{"product_id":"9780624057345","title":"Moord op Griekwastad","description":"\u003cp\u003eWat dryf 'n skynbaar normale 15-jarige seun tot verkragting en moord?\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eGoeie Vrydag 2012: Die nuus van die driedubbele moord op die Steenkamps se plaas buite Griekwastad skok die land. \u003cbr\u003eDeon en Christel, geliefd in die gemeenskap, en hul pragtige dogter, Marthella, skaars 14, is vermoor. Marthella is ook verkrag. Hul 15-jarige seun, Don, is ongeskonde.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003e'n Jong seun word van die misdade verdink. Met die land se oë op Griekwastad skeur die dorp in twee. \u003cbr\u003eDaar is dié wat aan die seun se onskuld glo, en dié wat glo die reg moet sy gang gaan. In Maart 2014 word hy skuldig bevind. \u003cbr\u003eMaar die vrae bly - hoe gebeur so iets met 'n doodgewone plaasgesin op die platteland?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Charn%C3%A9+Kemp\" class=\"contributor-link\"\u003eCharné Kemp\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Charné Kemp","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375615525027,"sku":"9780624057345","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624057345_670b97e9-dc8b-4159-bf68-5e99558f3f0a.jpg?v=1776478663","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624057345","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}