{"product_id":"9780624057499","title":"Willem Poprok: Skooluitgawe","description":"\u003cp\u003ePartymaal draai die lewe anders uit as wat jy dit in jou wildste drome voorgestel het. Vir Willem van Vuuren is die skool eerder 'n nagmerrie as die avontuur waarop hy gehoop het. Want almal eis hulle pond vleis van hom: Daar is die vreemde karakters in die kunsklas waarin hy per ongeluk beland, die rugbyspan waarin hy ter wille van sy pa se Twickenham-knie moet vasbyt, en die simpel kompetisie waarvoor sy broers hul pa wil inskryf. Dalk is juffrou Blom reg: Partymaal moet jy jou eie kop volg. En sy behoort te weet, want sy kan 'n rugbybal skop dat dit klein word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Derick+van+der+Walt\" class=\"contributor-link\"\u003eDerick van der Walt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Derick van der Walt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379339542691,"sku":"9780624057499","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624057499_0d7278f9-8bd8-44ca-9bd6-11bd59ed049b.jpg?v=1776478683","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624057499","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}