{"product_id":"9780620994606","title":"Die eiesoortiges","description":"\u003cp\u003eRocco de Villiers is ’n skitterende en uitbundige verskyning op die verhoog. In hierdie bundel gedigte hamer hy verrassende klanke uit die vleuelklavier van die taal. Hy kyk skerp, maar altyd met deernis, na homself en sy medemens. Goed beskou, is elke mens uniek – ’n eiesoortige wese wat ander onverwags kan vermaak én verbyster. Die eiesoortiges is ’n versameling van sestig gedigte wat oor ’n tydperk van veertig jaar geskryf is, vanaf sy matriekjaar in 1982. Dis persoonlik, vermaaklik, komies, diepsinnig en ontroerend.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rocco+de+Villiers\" class=\"contributor-link\"\u003eRocco de Villiers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rocco de Villiers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47676502999203,"sku":"9780620994606","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780620994606_da4cc6f6-5d64-45e3-922a-a8c1de9994cd.jpg?v=1778974435","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780620994606","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}