{"product_id":"9780620967976","title":"Reis Met Woorde","description":"\u003cp\u003eReis Met Woorde is 'n dagboek vir jou literêre avonture. Sluit aan by 'n groepie vrolike vriende vir 'n ontdekkingsreis deur die wêreld van woorde, stories, skryf en lees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVolg die landkaart van onthou. Ry saam op die Boekeboot, die Versie Vliegtuig en die Storieslee. Kom besoek die Berge van Betekenis, die Vallei van Wonderlike Woorde, die Woud van Gevoelens en die Woestyn van Drome. Hierdie interaktiewe dagboek moedig nuuskierigheid oor, en vreugdevolle ontdekking van, die boekewêreld aan. Die geskrewe woord word gebruik as 'n medium om kinders se horisonne te verbreed, hul selfkennis te verdiep en om 'n liefde vir lees te kweek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVerkope van die joernaal ondersteun die biblioteekprojekte en leesprogramme van die Otto Stigting (www.ottofoundation.org).\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Philip+De+Vos\" class=\"contributor-link\"\u003ePhilip De Vos\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Xanele+Puren\" class=\"contributor-link\"\u003eXanele Puren\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Philip De Vos","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379934314659,"sku":"9780620967976","price":245.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780620967976_ece3231c-24d9-4818-b7ea-fb80c219fb46.jpg?v=1776477531","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780620967976","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}