{"title":"Ouerskap","description":"","products":[{"product_id":"6006937147430","title":"My Babaseuntjie se mylpale - Kaartjies","description":"\u003cp\u003e24 Kaartjies in die geskenkboks.\u003cbr\u003eNeem 'n foto van jou kleinding saam met die pragtige geïllustreerde kaartjie om elke mylpaal te koester en te deel.\u003cbr\u003eElke kaartjie het agterop plek om die datum en ander besonderhede neer te skryf.\u003cbr\u003eDit word afgerond met  'n inspirerende boodskap uit die Bybel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CUM+Uitgewers\" class=\"contributor-link\"\u003eCUM Uitgewers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CUM Uitgewers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376636706979,"sku":"6006937147430","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_6006937147430_0c093c6a-3db9-4604-8302-fb493b3d1d3d.jpg?v=1776443430"},{"product_id":"6006937147379","title":"My Babadogtertjie se mylpale - Kaartjies","description":"\u003cp\u003e24 Kaartjies in die geskenkboks.\u003cbr\u003eNeem 'n foto van jou kleinding saam met die pragtige geïllustreerde kaartjie om elke mylpaal te koester en te deel.\u003cbr\u003eElke kaartjie het agterop plek om die datum en ander besonderhede neer te skryf.\u003cbr\u003eDit word afgerond met 'n inspirerende boodskap uit die Bybel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CUM+Uitgewers\" class=\"contributor-link\"\u003eCUM Uitgewers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CUM Uitgewers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376651616419,"sku":"6006937147379","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_6006937147379_e662b122-3fd6-4791-82ac-835f6b83db26.jpg?v=1776443426"},{"product_id":"9780796117724","title":"Pret met Persoonlikhede","description":"\u003cp\u003ePrettige stories wat kinders bekendstel aan die Vierkleurtemperamentmodel, met advies vir ouers om hulle kinders te help om hulself en ander mense te verstaan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWeet jy wie jou kind is en waarom hy of sy volgens ’n bepaalde manier optree? Wonder jy soms of jou kind so gebore is of dalk nog sal verander?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWens jy soms jou babbelbekkie wil net vir so tien minute stilbly? Wonder jy soms of ander mense se kinders ook so rebels en opstandig is? Voel dit partykeer of die bloed oor jou brein stoot omdat jou kind alles met ’n slakkegang doen? Sê jy ook partykeer vir jou kind met die fronsie om tog asseblief net vriendeliker te lyk?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIndien wel, is jy ’n normale ouer! Jy het net nodig om te verstaan (of weer te onthou) dat elke kind ’n eie temperament het wat in ’n unieke persoonlikheid uitgeleef word. Hierdie boek sal jou as ouer help om jou kind vanaf ’n jong ouderdom te leer om die basiese verskille in persoonlikheidstipes te identifiseer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMeer nog, jy en jou kind sal saam op ’n prettige manier leer hoe om situasies te hanteer wanneer die ingebore persoonlikheidsverskille na vore tree. Een van die grootste lesse wat julle speel-speel kan leer, is om waardering daarvoor te hê dat almal uniek is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDaar is vier temperamente en ons benoem hulle volgens kleure: Gewilde Geel, Rasende Rooi, Geruste Groen en Besliste Blou. In hierdie storieboek is daar vir elke kleur ’n spesiale karaktertjie: Dokter Geel, Rooi Roelf, Groen Gogga en Blou Skapie. Agterin die boek, ná die stories is daar ’n kleurkaart vir vinnige verwysing en addisionele inligting oor die verskillende kleurtipes vir jou ouerskapsreis.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lynette+Beer\" class=\"contributor-link\"\u003eLynette Beer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Antoinette+Steyn\" class=\"contributor-link\"\u003eAntoinette Steyn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lynette Beer,Antoinette Steyn","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382587474083,"sku":"9780796117724","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796117724_dda033c4-3cb2-454e-a63c-343f31fdfdf1.jpg?v=1776498130"},{"product_id":"9780796140685","title":"Ouerskap vir die Vier Temperamente met Emosionele Intelligensie","description":"\u003cp\u003eOntwikkel nuwe strategieë wat by jou kind se unieke persoonlikheid pas en gegrond is op die Vierkleurtemperamentmodel en emosionele intelligensie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOuerskap is vervullend, maar dit kan ook moeilik wees. Ons wil almal ons beste gee vir ons kinders, maar soms is die uitdagings regtig oorweldigend.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie goeie nuus is dat daar hulp is in die vorm van die Vierkleurtemperamentmodel. Hierdie model sal jou help om die volgende vier basiese temperamente te verstaan:\u003cbr\u003e• Gewilde Geel\u003cbr\u003e• Rasende Rooi\u003cbr\u003e• Geruste Groen\u003cbr\u003e• Besliste Blou\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSodra jy meer weet van elke kleur, sal jy kan bepaal wat jou en jou kind se persoonlikheidstipe is. Hierdie kennis sal jou in staat stel om die beste ouer vir jóú kind te wees en ’n sterk, gesonde gesinsverhouding te bou.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie model sal jou ook in staat stel om jou kind te help om hulle emosionele intelligensie te ontwikkel, wat vir hulle nou en in volwassenheid tot voordeel sal wees. So, hou op om jou te bekommer, begin lees en sien hoe hierdie boek jou ouerskapsreis ten goede gaan verander.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lynette+Beer\" class=\"contributor-link\"\u003eLynette Beer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Antoinette+Steyn\" class=\"contributor-link\"\u003eAntoinette Steyn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lynette Beer,Antoinette Steyn","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382588850339,"sku":"9780796140685","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796140685_012924fe-5566-49be-a4dc-d9706d7b58ba.jpg?v=1776498228"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/ouerskap.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}