{"product_id":"9780624046622","title":"Die ongelooflike Avonture Van Hanna Hoekom (Skooluitgawe)","description":"\u003cp\u003eHanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil hê dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met 'n akteur met twee seuns gaan staan en trou, en nou is Hanna en haar halfboetie Tibo se reeds gekompliseerde gesinslewe nog tien maal meer gekompliseer. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e En asof dit nie genoeg is nie, kry haar ma nog die simpel idee dat hierdie hele groot, gelukkige gesin saam 'op wittebrood' moet gaan - om mekaar beter te leer ken. Voeg by al die komplikasies hierbo 'n ou huis met 'n lekkende dak op 'n verlate berg, en al die bestanddele vir 'n eersteklas ramp is daar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marita+van+der+Vyver\" class=\"contributor-link\"\u003eMarita van der Vyver\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marita van der Vyver","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375463383203,"sku":"9780624046622","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624046622_40254998-ad9c-4e14-b474-dba5aa70b818.jpg?v=1776478060","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624046622","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}