{"product_id":"9780624057505","title":"Vlerkdans: Skooluitgawe","description":"\u003cp\u003eHannes lewe vir kuns, Anton vir dans. Maar dan vind Anton uit hy het Vigs. In 'n laaste poging om Anton se lewe te vier, probeer Hannes sy vriend in 'n skildery in die middel van 'n sprong vasvang: soos 'n feniks wat verrys uit die as. \u003cbr\u003eHierdie skooluitgawe van Vlerkdans is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van 'n jeugverhaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Barrie+Hough\" class=\"contributor-link\"\u003eBarrie Hough\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Barrie Hough","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379342098595,"sku":"9780624057505","price":215.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624057505_74126e50-8dfb-4676-8363-9b61526315e1.jpg?v=1776478687","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624057505","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}