{"product_id":"9780624054658","title":"Rigtingbedonnerd Op die spoor van die Afrikaner post-1994","description":"\u003cp\u003e'Wat het ná 1994 van die Afrikaner geword? Hoe lyk dié eens magtige groep vandag en het hulle nog enige rol te speel in die nuwe Suid-Afrika?\u003cbr\u003eMet 'n tas vol vrae reis Fred de Vries van Orania na Pretoria om met uiteenlopende Afrikaners te praat: politici (FW de Klerk, Pieter Mulder), musieksterre (Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Fokofpolisiekar), sakemanne (Jannie Mouton), skrywers (Koos Kombuis, Antjie Krog) en selfs 'n vakbondleier ( Flip Buys).\u003cbr\u003eHy ontmoet ook talle gewone Afrikaners - boere, polisielede en onderwysers - wat iets oor die siel van die Afrikaner aan hom verklap. Vir almal vra hy dieselfde vraag: is daar nog plek vir dié wit volk aan die suidpunt van Afrika en indien wel, waar is hul emosionele tuiste - hul Nkandla - in pres. Jacob Zuma se woorde?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fred+de+Vries\" class=\"contributor-link\"\u003eFred de Vries\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fred de Vries","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375704522915,"sku":"9780624054658","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624054658_db674ac1-79b1-4166-a5c5-928f40502a99.jpg?v=1776478482","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624054658","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}