{"product_id":"9780620971492","title":"Smee","description":"\u003cp\u003eIn sy debuut as digter ontgin die sielkundige en visuele kunstenaar Gerhard Barkhuizen (1956) onder meer die wisselwerking tussen woord en beeld. Net soos metaal kan woorde gesmelt, gegiet, gesmee en gesweis word om nuwe en verrassende vorms te skep. Die afgebeelde kunswerke in dié uitsonderlike bundel is almal van sy hand. Benewens die beeldende kuns handel sy gedigte ook oor ervarings uit sy nomadiese jeug, sy buitelandse reise en praktyk as sielkundige. In Smee is ’n ambagtelike en woordvaardige kunstenaar aan die werk. Dit is verse dié waaruit die vonke spat.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gerhard+Barkhuizen\" class=\"contributor-link\"\u003eGerhard Barkhuizen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gerhard Barkhuizen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375712845987,"sku":"9780620971492","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780620971492_cc917b37-f448-4062-ad58-1f9326bbc0f6.jpg?v=1776477540","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780620971492","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}