{"product_id":"9780624053491","title":"Teerling - ses eenbedrywe","description":"\u003cp\u003eDie kreatiewe verbeelding in hoogste versnelling, dit is wat jy kry wanneer jy 'n topskrywer aan erge beperkings onderwerp. Skryf byvoorbeeld ses uiteenlopende eenbedrywe waarin daar in elk 'n man en 'n vrou is, 'n rot in 'n hokkie en dieselfde stel byklanke. \u003cbr\u003eDit is wat P.G. du Plessis van homself gevra het. Die resultaat? Ses fasette van die bestaan, van die walglikste gruwel tot loutere sielsverrukking, wat aangrypend gedramatiseer word. \u003cbr\u003eDit is 'n teatereksperiment, ja, maar een wat by uitstek die aandag vestig op die elementere boustene van die drama: kragtige dialoog, lewensegte karakterisering en die genietlikste intriges.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+P.G.+du+Plessis\" class=\"contributor-link\"\u003eP.G. du Plessis\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"P.G. du Plessis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584698171555,"sku":"9780624053491","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624053491_d8feea1c-1b30-4da8-8192-03f5f437e1ab.jpg?v=1776478382","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624053491","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}