{"product_id":"9780624057444","title":"Bokspronge - Goue oomblikke in Springbokrugby","description":"\u003cp\u003eAlmal onthou die Springbokke se groot wedstryde, die drieë, die mislukkings en die trofeë. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaar min mense weet wat werklik vooraf in die hotelkombuise gebeur het, of wat na  die tyd in die kleedkamers afgespeel het. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Bokspronge - Goue oomblikke in Springbokrugby onthul sportskrywer Stephen Nell die stories agter die wedstryde. Van mannewales tot gebede en gesprekke met leiers en presidente.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNell gaan soek die stories by Springbokke en afrigters wat selde praat oor hulle tyd in die groen truie, en gee lesers so 'n ryke en diepe blik in wat presies agter die openbare bokspronge aangaan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHy vier ook die groot oomblikke wat ons almal nog onthou, en bring naas die interessante stories ook 'n nostalgiese glimlag oor oorwinnings en gloriemomente van die afgelope twintig jaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephen+Nell\" class=\"contributor-link\"\u003eStephen Nell\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stephen Nell","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375775727779,"sku":"9780624057444","price":205.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624057444_e7889a29-c7d4-4d66-89d8-2cfa82dbde7f.jpg?v=1776478675","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624057444","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}