie panele dien. Sy vorige boek oor Filmstudie is heeltemal uitverkoop. Hierdie nuwe titel kan met vrug vir Huistaal en Eerste Addisionele Taal gebruik word, vir IEB- en staatskole. Die fokus van die boek is om die onderwyser in die klas met hierdie genre te help, deur voorbeelde van take en vrae vir die eksamen. Resensies en 'n onderhoud met 'n vervaardiger is ook ingesluit.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leon+van+Nierop\" class=\"contributor-link\"\u003eLeon van Nierop\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leon van Nierop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380318617763,"sku":"9781776355525","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776355525_a4fc420c-e780-493b-8a60-75269f9a8e7c.jpg?v=1776583518"},{"product_id":"9781776354450","title":"Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 7-9","description":"\u003cp\u003e50 Begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings met 'n fokus op kritiese taalbewustheid \u003cbr\u003eHierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.\u003cbr\u003eDie boek is ’n eerste van sy soort. Dit gebruik tekste uit reeds gepubliseerde boeke soos Vrae en feite vir feitevrate en Idees vol vrees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marieta+Nel\" class=\"contributor-link\"\u003eMarieta Nel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rika+Boucher\" class=\"contributor-link\"\u003eRika Boucher\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kathie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eKathie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Nicole+Hein\" class=\"contributor-link\"\u003eNicole Hein\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marieta Nel,Rika Boucher,Kathie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380499628195,"sku":"9781776354450","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776354450_e50e21a9-066a-47cc-9e24-fe12c2d65f23.jpg?v=1776583222"},{"product_id":"9781776355617","title":"Vrae en antwoorde vir die klaskamer: Graad 4-7","description":"\u003cp\u003eHierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool. Die boek gebruik tekste uit reeds gepubliseerde boeke soos Vrae en feite vir feitevrate en Idees vol vrees. Die antwoorde in die boek is deur 'n QR-kode beskikbaar. Die boek volg die KABV-assesseringsriglyne en is geskik vir huistaal en eerste addisionele taal, hoofsaaklik vir gr. 4 tot 6.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marieta+Nel\" class=\"contributor-link\"\u003eMarieta Nel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marieta Nel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380821016739,"sku":"9781776355617","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776355617_3e5694d0-d58a-4391-bbaa-7262c3e48f54.jpg?v=1776583559"},{"product_id":"9780637003513","title":"Werkboek: Op my planeet","description":"\u003cp\u003e‘n Werkboek gebaseer op rympies van Jaco Jacobs se Op my planeet. Rympies word gebruik as teks vir begripsvrae, tematiese gesprekspunte en prettige mondeling- en skryfaktiwiteite. Daar is spasie vir leerders om antwoorde in te skryf wat dit ideaal maak as ‘n alles-in-een-werkboek. Hierdie boek is ideaal vir die klaskamer omdat dit op ‘n eenvoudige manier wys wat ‘n onderwysers alles met rympies, as teks, in die klas kan doen. Met die aktiwiteite soos begrips- en taalvrae word leerders op ‘n eenvoudige wyse aan die konsep van “digvorm” bekendgestel en dien dit ook as grondslag vir toekomstige literêre begrippe. Die werkboek kan vir Afrikaans\u003cbr\u003eHuistaal en Eerste Addisionele Taalsprekers gebruik word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Corn%C3%A9+Marais\" class=\"contributor-link\"\u003eCorné Marais\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marida+Myburgh\" class=\"contributor-link\"\u003eMarida Myburgh\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rolien+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eRolien Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Corné Marais,Marida Myburgh,Rolien Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380823539875,"sku":"9780637003513","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637003513_61b3b1e0-4bba-46ac-93e1-d975e712ba0a.jpg?v=1776488777"},{"product_id":"9780637003490","title":"Aktiwiteitsboek: Klein boek van reeks","description":"\u003cp\u003e'n Heerlike doen-saam-aktiwiteitsboek vir die klaskamer. Gebaseer op die eerste ses boekies van Die klein boek van-reeks deur Fanie Viljoen. Tekste uit elk van die ses boekies word gebruik met begripsvrae, tematiese gesprekspunte, lekker pret mondeling- en skryfaktiwiteite. Die ses boekies is: Die klein boek van fantastiese feite, Die klein boek van gruwelike geheime, Die klein boek van hipercool hondetoertjies, Die klein boek van skitterende speelgoed, Die klein boek van katastrofiese kattekwaad, Die klein boek van mal modes.\u003cbr\u003eHierdie boek is ideaal vir klaskamer en help met die hoe en die wat van aanbieding van en gebruik van niefiksietekste. Die wye verskeidenheid aktiwiteite sal niemand verveeld laat nie. Die aktiwiteitsboek kan saam met Boekpak 1 van Die klein boek vanreeks gebruik word. Die aktiwiteitsboek kan vir Afrikaans Huistaal  en Eerste Addisionele Taalsprekers gebruik word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Corn%C3%A9+Marais\" class=\"contributor-link\"\u003eCorné Marais\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marida+Myburgh\" class=\"contributor-link\"\u003eMarida Myburgh\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rolien+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eRolien Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Corné Marais,Marida Myburgh,Rolien Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380823900323,"sku":"9780637003490","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637003490_a40ee38f-9147-4a70-a24c-8960caaf559a.jpg?v=1776488773"},{"product_id":"9780637002592","title":"Vrae en antwoorde vir die klaskamer: Graad 10-12","description":"\u003cp\u003e50 Begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings met 'n fokus op kritiese taalbewustheid\u003cbr\u003eHierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in 'n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop - dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool. Die reeks is 'n eerste van sy soort. Ander boeke in die reeks sluit in Vrae en antwoorde vir die klaskamer gr. 4-7 en Vrae en antwoorde vir die klaskamer gr. 7-9.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marieta+Nel\" class=\"contributor-link\"\u003eMarieta Nel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marieta Nel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380824391843,"sku":"9780637002592","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637002592_9814d4eb-36e7-4516-8858-5927570818d0.jpg?v=1776488681"},{"product_id":"9781776073733","title":"Best Books vir klaslees: Die emmerskoplys","description":"\u003cp\u003eDie verhaal neem die lesers op ŉ lugballonavontuur saam met Katerien, Stef, Ouma Kathie en ŉ Great Dane-brak - Krummel. Ouma Kathie se emmerskoplys neem hulle letterlik na hoër hoogtes. Die titel vorm deel van die Best Books vir klaslees-reeks wat fokus op leesboeke wat EAT-leerders in die klas kan lees. Die memorandum vir die kontekstuele vrae agterin die boek, asook ekstra onderrigmateriaal, word gratis na publikasie van die boek op bestbooks.co.za gelaai.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hel%C3%A9ne+de+Clercq\" class=\"contributor-link\"\u003eHeléne de Clercq\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Heléne de Clercq","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381030174883,"sku":"9781776073733","price":158.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776073733_4fb587a3-c53b-4afe-b630-e114b78da807.jpg?v=1776579597"},{"product_id":"9780637005708","title":"Die ABC van gedigte","description":"\u003cp\u003eHoe moet jy 'n gedig in die klas aanbied?\u003cbr\u003eHoe leer jy gedigteterme vir die leerders en wat ís die regte terme?\u003cbr\u003eEk het gedigte vir drie grade nodig - waar kry ek dit?\u003cbr\u003eHoe moet ek leerders vir die Eisteddfod voorberei?\u003cbr\u003eHoe leer ek my leerders om gedigte te skryf?\u003cbr\u003eHierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om 'n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer, hoe verskillende digvorme lyk en die belangrikste - hoe om dit alles speel-speel te doen, want gedigte is pret! Daar is selfs 'n paar gedigte wat vir kore getoonset is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Liezl+Nel\" class=\"contributor-link\"\u003eLiezl Nel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rolien+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eRolien Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Liezl Nel,Rolien Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381210366115,"sku":"9780637005708","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637005708_278cf40f-02b4-4e8b-81d5-c884e8b486ec.jpg?v=1776489122"},{"product_id":"9780637006644","title":"Klasgids Laerskool Augustus 2024","description":"\u003cp\u003eTegnologie in die klas\u003cbr\u003eTaal in konteks\u003cbr\u003eBegripstoetse\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Klasgids\" class=\"contributor-link\"\u003eKlasgids\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Graad+1+-+7\" class=\"contributor-link\"\u003eGraad 1 - 7\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Klasgids,Graad 1 - 7","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381635629219,"sku":"9780637006644","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637006644_a8698732-55cd-427b-b702-3169290ed2fc.jpg?v=1776489248"},{"product_id":"9780637006651","title":"Klasgids Hoërskool Augustus 2024","description":"\u003cp\u003eTegnologie in die klas\u003cbr\u003eBegripstoetse\u003cbr\u003eLuistertoetse\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Klasgids\" class=\"contributor-link\"\u003eKlasgids\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Graad+8+-+12\" class=\"contributor-link\"\u003eGraad 8 - 12\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Klasgids,Graad 8 - 12","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381636120739,"sku":"9780637006651","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637006651_f3216ec3-cfae-4a6e-bec6-3833bcdd81e9.jpg?v=1776489252"},{"product_id":"9780637006286","title":"Kominpas Met Afrikaans Graad 4-7: Eerste Addisionele Taal 3de UItgawe","description":"\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+KOMinPAS\" class=\"contributor-link\"\u003eKOMinPAS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"KOMinPAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381636808867,"sku":"9780637006286","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637006286_c5f9a815-a92d-47b4-a2c5-9cb431cb723a.jpg?v=1776489211"},{"product_id":"9780637006309","title":"Kominpas Met Afrikaans Graad 4-7: Huistaal 3de UItgawe","description":"\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+KOMinPAS\" class=\"contributor-link\"\u003eKOMinPAS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"KOMinPAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381637267619,"sku":"9780637006309","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637006309_2c3fda92-6c98-44d1-b408-ea9a25acdfba.jpg?v=1776489216"},{"product_id":"9780637007023","title":"Klasgids Laerskool Augustus 2025","description":"\u003cp\u003eDie Klasgids (Laerskool) is 'n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.\u003cbr\u003eDie inhoud van die Klasgids behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.\u003cbr\u003eOnderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so 'n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Klasgids\" class=\"contributor-link\"\u003eKlasgids\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Graad+1+-+7\" class=\"contributor-link\"\u003eGraad 1 - 7\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Klasgids,Graad 1 - 7","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382845194403,"sku":"9780637007023","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637007023_09512c9f-340c-4fc8-9164-96a197186f3b.jpg?v=1776489300"},{"product_id":"9780637007009","title":"Klasgids Hoërskool Augustus 2025","description":"\u003cp\u003eDie Klasgids - Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.\u003cbr\u003eDie inhoud van die Klasgidse behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.\u003cbr\u003eOnderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Klasgids\" class=\"contributor-link\"\u003eKlasgids\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Graad+8+-+12\" class=\"contributor-link\"\u003eGraad 8 - 12\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Klasgids,Graad 8 - 12","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382846374051,"sku":"9780637007009","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637007009_ad6c44c1-f5ca-4cbb-9016-fded02acd2ea.jpg?v=1776489295"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/leermiddels-algemeen.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}