{"product_id":"9780620930604","title":"Die Vensters tot jou Persoonlikheid","description":"\u003cp\u003eWie is jy regtig? Hoekom doen jy die dinge wat jy doen? Vind die antwoorde en verander jou lewe! Jy sal jou innerlike krag ontdek en jouself oortref.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWie is ek regtig en hoekom doen ek die dinge wat ek doen?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMet die praktiese Vierkleurtemperamentmodel© in hierdie boek, kan jy jou eie innerlike krag ontdek en jouself oortref!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOp hierdie manier:\u003cbr\u003e• Ontsluit jy jou ware potensiaal;\u003cbr\u003e• Herskep en herdefinieer jy jouself;\u003cbr\u003e• Groei jy om die mens te word wat jy veronderstel is om te wees; en\u003cbr\u003e• Vestig en herstel jy sinvolle en langtermyn-verhoudings.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boekie is ’n kort, samevattende weergawe van die boek Lewe in Volkleur. Dis ’n moet-hê-gids vir mense wat die meeste uit die lewe wil hê.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lynette+Beer\" class=\"contributor-link\"\u003eLynette Beer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lynette Beer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382500049059,"sku":"9780620930604","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780620930604_9d5c630e-1138-4fc2-8220-e19f12976cc0.jpg?v=1776477457","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780620930604","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}