{"title":"Troos \u0026 Berading","description":"","products":[{"product_id":"9781431626373","title":"Wanneer 'n geliefde sterf","description":"\u003cp\u003eDie dood van ’n geliefde bring intense hartseer mee. Dr. Henk Gous deel in Wanneer ’n geliefde sterf uit sy jare lange ervaring as berader asook sy persoonlike ervaring met die verlies van sy dogter. Hy is daarom ideaal toegerus om jou met wysheid en empatie op hierdie moeilike pad van rousmart te begelei. Elkeen van die 40 dagstukkies het plek om jou eie emosies, vrae aan God, ondraaglike pyn, selfs woede, en enige ander gedagtes neer te skryf. So sal hierdie boekie ’n joernaal wees van jou uniek persoonlike reis na aanvaarding, vertroosting, vrede en vreugde.\u003cbr\u003eErvaar God se troos en liefde sodat jy uiteindelik weer met vreugde kan leef totdat jy jou geliefdes eendag weer sien.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Henk+Gous\" class=\"contributor-link\"\u003eHenk Gous\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Henk Gous","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375728443555,"sku":"9781431626373","price":139.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431626373_d1c08b2f-d254-4021-a988-87be87db0d0f.jpg?v=1776536958"},{"product_id":"9780638010022","title":"Anderkant die duisternis","description":"\u003cp\u003eDie pad van rou ná die verlies van ’n geliefde kan die ontstellendste en eensaamste ervaring wees wat jy nog ooit beleef het. In sulke tye is dit normaal om te wens vir ’n lewe anderkant jou hartseer. Sommige dae voel die blye weersiens so naby. Maar ander dae onthul ons verdriet die groot afstand tussen waar ons nou is en waar ons wens om te wees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKom in Anderkant die duisternis saam met topverkoper-outeur Clarissa Moll op ’n 40 dae reis deur jou rousmart – en ontdek die liefdevolle teenwoordigheid van Christus wat jou nooit verlaat nie. Hoewel hierdie dagstukkie nie jou diepste smart kan genees nie, sal die inhoud jou help reoriënteer, jou versterk en jou gefokus hou terwyl jy die onbekende terrein van verlies betree. Elke dag bied Clarissa persoonlike wysheid en omgee deur:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKragtige en eerlike nadenke oor pyn, dood, verlies en die veerkragtige hoop en genesing wat in die Skrif opgesluit is.\u003cbr\u003eGebede wat sy geskryf het om jou hartseer te verwoord.\u003cbr\u003ePraktiese aktiwiteite om jou op jou reis deur smart te lei.\u003cbr\u003eWaar jou reis deur rousmart jou ook al neem, sal jy vind dat God daar vir jou wag. Mag hierdie oordenkings jou aan sy liefdevolle teenwoordigheid herinner en jou die troos en moed gee om weer voluit te leef.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Clarissa+Moll\" class=\"contributor-link\"\u003eClarissa Moll\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Clarissa Moll","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379336396963,"sku":"9780638010022","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638010022_0d6bf4ac-e219-4d7d-9203-e1d077101eb2.jpg?v=1776803377"},{"product_id":"9780796320582","title":"`n Reënboog deur my trane","description":"\u003cp\u003e'n Reënboog deur my trane is 'n bron van ryke troos en bemoediging vir enigeen wat treur oor die verlies van 'n geliefde en wat genesing soek vir hulle verskeurde harte. Dit bied 31 dagstukkies, gebede en inspirerende aanhalings wat God se vertroosting in onstuimige tyde met die leser deel, asook 'n lys van beloftes uit die Bybel vir spesifieke behoeftes in tye van nood.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Solly+Ozrovech\" class=\"contributor-link\"\u003eSolly Ozrovech\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Solly Ozrovech","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584879870115,"sku":"9780796320582","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796320582_7f411a9a-b1c3-49a8-90ff-1dc38881603f.jpg?v=1776500122"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/troos-berading.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}