{"product_id":"9780624046219","title":"Poppie - die drama (Skooluitgawe)","description":"\u003cp\u003ePoppie is die storie van 'n swart vrou wat in die jare van apartheid met 'n man van die land getroud was. Soos met Joubert se reisbeskrywings, is hierdie drama 'n reis in vele opsigte: enersyds Poppie se lang swerftog op soek na standvastigheid en 'n veilige toekoms vir haar kinders, andersyds 'n reis van twee verwyderde kulture na mekaar toe, maar uiteindelik die reis na die hart van 'n medemens.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elsa+Joubert\" class=\"contributor-link\"\u003eElsa Joubert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elsa Joubert","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375463186595,"sku":"9780624046219","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624046219_6d6b1dad-c32f-4577-90c2-efaaac6c1d16.jpg?v=1776478043","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624046219","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}