{"product_id":"9780624017592","title":"Die Rebellie Van Lafras Verwey","description":"\u003cp\u003eChris Barnard se bekroonde hoorspel gaan oor Lafras Verwey, 'n klerk in die staatsdiens. Sy baas roep hom gedurig in. Sy kollegas treiter hom.\u003cbr\u003eAlmal wat hom ken, dink hy's 'n opperste sukkelaar. Maar wat hulle nie weet nie, is dat hy een van die geheime agente van die revolusie is. Soos hy aan Petra verduidelik: 'Ons gaan alles afmaai. Al die grootmenere. Al die ekstra spesiale kokkedore wat die wette gemaak het; al die ringkoppe wat op ons gewone ouens trap en die wêreld se geld onder hulle vet basse muf broei. Terwyl ons ouens wat die vuil werk doen in losieshuise moet bly. En met trapfietse moet kom waar ons wil wees - ons gaan die wêreld weer maak soos hy was - toe elke ou nog 'n kans gehad het.'\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chris+Barnard\" class=\"contributor-link\"\u003eChris Barnard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chris Barnard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375453716643,"sku":"9780624017592","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624017592_61a91e50-a01c-4a0d-98fc-9de8ac17a1b6.jpg?v=1776477657","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624017592","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}