{"product_id":"9780624041320","title":"Susters van Eva","description":"\u003cp\u003eWat het Jessie de Waardt besiel om haar babadogtertjie in 'n kuil te verdrink nadat sy haar eers drooggemaak en gevoed het? En wie was die pa van die kind wat elf maande ne haar man, Ses, se dood gebore is? Hierdie vrae spook by die vroue op die Roeveldse plase in Grootberg-se-Kloof terwyl Jessie by 'n bobbejaantrop skuil om speurders te ontwyk. Haar verdwyning kwel ook die mans, want Jessie se aardse vroulikheid het elkeen van hulle kwesbaar gemaak. Deur die oe van vier vroue ontvou die verhaal van Jessie en Ses se saamwoon in liefde en haat, en van die geheime en hunkeringe in die vrouelewens waarmee hare verweef geraak het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dalene+Matthee\" class=\"contributor-link\"\u003eDalene Matthee\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dalene Matthee","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375781691555,"sku":"9780624041320","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624041320_c80f7a3c-ceef-4871-8aef-7a12ef3d328e.jpg?v=1776477879","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624041320","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}