{"title":"Naslaan","description":"","products":[{"product_id":"9780638009026","title":"Apokriewe","description":"\u003cp\u003eNaas die 66 boeke wat ons in die Bybel vind, is daar ook ander geskrifte wat uit die tyd van die Ou en Nuwe Testament dateer, naamlik die Apokriewe Boeke. Hierdie verlore boeke uit die Bybelse tyd is in hierdie bundel nuut vertaal in moderne Afrikaans.\u003cbr\u003eDie Apokriewe maak vir lesers die venster oop tot 'n beter begrip van die denk- en leefwêreld van die vroeë Christene en die ou kerkvaders. Dit bied belangrike inligting oor die intertestamentêre tyd en gee antwoorde op vrae waaroor talle Bybellesers wonder. Dit bevat Ou-Testamentiese Apokriewe soos Die Wysheid van Ben Sirag, 1 en 2 Makkabeërs, Tobit en Die Wysheid van Salomo. Die Nuwe Testament sluit boeke soos Die Kindheidsevangelie van Tomas, Die Evangelie van Maria, Die Didagé en Die Openbaring van Paulus in.\u003cbr\u003eIn die Apokriewe sal lesers die fassinerende wêreld van die vroeg-Christelike biblioteek ontdek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eElke boek bied:\u003cbr\u003e• Tydlyne wat die boek histories posisioneer t.o.v. ander belangrike gebeure\u003cbr\u003e• Inligting oor deur wie, waar, wanneer en vir wie die boek geskryf is\u003cbr\u003e• Die waarde van dié spesifieke boek vir Christene vandag\u003cbr\u003e• 'n Lys verwysings wat aandui waar die spesifieke Apokriewe Boek met die Bybel ooreenstem\u003cbr\u003e• Verrykingsblokkies wat die inhoud verhelder en begrippe duidelik maak\u003cbr\u003e• Meer as 35 000 eksemplare reeds verkoop\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jan+van+der+Watt\" class=\"contributor-link\"\u003eJan van der Watt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Francois+Tolmie\" class=\"contributor-link\"\u003eFrancois Tolmie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jan van der Watt,Francois Tolmie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375589540003,"sku":"9780638009026","price":499.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638009026_16cfecb7-96e7-469b-a218-ed98c0eb6d05.jpg?v=1776490298"},{"product_id":"9781776351459","title":"Die Onsienlike wêreld van Engele","description":"\u003cp\u003eEngele bestaan werklik, al kan ons hulle gewoonlik nie sien nie. Maar wat doen engele, waar woon hulle en watter rol gaan hulle in die toekoms speel? Die onsienlike wêreld van engele fokus nie net op die heilige engele nie, maar ook op Satan en sy gevalle engele wat ná hul skepping téén die Skepper gekies het. Hierdie boek neem die leser op 'n opwindende reis deur die Bybel: die kosmiese oorlog wat sedert Satan se val in die onsienlike wêreld van engele afspeel. Elke mens speel 'n rol in hierdie worstelstryd, veral in die laaste tye. Uitverkore engelwesens bly naby die troon van God in die derde hemel, maar soos wat die “dag van die Here” nader kom, is goeie én veral slegte engele toenemend by wêreldgebeure betrokke. Wanneer die Here van die leërskare in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, sal die onsienlike dan sienlik word?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie skrywer poog met hierdie boek om vir die leser meer Bybelse kennis oor die onsienlike wêreld van engele te gee. Die doel is dat dit van praktiese hulp in die geestelike worstelstryd sal wees, en sluit praktiese Bybelstudie vrae vir elke hoofstuk in.\u003cbr\u003eJaco Scholtz (MTh [Nuwe Testament]) is 'n navorsingsgenoot van die Departement Ou en Nuwe Testament aan die Universiteit van Stellenbosch, die skrywer van 'n tiental geakkrediteerde artikels, en hy blog vir FaithEquip.\u003cbr\u003eDie onsienlike wêreld van engele is Jaco se derde boek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jaco+Scholtz\" class=\"contributor-link\"\u003eJaco Scholtz\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jaco Scholtz","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379950239907,"sku":"9781776351459","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776351459_a79fea9b-dc64-42a4-a9ae-b0bd80266f56.jpg?v=1776582630"},{"product_id":"9780638008708","title":"Die Bybel A-Z","description":"\u003cp\u003eDie Bybel A-Z is 'n omvattende hulpmiddel vir élke gelowige. Dit is ideaal vir elke gelowige wat erns maak met sy geloof en die Bybel beter wil verstaan. Dis die ideale kaart vir enige leser se ontdekkingsreis deur die Bybel, van A tot Z!\u003cbr\u003eDit sluit die volgende in:\u003cbr\u003e• 'n Skrifgetroue vertelling van elke boek van die Bybel.\u003cbr\u003e• Tydlyne wat perspektief bied op Bybelse inligting en hedendaagse gebeure.\u003cbr\u003e• Kaarte wat plekke in die Bybel lewe gee.\u003cbr\u003e• Verrykingsblokkies oor allerlei interessanthede, hedendaagse teologiese kwessies, karaktersketse en agtergrond van die Bybel.\u003cbr\u003e• Indekse vir maklike naslaan.\u003cbr\u003e• Lyste van plante en diere in die Bybel.\u003cbr\u003e• Die gang van die geskiedenis, van Adam tot by Zen-Boeddhisme.\u003cbr\u003e• Vergelyking van belangrikste godsdienste in SA.\u003cbr\u003e• Die literatuursoorte in die Bybel prakties verduidelik.\u003cbr\u003e• Geloofswaarhede en toepassings op die lewe.\u003cbr\u003e• Kort Bybelstudies oor spesifieke temas.\u003cbr\u003e• 'n Eenjaar-Bybelleesprogram en bemoedigende teksverse vir krisistye.\u003cbr\u003e• Omvattende woordelys.\u003cbr\u003e• Dit verduidelik waar die Bybel vandaan kom en hoe dit geskryf is.\u003cbr\u003e• Skakeling tussen Ou en Nuwe Testament.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jan+Van+Der+Watt\" class=\"contributor-link\"\u003eJan Van Der Watt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hendrik+Bosman\" class=\"contributor-link\"\u003eHendrik Bosman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jan+du+Rand\" class=\"contributor-link\"\u003eJan du Rand\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fika+Janse+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eFika Janse van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marius+Nel\" class=\"contributor-link\"\u003eMarius Nel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dirkie+Smit\" class=\"contributor-link\"\u003eDirkie Smit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Pieter+Venter\" class=\"contributor-link\"\u003ePieter Venter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jan Van Der Watt,Hendrik Bosman,Jan du Rand,Fika Janse van Rensburg,Marius Nel,Dirkie Smit,Pieter Venter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381188444323,"sku":"9780638008708","price":599.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638008708_965d9f46-8e49-41fc-ad3e-c4667be44c1b.jpg?v=1776490228"},{"product_id":"9781868552368","title":"Die regering van Christus in sy kerk","description":"\u003cp\u003e’n Volledige beskrywing van die ontwikkeling van die gereformeerde kerkreg – vanaf die voorlopers van Calvyn tot ongeveer 1965. “Die bestudering van Kerkreg behels onder andere ook die geskiedkundige ontwikkeling daarvan. Daarom is hierdie kosbare werk van Jonker sedert die eerste uitgawe deel van die voorgeskrewe werke aan die AP Akademie. Jonker toets deurlopend die historiese ontwikkeling aan die eis dat Christus self sy kerk deur sy Woord regeer. Ontsporings, afwykings en koersaanpassings word skerpsinnig aangetoon en bied die dekor vir talle Suid-Afrikaanse kerke se kerkregtelike inrigting.” – JL SCHÜTTE (Hoof: Departement Ekklesiologie, AP Akademie).\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+WD+Jonker\" class=\"contributor-link\"\u003eWD Jonker\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+SAAWK\" class=\"contributor-link\"\u003eSAAWK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"WD Jonker,SAAWK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382889660579,"sku":"9781868552368","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781868552368_da1e8966-215a-47b7-8219-0e8c9f481c49.jpg?v=1776604724"},{"product_id":"9781431604982","title":"Die geillustreerde Bybelhandboek","description":"\u003cp\u003eDie geillustreerde Bybelhandboek is 'n waardevolle gids wat jou sal help om die Bybel en die wêreld waar-in dit geskryf is beter te verstaan. Die handboek bied die nuutste Bybelnavorsing in 'n lesersvriendelike formaat. Die Bybel word boek vir boek ontsluit met honderde volkleur-illustrasies, kaarte en foto's, en meer as 100 indiepte-artikels oor 'n verskeidenheid Bybelse onderwerpe om jou Bybellees-ervaring te verryk.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+J.+Daniel+Hays\" class=\"contributor-link\"\u003eJ. Daniel Hays\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+J.+Scott+Duvall\" class=\"contributor-link\"\u003eJ. Scott Duvall\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"J. Daniel Hays,J. Scott Duvall","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585955709091,"sku":"9781431604982","price":699.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431604982_395ed1d2-6e70-46c1-a43a-75cbcc581c6c.jpg?v=1776536621"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/naslaan.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}