{"product_id":"9780190417666","title":"Bekgeveg","description":"\u003cp\u003eNa sy pa se dood, is Janko baie ongelukkig - nog meer so wanneer sy ma besluit om weer te trou. Hy vat sy twee boerboele, Barbarossa en Bella, en gaan bly op sy ouma se plaas in die Karoo. Dit lyk of dinge beter begin gaan vir hom - totdat Barbarossa by die plaaslike feesmark gesteel word! Janko doen als wat hy kan om sy hond terug te kry ... selfs al beteken dit hy moet dit op sy eie doen.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBekgeveg is 'n boeiende storie wat leerders se aandag en verbeelding sal aangryp en verder wil laat lees. Die splinternuwe Suid-Afrikaanse roman is gemik op Graad 7 Huistaal leerders, en kan selfs gebruik word in Graad 8 \u0026amp; 9 Eerste Addisionele Taal-klasse. Die roman sluit 'n studienotas afdeling in wat basiese teorie, aktiwiteite en voorbeeld Formele Assesserings bevat.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Twaks+Stander\" class=\"contributor-link\"\u003eTwaks Stander\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Twaks Stander","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376625402019,"sku":"9780190417666","price":232.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780190417666_564d9e3b-c5c3-4297-8a88-5b9e07387cb7.jpg?v=1776456364","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780190417666","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}