{"product_id":"9780620873413","title":"Swart Goud","description":"\u003cp\u003eAan die einde 1986 kom die Grensoorlog vir Wim Gewers en sy makkers tot ’n einde. ’n Laaste operasie in Angola eindig egter rampsoedig en Wim bevind hom terug in die Nuwe Suid-Afrika, in diens van die Suid-Afrikaanse Polisie, as ’n speurder.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie laaste gebeure in Angola kom spook egter by Wim en sy makkers. Die Amerikaners se honger na olie lei tot moord en kaptein Wim Gewers moet die saak ondersoek. Die Amerikaners soek wraak en dit ontaard spoedig in ’n kat-en-muis speletjie wat in Suid-Afrika, Namibië, Londen en New York afspeel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek is nie net spanningsvol nie, maar vertel ook van Wim se vurige verhouding met die olie slagoffer se beste vriendin, Mienke. \u003cbr\u003ePiet van forensies en die aanvallige blondine, Mercia, verskaf genoeg vermaak, sodat jy met al die spanning, moord, misdaad en passie, eenvoudig nie die boek kan neersit nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Bertie+Cloete\" class=\"contributor-link\"\u003eBertie Cloete\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Bertie Cloete","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378311970979,"sku":"9780620873413","price":245.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780620873413_ea30c02b-62c8-40f2-bf46-ac1ad4858ba6.jpg?v=1776477283","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780620873413","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}