{"title":"Mans","description":"","products":[{"product_id":"9780638008807","title":"Woorde van wysheid vir mans","description":"\u003cp\u003ePa-wees is een van die kosbaarste geskenke wat God vir enige man kan gee. Dit is 'n groot verantwoordelikheid wat nooit as vanselfsprekend aanvaar moet word nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Woorde van wysheid vir mans moedig Angus Buchan pa's aan om hulle rol as priester, profeet en koning te vervul en deur hulle voorbeeld te lei in hulle gesinne, besighede en gemeenskappe. Die inspirerende gedagtes deur Angus en bemoedigende teksverse sal mans motiveer om die beste man en pa te wees wat hulle kan wees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWoorde van wysheid vir mans bevestig die belangrike rol wat mans in die samelewing moet vervul, en sal hulle toerus om hierdie taak met Bybelse wysheid aan te pak.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Angus+Buchan\" class=\"contributor-link\"\u003eAngus Buchan\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Angus Buchan","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375680831651,"sku":"9780638008807","price":29.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638008807_f1a3ab98-63dd-4177-a82d-7eb30dd3fa61.jpg?v=1776490250"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/mans.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}