{"product_id":"6006937166080","title":"101 Seëninge Vir 'n Kosbare Vriendin Afrikaans Boxed Cards","description":"\u003cp\u003eWare vriende is 'n seën uit God se hand! Sê vir 'n vriendin hoeveel jy haar waardeer deur vir haar 101 Seëninge vir 'n kosbare vriendin te gee.\u003cbr\u003eDie 51 volkleur-kaartjies het inspirerende aanhalings en teksverse wat daardie koester-vriendin se hart sal raak. Die kaartjies is aan beide kante gedruk en is verpak in 'n stewige boksie, wat net so as 'n geskenkie gegee kan word, of die kaartjies kan individueel met 'n vriendin gedeel word. Die veeldoelige kaartjies kan ook gebruik word as 'n boekmerk of om 'n geskenk af te rond.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• Boksie met 51 volkleur-kaartjies, aan beide kante gedruk.\u003cbr\u003e• Bevat 101 inspirerende aanhalings en teksverse oor vriendskap.\u003cbr\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel 101 Blessings for a Precious Friend.\u003cbr\u003e• Trust In The Lord - Navy \u0026amp; Tan Collection\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAD\" class=\"contributor-link\"\u003eCAD\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAD","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47577172181155,"sku":"6006937166080","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_6006937166080_4ddd3cc8-bda9-485f-a0bf-93d10f2ffa21.jpg?v=1776444002","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/6006937166080","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}