{"product_id":"9780620661614","title":"Hekel: idees en projekte vir vroue","description":"\u003cp\u003eHekel - idees en patrone vir vroue is 'n waardevolle toevoeging tot enige  handwerker se patroonversameling.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie ontwerper, Karen Adendorff, gee 'n boheemse flair aan hierdie patrone vir 'n moderne en interessante voorkoms. Die uitgangspunt is om weg te breek van tradisionele en outydse style en 'n internasionale varsheid in hekel te vestig.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie artikels is met plaaslik-vervaardigde brei- en hekeldraad gehekel en word met volkleurfoto's en diagramme toegelig.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKaren Adendorff was tien jaar lank uitgewer van nie-fiksie by LAPA Uitgewers. In hierdie tydperk het sy bykans 100 boeke die lig laat sien. Sy is ook die outeur en samesteller van 12 van haar eie titels. Bykans almal was topverkopers. Haar mees onlangse titels Alles oor hekel (2014) en Alles oor Hekel 2 (2015) haal nog steeds die topverkoperlys. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSy was die aanbieder van 'n reeks oor kreatiewe herwinningsprojekte op die kykNet-program Droomhuis en lewer op 'n gereelde basis handwerkbydraes vir tydskrifte soos Vrouekeur, Idees en Lig.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Karen+Adendorff\" class=\"contributor-link\"\u003eKaren Adendorff\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Karen Adendorff","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523872702627,"sku":"9780620661614","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780620661614_a5124d93-006b-428e-859a-69ddd6175752.jpg?v=1776476965","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780620661614","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}