{"product_id":"9780624057864","title":"Louisa du Toit Omnibus 7","description":"\u003cp\u003eTalmende tuiskoms\u003cbr\u003eLiefie\u003cbr\u003eWaar is die kleure heen? \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Talmende tuiskoms verlaat Irma die huis om van haar onhoudbare stiefma, Matilda, weg te kom. Dan ontvang sy een oggend op kantoor 'n oproep wat so ernstig is dat sy geen ander keuse het as om na haar ouerhuis terug te keer nie . . . in veel moeiliker omstandighede as toe sy daar weg is.\u003cbr\u003eIn Liefie besluit Liefie Hugo, ná die dood van haar moeder, om haar lewe te wy aan die grootmaak van haar suster en broers. Deur die jare moet sy ook sorg dat hul kleinhoewe nie ten gronde gaan nie. Dan breek die dag egter aan dat die ou bestel begin wankel . . .\u003cbr\u003eEn in Waar is die kleure heen?  stel  Meyer Bronkhorst ná Laura se verraad, boonop met sy eie broer Piet, nie meer in vroue belang nie. Hy wy sy lewe aan sy eksentrieke ma by wie hy inwoon, en ook aan sy statusbewuste suster met haar gesin. Maar dan daag 'n  vreemdeling onverwags op Sederburg op en gooi sy vreedsame bestaan omver.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louisa+du+Toit\" class=\"contributor-link\"\u003eLouisa du Toit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Omnibus\" class=\"contributor-link\"\u003eOmnibus\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louisa du Toit,Omnibus","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375746269347,"sku":"9780624057864","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624057864_68bdddfc-f4c5-4171-a847-28fa963385b1.jpg?v=1776478758","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624057864","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}