{"product_id":"9780620985697","title":"Vers \u0026 Kapittel II","description":"\u003cp\u003eAan baie boeke maak kom geen einde nie sê die Prediker, en studie is ’n vermoeiing van die vlees. Dit mag waar wees, maar vir Daniel Hugo was skryf en lees nog altyd ’n vreugde vir die gees. Hy is al ’n halfeeu lank besig met boeke maak en tekste ontleed. In hierdie tweede bundeling van sy onderhoudende stukke oor die digkuns versamel hy tekste in vier kategorieë: artikels, rubrieke, resensies en onderhoude wat met hom gevoer is oor sy eie digbundels en vertalings uit Nederlands. Die vers staan altyd sentraal, en sy insigte word met vers en kapittel bewys.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Daniel+Hugo\" class=\"contributor-link\"\u003eDaniel Hugo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Daniel Hugo","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381441708195,"sku":"9780620985697","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780620985697_fc821313-9e73-47b7-ad91-9518eec34af0.jpg?v=1776477586","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780620985697","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}