{"product_id":"9780620844833","title":"Geure","description":"\u003cp\u003eOnthou jy nog die geur van kaneel op pampoenkoekies in Ouma se kombuis? \u003cbr\u003eOnthou jy nog die geur van chillies in Mexiko se straatmarkte?\u003cbr\u003eOnthou jy nog die geur van heuning op warm plaatkoekies by die huis?\u003cbr\u003eOnthou jy nog die geur van rose in die tuin op 'n soel somersaand? \u003cbr\u003eIn Geure kyk Lientjie Wessels voormalige Kokkedoor-deelnemer na dertien geure en geurkombinasies wat haar na aan die hart lê - van daardie eerste onthougeure soos kaneel en vars suurlemoene, die invloed van ander lande se cuisine met olywe, sesamesaad en tahini tot waar jy stilstaan om letterlik die blomme te ruik. 'n Nostalgiese én vernuwende kookboek.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eMet 'n BA in beeldende kunste, werk Lientjie in verskeie dekorwinkels en as dekorredakteur in publikasies soos Sarie en Elle Decoration en lewer sy ook bydraes vir Pasella. Stukke van haar persoonlike meubelreeks pronk onder andere in die Konsistusionele Hof. Sy maak suksesvolle restaurante oop in Pretoria en Cullilnan, en neem deel aan Kokkedoor seisoen drie. Sy spits haarself tans toe op skilderwerk en spyseniering.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lientjie+Wessels\" class=\"contributor-link\"\u003eLientjie Wessels\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lientjie Wessels","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377337876643,"sku":"9780620844833","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780620844833_7d3a4ec4-3858-4418-ab49-073db8affa62.jpg?v=1776477247","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780620844833","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}