{"product_id":"2027-professionele-jaarbeplanner-skep-moed-ek-het-die-wereld-klaar-oorwin","title":"2027 Professionele Jaarbeplanner Skep Moed: Ek Het die Wêreld Klaar Oorwin","description":"\u003cp\u003eDie \u003cb\u003e\u003ci\u003eSkep Moed: Ek Het die Wêreld Klaar Oorwin Professionele Jaarbeplanner 2027\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n omvattende dagbeplanner in A4-formaat, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewe het. Dit het ’n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van ’n halfuur elk. Die dagbeplanner het ’n kunsleer-omslag en ’n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in ’n jaar kan deurlees.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAnder kenmerke van hierdie dagbeplanner:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e’n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2027-Desember 2027) in A4-formaat\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e’n Bladsy per dag vir afsprake\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e’n Teksvers vir elke dag\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ePlek vir elke dag se doen-lysie\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOnderaan elke dubbelbladsy is ’n mini-jaarkalender van 2027\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy vir elke maand\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e’n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e’n Jaarbeplanner vir 2027 en 2028\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ePlek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eTeksverse vir spesifieke behoeftes\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eBeplanningsbladsye vir Januarie 2028\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e400 eenkleur-bladsye\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:Cad\"\u003eCad\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Cad","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48171377033379,"sku":"9780638010688","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780638010688.webp?v=1790025707","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/2027-professionele-jaarbeplanner-skep-moed-ek-het-die-wereld-klaar-oorwin","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}