{"title":"Music","description":"","products":[{"product_id":"9781869192082","title":"Kinders van konings","description":"\u003cp\u003e'n Boeiende storie en 'n singbare wysie - dís die elemente wat volksballades nie net in die volksmond lewend hou nie, maar ook tydlose sjarme daaraan verleen. Want soos wat Pieter W. Grobbelaar in dié boek verklaar: 'Die volksmens sing liedere nie net stukkend nie; hy wysig hulle soms ten goede.'\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Pieter+W.+Grobbelaar\" class=\"contributor-link\"\u003ePieter W. Grobbelaar\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Pieter W. Grobbelaar","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375644065955,"sku":"9781869192082","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869192082_aa66300a-37e1-4e76-b64f-e843b266a9de.jpg?v=1776606295"},{"product_id":"9781869193423","title":"Biografie van 'n bende - die storie van Fokofpolisiekar","description":"\u003cp\u003eFrancois, Hunter, Wynand, Jaco en Johnny is die vyf lede van Fokofpolisiekar. Sedert hul eerste optrede in 2003 het dié band dikwels die koerante gehaal: Musiekjoernaliste was opgewonde oor hulle klank, maar hul omstrede uitlatings het dikwels groter opslae gemaak\u003cbr\u003eMaar wie skuil agter die uitdagende naam?\u003cbr\u003eSommige lesers sal verbaas wees om te hoor dat die meeste van die lede in 'n charismatiese kerk bevriend geraak het, dat hulle 'n bemarkingsveldtog uitgedink het nog voordat hulle enige liedjies geskryf het en dat hulle eens op 'n tyd skaars sjampoe kon bekostig. In Biografie van 'n Bende kan nuuskieriges lees van Fokofpolisiekar se lewe in die huis wat hulle 'The Barracks of Rebellion' gedoop het, asook van die ander suksesvolle splintergroepe wat ontstaan het uit dié kerngroep.\u003cbr\u003eIn hierdie biografie word vertel hoe dié uiteenlopende individue boesemvriende geword het en die eerste suksesvolle Afrikaanse punkrockgroep gestig het deur bloed, sweet en 'n paar goeie sakebesluite. Dié boek is Fokofpolisiekar se eerste goedgekeurde biografie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annie+Klopper\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnie Klopper\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annie Klopper","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375651569827,"sku":"9781869193423","price":495.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869193423_86203539-7288-4fce-9880-055f431e0d22.jpg?v=1776606855"},{"product_id":"9781869194291","title":"Kaalvoet","description":"\u003cp\u003eIn die motto van hierdie reeks liedtekste vra Amanda Strydom: 'Moet ek skryf oor die liefde \/ Moet ek skryf oor politiek \/ Oor die menslike kondisie \/ Oor ons blou planeet se siek?' Dit is ook dan juis wat sy doen - haar vlymskerp lirieke ondersoek hierdie temas op 'n meesterlike wyse. Alhoewel Amanda op die verhoog 'n onvergeetlike belewenis is, bewys Kaalvoet dat haar woorde selfs sonder musiek 'n slag kan slaan.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Amanda+Strydom\" class=\"contributor-link\"\u003eAmanda Strydom\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Amanda Strydom","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375655207075,"sku":"9781869194291","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869194291_ef3481b2-9b3c-44a4-bb78-6a3981bb7955.jpg?v=1776607217"},{"product_id":"9781919825571","title":"FAK-sangbundel","description":"\u003cp\u003eDie FAK-sangbundel se eerste verskyning in 1937 was 'n belangrike kulturele gebeurtenis. Sedertdien was dit so wyd in aanvraag dat dit vier uitgawes en vyf herdrukke beleef het. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+FAK\" class=\"contributor-link\"\u003eFAK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"FAK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375671394467,"sku":"9781919825571","price":500.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781919825571_f630dc46-d9e6-48fd-ada0-1bfd230633d5.jpg?v=1776611257"},{"product_id":"9781919825885","title":"Mimi","description":"\u003cp\u003eDie gevierde sopraan Mimi Coertse vier op 12 Junie 2007 haar 75ste verjaardag. Hierdie feesbundel bevat huldigingstekste deur 31 bekendes in die kultuurwêreld, 'n omvattende opname van Coertse se optredes, 'n volledige diskografie asook foto's van die diva in haar kinderjare, hoogtepunte in haar roemryke loopbaan en haar lewe tuis. 'Mimi Coertse was dekades lank die bekendste sangnaam in die land, selfs by mense wat al beswaarlik 'n operahuis van binne gesien het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johan+van+Rooyen\" class=\"contributor-link\"\u003eJohan van Rooyen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johan van Rooyen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375674114211,"sku":"9781919825885","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781919825885_b9f617fb-17fb-4b1b-8cf4-8c90dc6cfd0a.jpg?v=1776611382"},{"product_id":"9781485300274","title":"FAK Sangbundel Volume 2","description":"\u003cp\u003eDie ou bekende en geliefde FAK-sangbundel het in 2012 'n welkome aanvulling gekry. Liedjies wat die afgelope 40 jaar in Afrikaanse musiek geblom het, kry plek in die nuwe Volume II. Hierdie nuwe sangbundel maak plek vir 400 liedjies wat geskryf en gesing is sedert die vorige uitgawe van 1979. Vanjaar, 2012, is ook die 75ste bestaansjaar van die FAK-sangbundel en juis daarom is besluit om die wonder van Afrikaanse musiek behoorlik te vier met die uitreiking van 'n nuwe sangbundel. Die nuwe rubrieke sluit in: Immergroen \u0026amp;populêr; Kleinkuns; Kinderliedjies; Geestelike liedjies; Tradisionele liedjies; Kunsmusiek en Koormusiek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVan die gewildste en bekendste werke deur Afrikaanse musieklegendes soos Rina Hugo, Gé Korsten, Chris Chameleon, Steve Hofmeyr, die Briels, Anton Goosen en Laurika Rauch is in die bundel vervat, met treffers soos 'Ballade vir 'n enkeling','De la Rey', 'Engel', 'Houtkruis' en 'Kinders van die wind'. Kenners van Afrikaanse musiek, soos Mimi Coertze, Wessel van Wyk, Anneke Lamont en wyle Christa Steyn was betrokke by die keuse van die beste uit die nuwere Afrikaanse musiekskat.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie nuwe FAK-sangbundel vervang nie die ou bundel met sy bekende volksliedjies soos Aanstap Rooies, My hartjie, my liefie en Sarie Marais nie. Die nuwe bundel is eerder daarop gemik om die skatkis van Afrikaanse musiek wat bewaar moet word, uit te brei.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBenewens die rubriekindeling het die bundel ook 'n register volgens liedere se titels en eerste reëls.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+FAK\" class=\"contributor-link\"\u003eFAK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"FAK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375783985315,"sku":"9781485300274","price":715.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485300274_f16bf959-2de2-4fe6-852d-772502a87bf1.jpg?v=1776549126"},{"product_id":"9781485311010","title":"Sulke vriende is skaars","description":"\u003cp\u003eWENNER ATKV WOORDVEERTJIEPRYS VIR NIEFIKSIE 2021\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSulke vriende is skaars. Die briewe van Anton Hartman en Arnold van Wyk bevat die geannoteerde briefkorrespondensie tussen twee seminale figure in die Suid-Afrikaanse Westerse kunsmusiek. Dit is die eerste keer dat briefwisseling binne die Suid-Afrikaanse musiekgeskiedenisskrywing gepubliseer word en is 'n publikasie wat 'n noemenswaardige bydra tot die dissipline van Suid-Afrikaanse musiekhistoriografie, asook tot Afrikaner- en apartheidshistoriografie, sal maak. Dit toon die belangrikheid aan van verdere navorsing oor die geïnstitusionaliseerde posisie van wit kunsmusiek in Suid-Afrika. Benewens die briewe, word belangrike foto's, afskrifte van faksimilees, telegramme en ander vorme van korrespondensie geplaas en groot klem geplaas op die visuele voorkoms van die boek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephanus+Muller\" class=\"contributor-link\"\u003eStephanus Muller\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephanie+Vos\" class=\"contributor-link\"\u003eStephanie Vos\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+SAAWK\" class=\"contributor-link\"\u003eSAAWK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stephanus Muller,Stephanie Vos,SAAWK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378429214883,"sku":"9781485311010","price":395.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485311010_3b410fc0-5e94-4e2e-88e5-3ab28e5bbbce.jpg?v=1776551466"},{"product_id":"9798886637335","title":"Wicked: Defying Gravity The Illustrated Lyrics (Universal Pictures Wicked)","description":"\u003cp\u003eThe whole family can sing along with Elphaba and Glinda in this beautifully illustrated storybook, featuring official lyrics from Universal Pictures’ Wicked alongside captivating artwork inspired by the iconic song, “Defying Gravity.”\u003cbr\u003eExperience Elphaba and Glinda’s show-stopping song “Defying Gravity” in this lavishly illustrated picture book with lyrics! Immerse yourself in the gorgeous artwork, featuring beautifully drawn scenes from the film.\u003cbr\u003eHEARTWARMING MOMENTS: Follow Elphaba and Glinda through their entire performance of “Defying Gravity” and experience the song through exquisite illustrations and lyrics.\u003cbr\u003eFOR FANS OF ALL AGES: This illustrated storybook is a treat for the entire family, from the youngest children to parents, grandparents, and more!\u003cbr\u003eBEAUTIFULLY ILLUSTRATED: Original, full-color illustrations bring the song from the screen to the page in a vibrant new way.\u003cbr\u003eCOMPLETE YOUR COLLECTION: Share your favorite stories from childhood with your own kids and grandchildren with Insight Kids’ Illustrated Classics series and pop culture storybooks, including artfully rendered versions of It’s a Wonderful Life, The Goonies, and Gilmore Girls: At Home in Stars Hollow.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephen+Schwartz\" class=\"contributor-link\"\u003eStephen Schwartz\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Elena+Iarussi\" class=\"contributor-link\"\u003eElena Iarussi\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stephen Schwartz","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380406861987,"sku":"9798886637335","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9798886637335_9e2a5640-37c0-43e3-b0f7-51c40a17f324.jpg?v=1776805732"},{"product_id":"9781529900118","title":"Music as Medicine","description":"\u003cp\u003eWe are only just beginning to appreciate the healing power of music. In recent years, a wave of scientific research has upended everything we once knew about its effects on our brains: not only in reducing stress, but also in enhancing cognitive function, slowing the spread of neurodegenerative diseases like Parkinson's and Alzheimer's, even strengthening our immune systems.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eHere, a neuroscientist and celebrated musician introduces a bold new paradigm for medical treatment, rooted in the unexpected influence of music on our minds and bodies. From explaining how 'rhythmic auditory stimulation' can fight multiple sclerosis, to examining why Tracy Chapman's songs might just help cure PTSD, Professor Daniel Levitin offers surprising insights into the new science of music as medicine.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eAlong the way, he explores how each of us can use music to calm our thoughts, repair our memories and heal our deepest psychological wounds. The result is both a surprising tour through the science of music, and a joyful celebration of humanity's oldest obsession.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Daniel+Levitin\" class=\"contributor-link\"\u003eDaniel Levitin\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Daniel Levitin","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382500475043,"sku":"9781529900118","price":440.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781529900118_a85647de-2b8a-4286-9dae-1a4441da843a.jpg?v=1776566766"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/music.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}