{"product_id":"9780620467452","title":"Chimurenga Die geveg","description":"\u003cp\u003eOp haar ouers se begrafnis raak dokter Hilda Wilson hopeloos verlief op Henk Martins, kaptein in die beroemde Scouts, ‘n elite eenheid en deel van die vegtende magte in Rhodesië. Hy was ‘n buurkind van die plaas langsaan en hulle het saam groot geword.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKaptein Martins en sy eenheid volg die spore op van die groep terroriste, die Krokodille wat Hilda se ouers op hul plaas vermoor het. Hulle vind die terroriste basis en word totaal en al vernietig maar die bevelvoerder met die gevegsnaam Tiger oorleef die aanval.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHilda besluit sy wil terugkom na haar geboorte plaas en rig ‘n kliniek daar op ter ere van haar ma. Sy verrig wondere onder die plaaslike inwoners en word deur hulle die Wit Engel genoem. Tiger kry opdrag om haar te ontvoer en sy word as gyselaar te voet na hulle hoofbasis in Tete geneem.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit is waar haar marteltog deur die bos, wind en weer begin en Henk en sy eenheid wat planne beraam om haar uit die kloue van die klomp terroriste te gaan ontset.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Henk+Heslinga\" class=\"contributor-link\"\u003eHenk Heslinga\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Henk Heslinga","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382929375395,"sku":"9780620467452","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780620467452_36fbbb1d-128e-462c-a866-9277678492ea.jpg?v=1776476714","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780620467452","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}