{"product_id":"9780620903011","title":"Hierdie Maandag is abstrak","description":"\u003cp\u003eHierdie digbundel neem die leser op 'n reis deur die digter se geliefde natuurplekke in Suid-Afrika en na lande soos Italië en Nederland, maar ook na binne waar die liefde, afskeid en die dood besoek word. Die poësie-webblad Versindaba en die jaarlikse digkunsfees Tuin van Digters het die digkuns vir haar ontsluit, sê sy.  Hierdie Maandag is abstrak is Anita van der Walt se debuutbundel waaraan sy die afgelope aantal jare gewerk het. Sy het meer as sewentig van haar gedigte, wat 'n aantal haikoes en tankasinsluit, hiervoor uitgesoek. Van der Walt is 'n mediese dokter wat aan die voet van Tafelberg woon. Weg van haar praktyk oes sy olywe in die Baviaanskloof.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Anita+van+der+Walt\" class=\"contributor-link\"\u003eAnita van der Walt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Anita van der Walt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375568601251,"sku":"9780620903011","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780620903011_fedb3f78-c878-4912-a6bc-7d8cc60d84ce.jpg?v=1776477368","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780620903011","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}