{"product_id":"9780620534628","title":"Godin van diamante","description":"\u003cp\u003eRuaan Minnaar, oud soldaat, van die spesiale magte, gaan kruip op sy plaas in die Laeveld weg.  Na sy jare diens in die weermag wil hy net daar bly soos 'n kluisenaar, hy pla niemand nie en almal moet hom net uitlos. Sy vriend Kobus het egter ander planne, Hy vra Ruaan se hulp met 'n saak waaraan hy werk...\u003cbr\u003e...'n Klomp meisies het verdwyn en Kobus vermoed hulle word uit die land gesmokkel. Wat word van hulle en waarvoor word hulle gebruik? Gaan Ruaan hom help en waar pas die Madam met die rooi hare, in die prentjie?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Magda+Small\" class=\"contributor-link\"\u003eMagda Small\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Magda Small","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375571746979,"sku":"9780620534628","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780620534628_6a97865a-efae-4e27-bce8-536a8196a7e8.jpg?v=1776476787","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780620534628","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}