{"product_id":"9780624054436","title":"Sien Suid-Afrika","description":"\u003cp\u003e\"Bekende skrywer Dawid van Lill verskaf met Sien Suid-Afrika 'n opwindendenuwe blik op ons land. Waar ander feitegidse tot op hede bloot lys op lys van droeë statistieke was, bied hy met hierdie boek inligting met die eerste opslag aan - alles met visuele flair en vernuf bedink om moeilike feite verteerbaar te maak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVan Lill sorg dat net die interessantste en belangrikste inligting dié gids haal: van die betekenis van die landskild tot die ligging en sterkte van al Suid-Afrika se ligtorings. Elkeen van die boek se 90 volkleur dubbelbladsye is propvol inligting en staaltjies oor Suid-Afrika, sy inwoners, sy kulture, sy diere en natuur en sy plek in die wêreld. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek, vol insigte vir jonk en oud, sal 'n aanwins wees in elke huis.\"\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dawid+van+Lill\" class=\"contributor-link\"\u003eDawid van Lill\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dawid van Lill","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375619817635,"sku":"9780624054436","price":310.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624054436_770d0bc2-b406-4a26-9190-e071d82f5e9f.jpg?v=1776478465","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624054436","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}