{"product_id":"9780624062516","title":"DA of nie? 'n Kieser se krisis","description":"\u003cp\u003eHoekom kry die DA nie steun onder swart Suid-Afrikaners nie? Is hulle gedoem om 'n wit party te bly? Wat doen die DA dan verkeerd? Kan hulle droom van groter steun in 2014?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk Eusebius die DA van naderby. Staan hulle hoegenaamd 'n kans in die verkiesing volgende jaar?\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eDie boek is geskryf in Eusebius se kenmerkende leesbare en hoogs amusante styl. Sy argumente word aangevul deur kleurryke anekdotes en lewendige, soms onthullende vertelling uit sy eie ervaring.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOf jy hom nou bewonder of verafsku, g'n Suid-Afrikaner word koud gelaat deur Eusebius se skerp, soms aspris, insigte nie.\"\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Eusebius+McKaiser\" class=\"contributor-link\"\u003eEusebius McKaiser\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Eusebius McKaiser","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375759278243,"sku":"9780624062516","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624062516_18ab7d15-7e73-49f7-afa6-7e36a50e7c96.jpg?v=1776478799","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624062516","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}