{"product_id":"9780521155847","title":"Ntsiki se verrassing Grootboek","description":"\u003cp\u003eNtsiki was afwesig van die skool omdat sy siek was. Sy is op haar verjaarsdag terug skool toe en die kinders beplan 'n verrassing vir haar. Hulle wil die grootste verjaardagkoek in die wêreld maak. Die hoof tema van hierdie storie is dié van proses - iets wat in 'n sekere tyd gedoen word om 'n doel te bereik - in hierdie geval die bak van 'n koek. Om die bestanddele te kry, meet, meng, verhit die oond en bak die koek vir die nodige tyd, is die hoofelemente van hierdie storie. Kalender tyd en groot getalle word ook bekendgestel. Die honderde en duisende word aangebied as deel van die fantasieverhaal om te help beklemtoon hoe groot hulle is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAMBRIDGE\" class=\"contributor-link\"\u003eCAMBRIDGE\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Little+Library\" class=\"contributor-link\"\u003eLittle Library\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAMBRIDGE,Little Library","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584607600803,"sku":"9780521155847","price":341.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780521155847_0125a943-5c5c-4a77-ab48-27123310cea8.jpg?v=1776473139","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780521155847","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}