{"title":"September 2026 Romanza","description":null,"products":[{"product_id":"9789000041794","title":"September 2026 Romanza Boekpak","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eSoet rose, donker geheime - Franette van Wyk \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eJoernalis Gemma besoek die plaas Sangrose om ’n artikel oor ’n argeologiese vonds te skryf. Julien, die eienaar van Sangrose, se vrou het die vonds gevind en kort daarna haar lewe geneem.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eJulien blameer homself vir haar dood en wil haar nagedagtenis onaangeraak bewaar. Tussen rose en dorings stamp Gemma en Julien koppe.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHulle sal saam die waarheid in die oë moet kyk en verwerk, want net dan sal hulle weer vry en heel kan word – ook om ware liefde te kan aanvaar.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eOmpadliefde - Madelie Human \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAlex kraai al lank koning by die jaarlikse kompetisie vir swaarvoertuigbestuurders. Hy kan ’n vragmotor toe oë parkeer.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHierdie jaar sit ’n petite blondine egter vir hom ore aan.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eStella Kleynhans gaan haar pa se vervoerbesigheid erf en is vasberade om haarself by die jaarlikse kompetisie te bewys. Maar Alex de Koker daag haar elke keer uit om moeiliker draaie met ’n vragmotor uit te voer.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMaar wat haar die meeste ontstel, is die toertjies wat haar hart uithaal wanneer hy naby haar kom!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eVrou te koop - Magdaleen Walters \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAmelia Benson moet haar trots sluk toe haar skatryk verloofde haar op die markplein te koop aanbied. Sy het ’n keuse: keer terug na haar liefdelose stieffamilie en ruggraatlose pa of trou met Benjamin Roberts, die arbeider vir wie sy reeds snedig nee gesê het oor sy nederige agtergrond.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eNou is sy in Benjamin se ouerhuis weereens ’n buitestander – ’n bederfde rykmansdogter.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eNou moet sy ’n nuwe pad vind as sy Benjamin wil wys dat sy nie net ’n bedorwe brokkie is nie. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eMy bestemde beminde - Beatrix Smith \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eToe Lilihanna se kêrel haar in die openbaar afsê, maak Sebastian haar ’n aanbod: As sy as model sal optree in ’n advertensie vir sy spa , kry sy ’n gratis oormaaksessie en ’n week se pamperlang daarby.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eLilihanna stem in, en gou is sy en Sebastian smoorverlief. Die enigste vlieg in die salf is sy beeldskone assistent wat duidelik self ’n oog op Sebastian het.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eLilihanna moet besluit of sy gaan toelaat dat ’n misverstand hulle liefde kelder, en of sy vir hul geluk gaan veg.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan\u003eAuthor:\u003c\/span\u003e\u003ca href=\"https:\/\/graffitibooks.co.za\/search?q=Frenette+van+Wyk\u0026amp;type=product\" class=\"full-unstyled-link\"\u003eFrenette van Wyk\u003c\/a\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor:\u003c\/span\u003e\u003ca href=\"https:\/\/graffitibooks.co.za\/search?q=Author+Madelie+Human\" class=\"contributor-link\"\u003eMadelie Human\u003c\/a\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan\u003eAuthor:\u003c\/span\u003e\u003ca href=\"https:\/\/graffitibooks.co.za\/search?q=Magdaleen+Walters\u0026amp;type=product\" class=\"full-unstyled-link\"\u003eMagdaleen Walters\u003c\/a\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cspan\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor:\u003c\/span\u003e\u003ca href=\"https:\/\/graffitibooks.co.za\/search?q=Author+Beatrix+Smith\" class=\"contributor-link\"\u003eBeatrix Smith\u003c\/a\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan\u003eAuthor:\u003c\/span\u003e\u003ca href=\"https:\/\/graffitibooks.co.za\/search?q=ROMANZA+SEPTEMBER+2026\u0026amp;type=product\" class=\"full-unstyled-link\"\u003eROMANZA SEPTEMBER 2026\u003c\/a\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Frenette van Wyk,Magdaleen Walters,Beatrix Smith,Madelie Human,ROMANZA SEPTEMBER 2026","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47916218548387,"sku":"9789000041794","price":374.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/ROMANZABOEKPAK_1.png?v=1786268420"},{"product_id":"9781779871725","title":"My bestemde beminde","description":"\u003cp\u003eToe Lilihanna se kêrel haar in die openbaar afsê, maak Sebastian haar ’n aanbod: As sy as model sal optree in ’n advertensie vir sy spa , kry sy ’n gratis oormaaksessie en ’n week se pamperlang daarby.\u003cbr\u003eLilihanna stem in, en gou is sy en Sebastian smoorverlief. Die enigste vlieg in die salf is sy beeldskone assistent wat duidelik self ’n oog op Sebastian het.\u003cbr\u003eLilihanna moet besluit of sy gaan toelaat dat ’n misverstand hulle liefde kelder, en of sy vir hul geluk gaan veg.\u003c\/p\u003e\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Beatrix+Smith\" class=\"contributor-link\"\u003eBeatrix Smith\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+ROMANZA+SEPTEMBER+2026\" class=\"contributor-link\"\u003eROMANZA SEPTEMBER 2026\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Beatrix Smith,ROMANZA SEPTEMBER 2026","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47916218581155,"sku":"9781779871725","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781779871725.jpg?v=1784730240"},{"product_id":"9789000041800","title":"September 2026 Romanza Boekpak met Stoom","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eOm ’n hart te verower - Ciska Olivier \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLillian is desperaat om haar huwelik te red. Sy het die motorongeluk veroorsaak waarin haar man, Leon, geskend is, en hy vertrou haar nie meer nie. Het geheueverlies en is seker sy sal beter verstaan as sy net kan onthou.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDat Leon haar darem nog begeer is ’n skrale troos, want wat is lyflike plesier wanneer daar soveel onenigheid tussen hulle heers?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDan is daar ook Leon se rokjagter-broer wat die water kom vertroebel en twee mooi vroue wat vir Leon se aandag bie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eSoet rose, donker geheime - Franette van Wyk \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eJoernalis Gemma besoek die plaas Sangrose om ’n artikel oor ’n argeologiese vonds te skryf. Julien, die eienaar van Sangrose, se vrou het die vonds gevind en kort daarna haar lewe geneem.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eJulien blameer homself vir haar dood en wil haar nagedagtenis onaangeraak bewaar. Tussen rose en dorings stamp Gemma en Julien koppe.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHulle sal saam die waarheid in die oë moet kyk en verwerk, want net dan sal hulle weer vry en heel kan word – ook om ware liefde te kan aanvaar.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eOmpadliefde - Madelie Human \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAlex kraai al lank koning by die jaarlikse kompetisie vir swaarvoertuigbestuurders. Hy kan ’n vragmotor toe oë parkeer.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHierdie jaar sit ’n petite blondine egter vir hom ore aan.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eStella Kleynhans gaan haar pa se vervoerbesigheid erf en is vasberade om haarself by die jaarlikse kompetisie te bewys. Maar Alex de Koker daag haar elke keer uit om moeiliker draaie met ’n vragmotor uit te voer.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMaar wat haar die meeste ontstel, is die toertjies wat haar hart uithaal wanneer hy naby haar kom!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eVrou te koop - Magdaleen Walters \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAmelia Benson moet haar trots sluk toe haar skatryk verloofde haar op die markplein te koop aanbied. Sy het ’n keuse: keer terug na haar liefdelose stieffamilie en ruggraatlose pa of trou met Benjamin Roberts, die arbeider vir wie sy reeds snedig nee gesê het oor sy nederige agtergrond.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eNou is sy in Benjamin se ouerhuis weereens ’n buitestander – ’n bederfde rykmansdogter.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eNou moet sy ’n nuwe pad vind as sy Benjamin wil wys dat sy nie net ’n bedorwe brokkie is nie. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eMy bestemde beminde - Beatrix Smith \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eToe Lilihanna se kêrel haar in die openbaar afsê, maak Sebastian haar ’n aanbod: As sy as model sal optree in ’n advertensie vir sy spa , kry sy ’n gratis oormaaksessie en ’n week se pamperlang daarby.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eLilihanna stem in, en gou is sy en Sebastian smoorverlief. Die enigste vlieg in die salf is sy beeldskone assistent wat duidelik self ’n oog op Sebastian het.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eLilihanna moet besluit of sy gaan toelaat dat ’n misverstand hulle liefde kelder, en of sy vir hul geluk gaan veg.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cspan\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"https:\/\/graffitibooks.co.za\/search?q=Author+Ciska+Olivier\" class=\"contributor-link\"\u003eCiska Olivier\u003c\/a\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan\u003eAuthor \u003c\/span\u003e\u003ca href=\"https:\/\/graffitibooks.co.za\/search?q=Frenette+van+Wyk\u0026amp;type=product\" class=\"full-unstyled-link\"\u003eFrenette van Wyk\u003c\/a\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor \u003c\/span\u003e\u003ca href=\"https:\/\/graffitibooks.co.za\/search?q=Author+Madelie+Human\" class=\"contributor-link\"\u003eMadelie Human\u003c\/a\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan\u003eAuthor \u003c\/span\u003e\u003ca href=\"https:\/\/graffitibooks.co.za\/search?q=Magdaleen+Walters\u0026amp;type=product\" class=\"full-unstyled-link\"\u003eMagdaleen Walters\u003c\/a\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cspan\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor \u003c\/span\u003e\u003ca href=\"https:\/\/graffitibooks.co.za\/search?q=Author+Beatrix+Smith\" class=\"contributor-link\"\u003eBeatrix Smith\u003c\/a\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cspan\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"https:\/\/graffitibooks.co.za\/search?q=Author+STOOM\" class=\"contributor-link\"\u003eSTOOM\u003c\/a\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cspan\u003eAuthor \u003c\/span\u003e\u003ca href=\"https:\/\/graffitibooks.co.za\/search?q=ROMANZA+SEPTEMBER+2026\u0026amp;type=product\" class=\"full-unstyled-link\"\u003eROMANZA SEPTEMBER 2026\u003c\/a\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Frenette van Wyk,Ciska Olivier,Magdaleen Walters,Madelie Human,Beatrix Smith,ROMANZA SEPTEMBER 2026,STOOM","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47916218613923,"sku":"9789000041800","price":468.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/StoomROMANZABOEKPAK.png?v=1786268491"},{"product_id":"9781779871640","title":"Om ’n hart te verower","description":"\u003cp\u003eLillian is desperaat om haar huwelik te red. Sy het die motorongeluk veroorsaak waarin haar man, Leon, geskend is, en hy vertrou haar nie meer nie. Het geheueverlies en is seker sy sal beter verstaan as sy net kan onthou.\u003cbr\u003eDat Leon haar darem nog begeer is ’n skrale troos, want wat is lyflike plesier wanneer daar soveel onenigheid tussen hulle heers?\u003cbr\u003eDan is daar ook Leon se rokjagter-broer wat die water kom vertroebel en twee mooi vroue wat vir Leon se aandag bie.\u003c\/p\u003e\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ciska+Olivier\" class=\"contributor-link\"\u003eCiska Olivier\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+ROMANZA+SEPTEMBER+2026\" class=\"contributor-link\"\u003eROMANZA SEPTEMBER 2026\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+STOOM\" class=\"contributor-link\"\u003eSTOOM\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ciska Olivier,ROMANZA SEPTEMBER 2026,STOOM","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47916218646691,"sku":"9781779871640","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781779871640.jpg?v=1784729996"},{"product_id":"9781779871695","title":"Ompadliefde","description":"\u003cp\u003eAlex kraai al lank koning by die jaarlikse kompetisie vir swaarvoertuigbestuurders. Hy kan ’n vragmotor toe oë parkeer.\u003cbr\u003eHierdie jaar sit ’n petite blondine egter vir hom ore aan.\u003cbr\u003eStella Kleynhans gaan haar pa se vervoerbesigheid erf en is vasberade om haarself by die jaarlikse kompetisie te bewys. Maar Alex de Koker daag haar elke keer uit om moeiliker draaie met ’n vragmotor uit te voer.\u003cbr\u003eMaar wat haar die meeste ontstel, is die toertjies wat haar hart uithaal wanneer hy naby haar kom!\u003c\/p\u003e\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Madelie+Human\" class=\"contributor-link\"\u003eMadelie Human\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+ROMANZA+SEPTEMBER+2026\" class=\"contributor-link\"\u003eROMANZA SEPTEMBER 2026\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Madelie Human,ROMANZA SEPTEMBER 2026","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47916218679459,"sku":"9781779871695","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781779871695_85e5d720-1f9a-45e2-a292-bb4e661ed8c7.jpg?v=1784729949"},{"product_id":"9781779871701","title":"Soet rose, donker geheime","description":"\u003cp\u003eJoernalis Gemma besoek die plaas Sangrose om ’n artikel oor ’n argeologiese vonds te skryf. Julien, die eienaar van Sangrose, se vrou het die vonds gevind en kort daarna haar lewe geneem.\u003cbr\u003eJulien blameer homself vir haar dood en wil haar nagedagtenis onaangeraak bewaar. Tussen rose en dorings stamp Gemma en Julien koppe.\u003cbr\u003eHulle sal saam die waarheid in die oë moet kyk en verwerk, want net dan sal hulle weer vry en heel kan word – ook om ware liefde te kan aanvaar.\u003c\/p\u003e\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Frenette+van+Wyk\" class=\"contributor-link\"\u003eFrenette van Wyk\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+ROMANZA+SEPTEMBER+2026\" class=\"contributor-link\"\u003eROMANZA SEPTEMBER 2026\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Frenette van Wyk,ROMANZA SEPTEMBER 2026","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47916218744995,"sku":"9781779871701","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781779871701_6ec6d58c-0834-4c4f-b51a-887780c77aba.jpg?v=1784729777"},{"product_id":"9781779871718","title":"Vrou te koop","description":"\u003cp\u003eAmelia Benson moet haar trots sluk toe haar skatryk verloofde haar op die markplein te koop aanbied. Sy het ’n keuse: keer terug na haar liefdelose stieffamilie en ruggraatlose pa of trou met Benjamin Roberts, die arbeider vir wie sy reeds snedig nee gesê het oor sy nederige agtergrond.\u003cbr\u003eNou is sy in Benjamin se ouerhuis weereens ’n buitestander – ’n bederfde rykmansdogter.\u003cbr\u003eNou moet sy ’n nuwe pad vind as sy Benjamin wil wys dat sy nie net ’n bedorwe brokkie is nie.\u003c\/p\u003e\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Magdaleen+Walters\" class=\"contributor-link\"\u003eMagdaleen Walters\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+ROMANZA+SEPTEMBER+2026\" class=\"contributor-link\"\u003eROMANZA SEPTEMBER 2026\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Magdaleen Walters,ROMANZA SEPTEMBER 2026","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47916218810531,"sku":"9781779871718","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781779871718_0b8380f8-4cd5-4d02-841f-04029afe7ea2.jpg?v=1784729901"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/collections\/StoomROMANZABOEKPAK.png?v=1787224213","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/september-2026-romanza.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}