{"product_id":"9780143538844","title":"Jeff en George en die Totempaal","description":"\u003cp\u003eJeff en George is 'n pragtige en hoogs vermaaklike kinderboek wat handel oor die ongewone vriendskap tussen 'n seuntjie en 'n springbokkie. Dié energieke tweetjies bly in 'n woonstel in die Kaapse middestad waar hulle speel-speel allerhande kwajongstreke aanvang. Jeff, die seuntjie, is mal oor skoonmaak en orde skep. George, die springbokkie, droom graag van groen grasvelde waarop hy uitgelate kan pronk. Albei is gek oor rugby, avontuur en om probleme op verbeeldingryke maniere op te los.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOp 'n nat, mistroostige dag maak hulle 'n tower-reënjas waarmee hulle kan ontsnap uit die ingehokte woonstel. Dié sjarmante boekie oor die magiese avonture van twee maats leer kinders die waarde van vriendskap en verbeelding, maar veral 'n liefde vir rugby!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Emily+Child\" class=\"contributor-link\"\u003eEmily Child\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Julia+Anastasopoulos\" class=\"contributor-link\"\u003eJulia Anastasopoulos\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Emily Child","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375613493411,"sku":"9780143538844","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780143538844_9c58f7f4-bff4-4846-af0a-715066c37cfd.jpg?v=1776456060","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780143538844","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}