{"product_id":"9780620960625","title":"My laaste dieet","description":"\u003cp\u003eDie skrywer se eerste boek, Vandag se sekretaresse (Human \u0026amp; Rousseau, 1988), was gebaseer op ontelbare kantore, kollegas en werkgewers waarmee sy tydens 'n elektroniese revolusie te doen gekry het. Daar was wêreldwye bekommernis oor of die sekretaresse met moderne kantoortoerusting vervang sou kon word. Nou is daar weer wêreldwye onsekerheid tydens 'n pandemie waar vetsug lewensgevaarlik is. My laaste dieet is die memoires van 'n smullende skaalslaaf. Ná 'n lewenslange stryd en ervaring van vraatsug, gepaard met kennis en ondervinding van 'n magdom diëte, beskou die skrywer haarself as die Koningin van Diëte.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joan+Strydom\" class=\"contributor-link\"\u003eJoan Strydom\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joan Strydom","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523986702499,"sku":"9780620960625","price":79.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780620960625_42f30017-d74a-4407-a4a2-82e11923603b.jpg?v=1776477514","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780620960625","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}