{"title":"Vroue","description":"","products":[{"product_id":"9780796321398","title":"Koeke en terte","description":"\u003cp\u003eKoeke en terte gee jou skreeusnaakse wenke oor die verskille tussen mans en vroue en verskillende tipe vroue. Dit is geskik vir almal wat 'n goeie humorsin het - en veral vir hulself kan lag. Susan takel ernstige onderwerpe soos dat jy as vrou is goed genoeg is, jy nie so hard op jouself moet wees nie en jy is genoeg vir God net soos jy is. Sy help jou om jouself te leer waardeer en jou eie gawes te ontwikkel en om by jouself en ander te leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Susan+Coetzer\" class=\"contributor-link\"\u003eSusan Coetzer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Susan Coetzer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523886006435,"sku":"9780796321398","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796321398_4b23f865-45cd-4fb2-8588-e4145b6726ea.jpg?v=1776500214"},{"product_id":"9781431623396","title":"Mini Oordenkings Vir Vroue","description":"\u003cp\u003eMini-oordenkings vir vroue is 'n geskenk van hoop en vreugde wat vroue herinner dat God altyd naby hulle is. Die 180 kort en inspirerende oordenkings sal elke vrou aanmoedig om God se belofte van onfeilbare liefde te koester. Die handige sakpas-formaat laat vroue toe om enige tyd en enige plek stil te word en tyd saam met Hom deur te bring.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Carolyn+Larsen\" class=\"contributor-link\"\u003eCarolyn Larsen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Carolyn Larsen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523885121699,"sku":"9781431623396","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431623396_15442dce-f588-465e-a8b6-64f997ae8315.jpg?v=1776536774"},{"product_id":"9781776356720","title":"Bakens van geloof","description":"\u003cp\u003eBakens van geloof is ’n kragtige getuienis en praktiese voorbeeld van ’n daaglikse bonatuurlike wandel met God. Hierdie boek sal jou ’n voorskou gee van hoe groot en hoe werklik God se goedheid is teenoor sy kinders. Ilse Roux deel haar passie vir die Woord en haar praktiese geloofspad met God op so ’n manier dat mens net weer oorweldig word met wie hierdie liefdevolle God werklik is. Sy het die waarde daarvan ontdek om in kinderlike\ngeloof op God se Woord te vertrou en sien die vrug daarvan in haar en haar gesin se lewens. Die deurlopende draad van gehoorsaamheid aan God se beginsels en sy stem, sal jou inspireer om ook jou verhouding met Hom te verdiep en sal jou leer dat jy Hom ten alle tye kan vertrou. Kort voor lank sal jy jou eie bakens van geloof hê wat spruit uit jou persoonlike geloofspad met Hom.\nBakens van geloof is geskryf deur ’n vrou vír vroue en spreek praktiese geloofsaspekte aan in jou daaglikse wandel met God.\nIlse Roux is ’n suksesvolle entrepreneur en bekende modeontwerper. Bakens van geloof is haar debuut.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ilse+Roux\" class=\"contributor-link\"\u003eIlse Roux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ilse Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523994894499,"sku":"9781776356720","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776356720_fc1517f8-f514-47e6-bedb-b19b9a72c2d0.jpg?v=1776583958"},{"product_id":"9780624091813","title":"Herontdek jou selfvertroue","description":"\u003cp\u003eIs jy 'n perfeksionis en voel jy nooit goed genoeg nie? Verhinder jou swak selfbeeld jou om jou doelwitte te bereik? Jy is nie alleen nie.\u003cbr\u003eRolene Strauss deel hoe ook sy met selfvertroue gesukkel het, selfs terwyl sy die Mej. Wêreld-kroon gedra het, en hoe sy ware selfvertroue gevind het.\u003cbr\u003eDié boek is 'n onmisbare gids vir elke vrou wat soms aan haarself twyfel. Rolene se sewe beproefde stappe vir vroue op soek na die moed om hul drome vreesloos na te jaag, kan ook jou lewe verander.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rolene+Strauss\" class=\"contributor-link\"\u003eRolene Strauss\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rolene Strauss","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523991519395,"sku":"9780624091813","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624091813_27edfb45-3282-4641-ac66-e3acd1e4ba53.jpg?v=1776481764"},{"product_id":"9781776058365","title":"Siel Spasie","description":"\u003cp\u003eGeliefde medevrou, jy kán jouself (en God) weer vind as die lewe jou iewers langs die pad op 'n dwaalspoor geneem het. Siel-Spasie gee aan jou praktiese wenke oor hoe jy tyd en ruimte vir selfontdekking kan skep én 'n innige sielverrykende verhouding met jouself kan aanknoop. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGun jouself hierdie asemskepkans sodat jy die Here se inspraak in jou lewe weer helder kan hoor en só 'n dieper Godsverbintenis ervaar.\u003cbr\u003eIn Siel-Spasie word selfsorg (vir jou fisieke en emosionele gesondheid) en sielesorg (wat jou geestelike welstand in stand hou) op 'n unieke manier deur meditasies, joernaalhou, selfdoenoefeninge en velsorgresepte aanmekaar geweef.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAs sielkundige ryg Ine de Vries nie bloot 'n klomp sielkundige teorieë en verduidelikings uit nie, maar deel ook haar lewenservaringe en belewenisse op 'n humoristiese en gemaklike manier sodat die leser voel asof sy in haar beste vriendin se geselskap is. Siel-Spasie is die tipe boek wat oor en oor gelees kan word en waar die leser elke keer nog meer inspirasie en praktiese raad sal vind.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ine+de+Vries\" class=\"contributor-link\"\u003eIne de Vries\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ine de Vries","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47524626661539,"sku":"9781776058365","price":365.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776058365_4d602ef0-db7d-4a98-a828-bfbc858e241e.jpg?v=1776804903"},{"product_id":"9780796324030","title":"Ontdek God se wil vir jou lewe","description":"\u003cp\u003eGod het elkeen van ons geskep om groot dinge te doen. Maar hoe kan ons seker wees dat ons werklik God se roeping vir ons lewe gevind het?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGeliefde skrywer en TV-persoonlikheid Joyce Meyer nooi jou uit om saam met haar te reis na vertroue, vryheid en vrede, in die wete dat jy die pad loop wat Hy vir jou bestem het. Sy verken God se karakter, sy liefde - en sy doel vir jou.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek deel ook praktiese stappe wat help om jou vertroue in God te bou. Dit wys hoe jy sy leiding kan soek en die vrees dat jy sy beste vir jou gaan misloop kan oorkom.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOntdek God se wil vir jou lewe en laat dit jou vul met vrede en selfvertroue, sodat jy met vreugde in God se liefde kan leef.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joyce+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eJoyce Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47395103015075,"sku":"9780796324030","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796324030_45bb3698-88f2-4c4e-8585-9406f8f44f9c.jpg?v=1776803517"},{"product_id":"9780796324061","title":"Leef Met Selfvertroue","description":"\u003cp\u003eJoyce Meyer help vroue al jare lank om hulself te verbeter deur emosionele hindernisse en fisiese en geestelike struikelblokke in hul lewe te identifiseer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOns samelewing het 'n onsekerheid-epidemie, veral onder vroue.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKompensasie deur voor te gee om veilig te voel - 'n algemene reaksie - lei slegs tot gevoelens van skaamte. Gebrek aan selfvertroue veroorsaak groot probleme in alle soorte verhoudings, en in huwelike kan dit selfs tot egskeiding lei.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Leef met selfvertroue ondersoek Joyce die sewe eienskappe van 'n vrou met selfvertroue, wat 'n vrou insluit wat weet sy is liefgehê, wat weier om in vrees te leef, en wat nie haarself met ander vergelyk nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJoyce verduidelik dat selfvertroue spruit uit positief wees in jou aksies en eerlik leef, maar belangrikste van alles uit geloof - in God en in onsself.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joyce+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eJoyce Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47577195839651,"sku":"9780796324061","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796324061_6bc4e7d8-edae-45ea-a80a-009cdccb776c.jpg?v=1776803519"},{"product_id":"9780796324078","title":"Genesing vir elke vrou: Oorkom jou emosionele wonde","description":"\u003cp\u003eKan 'n vrou wat seergemaak is deur die lewe en diegene naby aan haar in haar hart en siel genees word? Ja! God kan al jou pyn wegneem.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJoyce Meyer het self jare se misbruik, verwerping en verraad verduur van diégene die naaste aan haar. In *Genesing vir elke vrou* put sy inspirasie uit haar eie geskiedenis van mishandeling om te wys hoe Jesus Christus se verlossende liefde vroue se emosionele wonde kan genees en vreugde terugbring in hul lewe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSy rig vroue na die Woord en die lewensveranderende wysheid wat daarin te vinde is. Elke hoofstuk lei die leser deur wat dit ook al is wat hulle terughou in die lewe en om hul ware identiteit op te eis as geliefde van Christus.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie klassieker bied hoop en bemoediging aan elke vrou wat smag na genesing, vryheid en 'n nuwe begin.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joyce+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eJoyce Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47830981542051,"sku":"9780796324078","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780796324078.jpg?v=1783000143"}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/collections\/vroue.oembed","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}