{"product_id":"9780624055105","title":"Danda","description":"\u003cp\u003eDanda (Daniel Daneel) vertrek sonder die medewete van sy pleegouers met sy tuisgemaakte vlot, sy nagapie, kraai, ratel en hond om sy pa in 'n ver hawe te gaan soek. Op die avontuurreis kom hy byna om in stormwater, verloor sy vlot, raak beseer, en loop boonop die uitgeslape leegleer oom Sarel Vetvoet raak. Ook krokodille en seekoeie word 'n bedreiging. Die troeteldiere en Vetvoet sorg vir humoristiese afwisseling. Danda maak ook kortstondig kennis met die Portugese meisie Rosina. Die motief van natuurbewaring teen die agtergrond van 'n subtropiese wereld in Afrika is sterk aanwesig. (Uittreksel uit Gretel Wybenga se artikel oor Chris Barnard in Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom).\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chris+Barnard\" class=\"contributor-link\"\u003eChris Barnard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chris Barnard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379343179939,"sku":"9780624055105","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624055105_bba322f6-f645-4dbf-8b43-d3dd4bd993ba.jpg?v=1776478540","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624055105","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}