{"product_id":"9780620905060","title":"Die Doringbos Regering","description":"\u003cp\u003eIn een van sy gesigte het Siener gesien hy (die Boervolk) kap 'n doringbos af wat in die pad van die volk staan. 'n Doringbos verteenwoordig 'n Blanke regering wat agteraf met die vyande heul. \u003cbr\u003eMaar Siener het aan Boy Mussmann gesê hy sien in die verre toekoms sal daar weer 'n doringbos-, “mofskaap”- of tussentydse regering in ons pad verskyn, wat dan met geweld deur die volk verwyder (afgekap) sal word.\u003cbr\u003eVolgens hom sal dit ’n gemengde regering wees wat die swart regering uit die kussings gaan lig, om ons volk dan in die hande van die Nuwe Wêreldorde oor te gee.\u003cbr\u003eIn hierdie boek vertel die skrywer ons nie net wié die beplanners van die Doringbosregering is nie, maar ook dat hulle reeds oor die nodige fondse beskik vir die instelling daarvan; verder is daar glo ook al ’n implementeringsdatum in plek waarop hulle ’n “Nuwe Toekoms”  op die ruïnes van die verwoeste ANC-omgewing, wil bou. \u003cbr\u003eSekere organisasies sal die koers aandui en ander instansies sal  weer uitvoering daaraan gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Francois+Richter\" class=\"contributor-link\"\u003eFrancois Richter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Francois Richter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378417615011,"sku":"9780620905060","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780620905060_ef9e977d-8125-4f0c-a51a-f0fc53b4c11d.jpg?v=1776477397","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780620905060","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}